Clutch probleme

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Clutch probleme

Post by luckyhit »

Ek het hulp nodig, ek sukkel nou al 'n rukkie met my bakkie:

As ek ry bly die clutch pedal onder, veral in 1ste en en reverse, ek moet dan die pedaal met my voet haak om weer op te kom.

Ek het al die mastercelinder en clutch fork laat vervang, op die vurk is daar 'n "balletjie" wat afgebreek was.
Die probleme is basies die selfde as Roodt sin viewtopic.php?f=93&t=20483" onclick="window.open(this.href);return false;

Die bakkie was 100% vir so 2 dae, en toe begin dit weer.

Voordat ek hom nou weer terug vat wil ek net graag julle raad vra, wat meer kan ek doen? 'n hele nuwe kompleet clutch insit?
Help asb ek is regtig moedeloos al met die bakkie!!!
One Life! Live it!

Image
User avatar
Boland4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Mon Jul 05, 2010 12:36 pm
Town: Plattekloof
Vehicle: 2005 Toyota Hilux 4.0 V6 DC 4x4 Auto
Real Name: Jano

Re: Clutch probleme

Post by Boland4x4 »

Slave cylinder is gaar, kan seëls vervang vir min geld, maar as die cylinder pitted is sal jy hom moet vervang. Nie 'n groot job nie.

Het jy hierdie simptome aan die garage beskryf en toe vervang hulle jou master cylinder???
No mods :disgust:
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: Clutch probleme

Post by luckyhit »

ja ek het, ek sal hom vanmiddag terug vat na hulle toe en bietjie hard praat! Dankie vir die raad!
One Life! Live it!

Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Clutch probleme

Post by Stef »

Klimk eerder of jou pressure plate se vingers begin hard word... :think:
Last edited by Stef on Mon Aug 22, 2011 2:10 pm, edited 1 time in total.
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: Clutch probleme

Post by luckyhit »

dankie Stef, ek sal laat hy dit ook sommer check.
One Life! Live it!

Image
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Clutch probleme

Post by LouisZ »

Die Balletjie op die bellhousing is daar om die furk in posisie te hou, die furk hak in daar. Kyk ook op die pedaal binne na die return spring.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Clutch probleme

Post by louis fourie »

Terwyl ek my clutch sisteem gebloei het, het ek ook gevind, wanneer die slave cylinder se bloei skroef oop was, dat die clutch tot onder verby trap en dan nie weer self terugkom nie. Nadat ek klaar gebloei het, en alles in plek was, was die clutch normaal. Klink vir my ook of jy 'n lek êrens het en as die master cylinder vervang is, is die slave cylinder volgende waarna ek sou kyk.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Clutch probleme

Post by Mud Dog »

Ja, maar die pedal behoort weer van self terug op te kom en nie net met back-pressure nie. Heel moontlik is die 'return spring' op die pedal los of gebreek. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: Clutch probleme

Post by luckyhit »

Dankie vir julle almal se raad, ek het die lysie deur gegee aan die garage en ons check al die moontlike opsies.

Sal julle op hoogte hou!
One Life! Live it!

Image
Post Reply

Return to “The Workshop”