n Sept. naweek trip.......

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

n Sept. naweek trip.......

Post by Andre du preez »

Naweek trip maar nie Weskus nie? Nie te ver uit kaap nie en waar ek kan sand ry. :idea: :idea: :idea: :idea: :idea: :idea:
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by Andre du preez »

Wat van Gansbaai se kant toe.......of dalk Struisbaai.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by Andre du preez »

Dalk as ek dit so stel , ek soek naweek trip wat nie te rof is nie. Naby aan die see en kamp plek.
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by Andre du preez »

Nee wat niemand kan vir my help nie , ek dink ek sal maar moet die manne op die Isuzu forum gaan vra... :|
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by ChrisF »

dis nogal n goeie idee .... daai Isuzus kan mos nie so ver ry nie, so hulle ken seker al die "naby kamp plekke" .... :twisted: :blushing: :mocking:

As jy Hermanus se kant toe gaan, kyk na die Honingklip trail. wye verskeidenheid van oppervlaktes, selfs n lekker sandput !!

Dan kan jy natuurlik ook by standford afdraai see toe. Daar is n Cape Nature Conservation area met lekker sand - maar dit is slegs n pad, nie speel put nie ...


nou ja, kom ons kyk of die manne nog n paar plekke will noem.


o-ja, ek het geleer bestuur met n Isuzu ... die wat ek so bietjie weet van die naby plekkies .... :tease:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by ThysdJ »

Andre, jy kan altyd vir Marius (Flying Hilux) kontak in Swellendam. Hulle het 'n lekker sand roete daar by Infanta. Dis nie te ver van die Kaap af nie... :thumbup: :thumbup:

Sy besonderhede is op die thread...
viewtopic.php?f=136&t=2118" onclick="window.open(this.href);return false;
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by Andre du preez »

Baie dankie ek sal werk maak van die info....Infanta klink baie lekker. Ek was nog nie daar nie.Chris hoekom ek dit naby wil hou is. Tyd is min op naweek trips.En vir slag wil ek meer tyd maak vir kamp, as om net te ryyyyyyy 4y tyd...Maar baie dankie... Ons beplan vir volgende naweek om Ysterfontein se kan toe te gaan. Vriende van my wat daar naby bly is besig om soort van 4x4trail vir ons te reel, by die boere...

Indein ons dit gereel kry sal ek meer vertel....
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by ThysdJ »

jong jy moet wakker loop vir daai Darling se boere... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by ChrisF »

Andre ek self is nou maar besig by die werk, so tyd vir trips is MIN !

so ek sal maar self hier dop hou vir "naby plekke".


As daar nie iets goed opduik nie, wil ek binnekort vir n naweek inboek by Bontebok park buite Swellendam.

Naby genoeg om nog Vrydag middag na werk op te ry soontoe (slefs al kom ek eers 4 uur weg by die werk). MAAR, dan loop sit ek langs die rivier met my kamera en ONTSPAN.
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by Hilux 1 »

ek en n pal, natuurlik kan nog mense kom, gaan die 15de Oktober Vaatjie ry. maar dit is maar net FYI
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: n Sept. naweek trip.......

Post by Andre du preez »

Ek sal maak gaan kyk wat se die Darling manne.

Ek hoop ek kan vir julle foto's neem. Die sy straat voor Jok se werk is net groot genoeg om al hulle hilux bakkies te stop.Oorkant en langsaan Jok... al die manne ry Hilux bakkies s/c d4d ,kz d/c sfa d/c............te mooi
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”