Ouens ek is nou nie iemand wat graag bragg nie.Maar toe ek vandag my pakkie oop maak en sien wat dit is ,kon ek nie help om my vreugde met julle te deel nie.
Predator het my gevra om n gunsie vir hom te doen en die volgende wat ek hoor is dat hy vir my ietsie gepos het.Let wel ietsie.En wat kry ek??
n Hand gemaakte jag mes vanaf Italie met n lewens lange waarborg.Sy totale lengte is 40 cm.Die handvatsel is gemaak van egte Stag horn.Wat prag stuk.
Gary,Thanx my ou maat dit is n groot geskenk.
Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
Ek sien nou ek het n fout gemaak .dit gemaak in Spanje nie ItalieLollie wrote:Ouens ek is nou nie iemand wat graag bragg nie.Maar toe ek vandag my pakkie oop maak en sien wat dit is ,kon ek nie help om my vreugde met julle te deel nie.
Predator het my gevra om n gunsie vir hom te doen en die volgende wat ek hoor is dat hy vir my ietsie gepos het.Let wel ietsie.En wat kry ek??
n Hand gemaakte jag mes vanaf Italie met n lewens lange waarborg.Sy totale lengte is 40 cm.Die handvatsel is gemaak van egte Stag horn.Wat prag stuk.
Gary,Thanx my ou maat dit is n groot geskenk.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
- Town: randfontein
- Vehicle: quashqai
- Real Name: mike
- Location: gauteng,randfontein
Re: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
Regtig baie mooi gebruik hom nou net
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
Baie baie mooi David! Regtig iets om oor trots te wees! Ja, ek dink Gary wil voorkom dat hy 'n 'hard gebakte' ou is en in sekere gevalle is dit miskien waar, maar daar skuil 'n sagte hart daar iewers weg.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
Te pragtig
Iets om op trots te wees :!:
Iets om op trots te wees :!:
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kyk wat het ek as geskenk gekry??????
Dis nou 'n regte mes.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"