Ok, dis weer sulke tyd... die 32" is glad gery en ek moet n nuwe paar bande laat opsit. Maxxi Bighorns is my keuse soos die laaste twee stelle. Probleem is ek tol met die gedagte om Allan ( Hoppy )te kry om n bodylift te doen op my trokkie sodat ek daai 35" kan opsit. Kyk ons sal die 35" maak pas al haal ons die grinder uit, maar wat my heeltyd terughou is die ratverhouding.
Wat ek nou wil weet is hoe gaan ek te werk om die diff ratio's te verander, wat behoort die regte ratio te wees vir die 35" , wie kan so iets doen in die Kaap en wat sou dit min of meer kos?
35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- 96-Luxi 4x4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 06, 2011 4:56 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1996 Toyota Hilux 4x4 DC Almost Lexus V8
- Real Name: Naas
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
Hi
Ek weet nie mooi van Diff ratios nie, maar 35's gaan werk wees op n nuwe Hilux.
Sal baie nice lyk as dit op is.
Ek het n stel BF 32's KM2 Muds as jy dalk jou mind change terug 32's toe, en hou van BFG's
Post maar n foto as die job gedoen is.
Naas
Ek weet nie mooi van Diff ratios nie, maar 35's gaan werk wees op n nuwe Hilux.
Sal baie nice lyk as dit op is.
Ek het n stel BF 32's KM2 Muds as jy dalk jou mind change terug 32's toe, en hou van BFG's
Post maar n foto as die job gedoen is.
Naas
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
Chez doen dit vir jou. Jy kan hier gaan kyk
viewtopic.php?p=217768#p217768" onclick="window.open(this.href);return false;
Miskien kan jy by Chez hoor wat hy alles gedoen het aangaande die ratte en die diffs
viewtopic.php?p=217768#p217768" onclick="window.open(this.href);return false;
Miskien kan jy by Chez hoor wat hy alles gedoen het aangaande die ratte en die diffs
- 79kabouter
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Feb 08, 2011 4:44 pm
- Town: Elgin
- Vehicle: 2005 4L v6 D/C
- Real Name: David Grant
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
I have a set of 33` muds on my vigo and am finding that in really slow tecnical rocky stuff my vehicle is rolling a bit to fast. I am also loosing a bit to much Torque and find i need to get my revs up. Does anyone know if there are rock crawler gears for the vigo or if a supercharger would do the trick to increase the torque low down. If i cant find any cost effective solution for the torque issue then i will most likley be putting 32`s back on when my tires where down, Ek soek ook raad asb
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
David, both crawer and charger (R88k) are very expensive options.....79kabouter wrote:I have a set of 33` muds on my vigo and am finding that in really slow tecnical rocky stuff my vehicle is rolling a bit to fast. I am also loosing a bit to much Torque and find i need to get my revs up. Does anyone know if there are rock crawler gears for the vigo or if a supercharger would do the trick to increase the torque low down. If i cant find any cost effective solution for the torque issue then i will most likley be putting 32`s back on when my tires where down, Ek soek ook raad asb
Have you looked a chipping and exhaust option?
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
Ek weet met die 2.7i 2002 IFS is die oorspronklike ratio 4.55 en as jy na 33" of 35" bande gaan moet jy die ratio verander na 4.88 maar of dit die selfde vir die Vigo is weet ek nie.
Die verandering word gedoen deur altwee diwwe se "crown wheel and pinions" te vervang met die veranderde rat verhouding parte.
Hoop dit help.
Die verandering word gedoen deur altwee diwwe se "crown wheel and pinions" te vervang met die veranderde rat verhouding parte.
Hoop dit help.
- Attachments
-
- kit4.JPG (21.98 KiB) Viewed 2044 times
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
Jy kan ander ratios invoer, het n jaar terug n Quote gekry vir R9000 00 per stel
33" werk lekker, ons het al 35" gedoen, maar jy sal moet fender flares en diff ratios doen.
Ek het n stel 33's en 35's wat op rims is, ons kan dit opsit om n idee te kry.
33" werk lekker, ons het al 35" gedoen, maar jy sal moet fender flares en diff ratios doen.
Ek het n stel 33's en 35's wat op rims is, ons kan dit opsit om n idee te kry.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- 79kabouter
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Feb 08, 2011 4:44 pm
- Town: Elgin
- Vehicle: 2005 4L v6 D/C
- Real Name: David Grant
Re: 35X12.50R15 OP MY VIGO - RAAD ASB?
Yip I have put in a Unichip and branches and a free flow, but i am looking for more, but only down low, i am not a speed freak. I will pop around and chat to Allan on wednesday. Did you say 88k for both for crawler and charger or was that each?