Cough Remedy
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated

- Kat
- High Range 4WD
- Posts: 41
- Joined: Sun Oct 10, 2010 1:31 pm
- Town: Kraaifontein
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Eugene
Cough Remedy
A pharmasist walked into his chemist to find a man leaning against the wall. "Whats wrong with him?"he asked his assistand. He came in for cough syrup but i couldn't find any, so i gave him an entire bottle of laxatives. " :x "U flocking idiot" :x said the chemist "U can't treat a cough with laxatives" "of course you can"the assistant replied" Look at him, he's too flocking scared to cough now!!!!!!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
- Town: randfontein
- Vehicle: quashqai
- Real Name: mike
- Location: gauteng,randfontein
Re: Cough Remedy
Gee hom n kalmeer pil dan worry hy nie as sy maag werk nie
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Cough Remedy
Dié een net vir mense wat Afrikaans magtig is!
Vir die ou hoesie in die kerk...
Op 'n plattelandse dorp waar die inwoners hoofsaaklilk
Afrikaans magtig is, was gedurende 'n wintermaand verkoue erg in
omloop. Die plaaslike predikant was erg omgekrap omdat sy aandag gedurende
eredienste aanhoudend onderbreek is deur sy gemeentelede se irriterende hoesbuie.
Om 'n oplossing te probeer vind, bespreek hy toe die probleem met sy koster wat
Engelssprekend is ... seker die enigste in die dorp. Die koster gaan koop toe ‘n groot bottel hoesstroop by die apteek.
Die volgende Sondag, sodra iemand hoes, staan die koster op en gaan gee vir
die persoon 'n lepel hoesstroop in en sê vir hom iets in sy oor. Waarna die persoon terstond opstaan en uit die kerk loop. So hou dit aan, en die kerk is later byna leeg.
Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan tog vir die mense
gesê het dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek.
"Nee", sê die koster, "ek het net vir hulle gesê: 'For cough!' ".

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Cough Remedy
Ai, die taalprobleem!!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Cough Remedy
Ek sit nou en lag omdat ek dink hoe die storie sou verloop as jy die twee grappies bymekaar maak en die koster 'laxative' gebruik in pleks van hoesstroop sonder om die mense te sê dis "For cough" nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!