




Ag baie dankie GawieOOOOMS wrote:Eita....netjies Dawie....![]()
![]()
Nou toe, sien jou vanaand WillemAlien1147 wrote:Ag baie dankie GawieOOOOMS wrote:Eita....netjies Dawie....![]()
![]()
![]()
![]()
Gerhard, Step 1 was die 50mm lift.OOOOMS wrote:Kobus, waar is step 1, 3, 2? Ek kry dit nie oppi web site nie?
Sjoe Johan...dit gaan 'n mean masjien word....pas op Hilux'ers hier kom Terri...Alien1147 wrote:Gerhard, Step 1 was die 50mm lift.OOOOMS wrote:Kobus, waar is step 1, 3, 2? Ek kry dit nie oppi web site nie?
step 2 was die bullbar
step 3 was die spotlights
en nou step 4 maar ander goed wat sover gedoen is is die in dash DVD, CD, TV, Ipod, GPS. Extra electrical points front and back. A/T tyres and the Stickers (Which I feel could still be the best upgrade sofar).
Still on the TO-DO list. Snorkel (by jou kry). Breathers, Diff lockers rear, Low range conversion, Branches and free flow, Chip, Roof rack, Off-road bumpers front and back with decent recovery points, Winch, 15" rims and tyres and anything else i can't think of now...
Bertie, Ek probeer net respek verdien met my baba TOY.OOOOMS wrote:Sjoe Johan...dit gaan 'n mean masjien word....pas op Hilux'ers hier kom Terri...Alien1147 wrote:Gerhard, Step 1 was die 50mm lift.OOOOMS wrote:Kobus, waar is step 1, 3, 2? Ek kry dit nie oppi web site nie?
step 2 was die bullbar
step 3 was die spotlights
en nou step 4 maar ander goed wat sover gedoen is is die in dash DVD, CD, TV, Ipod, GPS. Extra electrical points front and back. A/T tyres and the Stickers (Which I feel could still be the best upgrade sofar).
Still on the TO-DO list. Snorkel (by jou kry). Breathers, Diff lockers rear, Low range conversion, Branches and free flow, Chip, Roof rack, Off-road bumpers front and back with decent recovery points, Winch, 15" rims and tyres and anything else i can't think of now...![]()
![]()
Nee, mens het een van daai pakke nodig wat hulle gebruik om maan toe te gaan.oxydog wrote:Moet mens sunscreen ophê as jy al daai spots gelyk aansit?
I know why u have so many spots,to evaporate the water in front of u so u don't have to drive through itAlien1147 wrote:Nee, mens het een van daai pakke nodig wat hulle gebruik om maan toe te gaan.oxydog wrote:Moet mens sunscreen ophê as jy al daai spots gelyk aansit?En daar moet nog 2 op kom om my nommerplaat mooi toe te maak.
![]()
![]()
Sjoe Johan...dit gaan 'n mean masjien word....pas op Hilux'ers hier kom Terri...Alien1147 wrote: Still on the TO-DO list. Snorkel (by jou kry). Breathers, Diff lockers rear, Low range conversion, Branches and free flow, Chip, Roof rack, Off-road bumpers front and back with decent recovery points, Winch, 15" rims and tyres and anything else i can't think of now...
Wel dit gaan beslis die moelikste en langste upgrade wee swat ek gaan doen. Ek het al met so paar mense gesels net om advies ens te kry. Daar is so paar opsies wat ek het soos wat dit vir my verduidelik was maar as eenige iemand weet van iemand wat ek moontlik kan kontak wat my nog meer advies kan gee sal ek bly wees.Thabogrobler wrote:Vertel meer oor die Low range mod?
Ek het nog nooit aan so iets gedink nie maar baie dankie. Dit is vir my awesome om te dink daar is mense wat dink dit is n artiekel werd. As ek so iets wou doen weet ek nie hoe om te begin nie of selfs wie en hoe om hule te kontak nie. Eks maar net n ou "Pencil Pusher".Traveler wrote:Daai Rocksliders is verseker iets unieks as dit kom by 'n Terios, en dit lyk baie besonders.
Ek dink jy moet bietjie vir Leisure Wheels of vir Ali by WegRy laat weet van jou monstertjie, daai Terri-aLien is verseker 'n artikel werd.
Ek het al gesoek op die internet en het al gebel met baie mense gesels maar niemand weet van iemand wat so mod al probeer doen het met so voertuig nie. Inteendeel al wat ek hoor is dat ek die eerste is wat hule van weet wat so baie mods op n Terios wil doen. Kyk, as dit nie gedoen kan word nie is dit ook fine maar dis goed om te weet.Thabogrobler wrote:Mmmmm... het iemand anders al so conversion gedoen?