



Hiermee verklaar ek T Fourie dat my vrou my 2.5 D4D 4x4 by 2 geleenthede die afgelope week herwin het met ons 2.4 diesel swb 2x4 plaasbakkie en wil MEV. baie graag weet wat die forum manne hiervan dink. Genadiglik geen fotos beskikbaar nie.
Niks wat 'n paar koues nie kon regruk nie... berading uit die bottel...TheoF wrote:Jy moet 'n baie sterk persoonlikheid he want dit sou my gebreek het.
Hy wou bietjie harregat raak met my maar toe ons by die 3de petrolpomp verbyry, toe kom hy agter dit help nie om kwaad te bly nie...TheoF wrote:Ek wonder of Kaspaas jou al vergeef het.