Hi, ek het besluit om nie 'n volledige suspensie opgradering te doen nie want dis te duur.
Ek het Safari HDP's bestel vir my 2007 Hilux 3.0 D4D DC 4x4.
Hul sê die shocks kan werk tot op 'n 50 mm geligte suspensie, so ek wil nou agter lig met langer shackels maar het geen ondervinding daarmee nie. Waar kry mens langer shackels en hoe lank moet dit wees om 50 mm lig te kry (seker 100mm langer as standaard?).
Enige raad? :?
Longer shackels and Safari HDP
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Longer shackels and Safari HDP
Kontak General Springs en gesels met Trevor 011 825 4550. Hulle maak die shackles, en pryse is uitstekend.
Know what you don't know.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Longer shackels and Safari HDP
Hi Jo.Mag ek vra wat is die prys op daai Safari's
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
- Town: Sterkrivier
- Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
- Real Name: Jo
Re: Longer shackels and Safari HDP
R4500 incl. vir al 4 (R5050 voor afslag).
TJM is R2700 vir die agterste 2, maar voor is dit R3200 vir 2.
Lyk my die Safaris kos dieselfde voor en agter, weet nie hoekom dit so verskil nie.
TJM is R2700 vir die agterste 2, maar voor is dit R3200 vir 2.
Lyk my die Safaris kos dieselfde voor en agter, weet nie hoekom dit so verskil nie.
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Mon Sep 12, 2011 10:05 am
- Town: johannesburg
- Vehicle: d/c 4x4 hilux
- Real Name: ridwaan
Re: Longer shackels and Safari HDP
hi
i am a new member and own a supa quick franchise for the d4d 2007 model we can do all four hdp shocks fitted for r4000.00
i am a new member and own a supa quick franchise for the d4d 2007 model we can do all four hdp shocks fitted for r4000.00
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
- Town: JHB
- Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
- Real Name: Darrell
Re: Longer shackels and Safari HDP
Hi Ridwaan.
Welcome to the forum which Supa quick in jhb is it?
Regards
Darrell
011 493 5181
Welcome to the forum which Supa quick in jhb is it?
Regards
Darrell
011 493 5181