Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria

Nog net 19 Dae dan vat ons die pad en dit is wat ons gaan sien vir 2 weke!
Kan nie meer wag nie!
Kan nie meer wag nie!
Last edited by RooiLux on Tue Sep 06, 2011 11:27 am, edited 3 times in total.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Ja nee ons het n mooi land
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Geniet vir ons almal se part!
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Oom moet kom hallo se as oom in Kuruman is.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Sal kyk as ek kans het om te kom draai,waar presies in Kuruman is jy?Ons ga nnet ee naand daar oorslaap dan gan ons deur kgalagdi toe.Wanabe n Supra wrote:Oom moet kom hallo se as oom in Kuruman is.
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Baie maklik,by die Kuruman Oog,regoor Autozone draai Oom links op,ry dan verby die Oog reg op in Fontein str,dan maak die pad so n ligte draai na links, en dan nog so n ligte draai na links,hou net reguit aan,dan sal Oom sien daar is so kort straatjie wat links afdraai sy naam is Leach str,nou ons is no 27 op die hoek van Fontein str en Leach str,ons muurtjies is so n appelkoos kleur geverf en da staan n wit Ford lorrie voor ons huis.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Lek hy olie dat hy voor staan?Wanabe n Supra wrote:Baie maklik,by die Kuruman Oog,regoor Autozone draai Oom links op,ry dan verby die Oog reg op in Fontein str,dan maak die pad so n ligte draai na links, en dan nog so n ligte draai na links,hou net reguit aan,dan sal Oom sien daar is so kort straatjie wat links afdraai sy naam is Leach str,nou ons is no 27 op die hoek van Fontein str en Leach str,ons muurtjies is so n appelkoos kleur geverf en da staan n wit Ford lorrie voor ons huis.
Wat is daar als om te sie ndaar in Kuruman wat die moeite werd is?Jy bly mos nou daar so gee bietjie advies man
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Eendag as ek groot is met n regte werk dan kan ek ook dalk Namib toe gaan. . . Geniet dit
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Dis nie ons lorrie nie,disi ou wat oorkant ons bly se lorrie.Die Wonderwerk grotte is so 40 km uit die dorp uit en dan die Boesmangat wat al op 50/50 was.En dan so n munusipale wildkamp met wild in,ek wti hoeveel nie maar daar is wild in,was baie lank trug daar.En natuurlik di Oog.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Te mooi geniet dit.....en neem baie foto's vir die van ons wat maar net moet sit en kyk.
- PAUL NEL
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Tue Dec 02, 2008 1:21 am
- Town: SPRINGBOK
- Vehicle: 1996 TOYOTA HILUX 2.4 PETROL DC
- Real Name: PAUL NEL
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Kom drink 'n koppie koffie of iets anders by ons in Springbok oppad na Port Nolloth
my sel no: 0 agt 3228247twee
Groetnis Paul nel
my sel no: 0 agt 3228247twee
Groetnis Paul nel
Springbok.Namakwaland
'96SFA-Porca
'96SFA-Porca
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Nog net 2 dae dan vat ons die pad!Het sommer besluit om sondag al te ry omdat die gat jeuk en nie kan wag nie!
Last edited by RooiLux on Fri Aug 19, 2011 3:23 pm, edited 1 time in total.
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Marius.....as jy so aanhou gaan ek sommer saam.....kan jy nou asb die thread delete....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Ek sekondeer jou besluit, hoeveel voertuie is julle ?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Kom saam! Daar is dalk nog plek in die sleepwa as jy wil saamkomOOOOMS wrote:Marius.....as jy so aanhou gaan ek sommer saam.....kan jy nou asb die thread delete....
Last edited by RooiLux on Fri Aug 19, 2011 3:22 pm, edited 1 time in total.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Net 2 ek,my vrou jongste seun en sy meisie en dan huis vriende va nons met hulle kiddie.Bulletjie-3 wrote:Ek sekondeer jou besluit, hoeveel voertuie is julle ?
Ek ry met die Terios gaan sy eerste langpad wees wat ons vat met die nuwe een vrined van my ry met sy waag ek om dit te sê.... Land rover V8 so ja ek ga nmeer spaar op petrol as hy
Hoop maar die terios is nie te swak nie ek sleep nog die venter ook met al die kamp goeters.
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
:evil: :evil: :evil: :evil: Ek wens....... :wink2:RooiLux wrote:Kom saam! Daar is dalk nog plek in die sleepwa as jy wil saamkomOOOOMS wrote:Marius.....as jy so aanhou gaan ek sommer saam.....kan jy nou asb die thread delete....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Ons moet maar eendag saam 'n trippie reël as ek weer verlof het met die skofte werk is vakansies maar moeilik mar as ek een kan vat vat ek hom!OOOOMS wrote::evil: :evil: :evil: :evil: Ek wens....... :wink2:RooiLux wrote:Kom saam! Daar is dalk nog plek in die sleepwa as jy wil saamkomOOOOMS wrote:Marius.....as jy so aanhou gaan ek sommer saam.....kan jy nou asb die thread delete....
Sal graag my volgende trippie met die Rooilux wil doen ek is maar net bietjie versigtig vir so lang pad met hom na hy nou gemodify is,so as ek hom nog bietjie getoets het en seker weet hy ga nhou is die volgende trip met hom ek twyfel glad nie in Louis se werk nie maar as ek op vakansie is wil ek nie worry oor iets wat dalk kan skeefloop nie mar dit lyk darm of Rooilux geen foute het nie het nog geen probleme gegee na die converion nie so ek is dalk net te versigtig.
Maar ja dis 'n lang trippie en ek is seker die terios sal ons baie op petrol spaar so ka ndan meer rondrits
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Nou ja so kom alle goeie dinge tot op 'n einde en ons is terug by die huis.
Vakansie was baie lekker gewees en het lekker plekke besoek.
Sal later 'n trip report doen sodra daar tyd is met fotos,maar ek sal net die mooiste fotos laai daar is altesaam oor die 3000 fotos geneem so ek gan nou nie al daia laai nie.
Ons het met baie mense so by al die plekke gesels en gekuier en op baie raad het ons besluit om port nolloth heeltemal te skip.
Plekke wat ons besoek het was Kuruman daar het ons by Red sands oorgeslaap baie nice plek met netjiese chalets van daar af was ons deur na Tweerivieren in die kgalagdie het daar oorgeslaap vir 2 aande en gevrek van die koue want osn het mos die koue front gevang to op na nossob vir 3 aande daar was dit lekker warm.Ons is toe deur na Springbok en het daar gelsaap vir een aand die blomme in springbok is baie mooi!
Toe is ons deur Niewoudtville toe vir 3 aande maar het net 2 aande oorgeslaap en terug gekeer huis toe oor familie probleme by die huis moet ook se dit was nogal teleurstelling om daar te slaap die plek was glad nie wat dit was soos dit op die net gelyk het nie en die blomme dar was daar geen teken van nie maar het darm die waterval daar gaan besoek.
So ja ek sal later so bietjie fotos laai en julle meer vertel oor elke plekke.
Jammer dat ons nie by die mense uitgekom het wat gevra het dat ons 'n draai kom maak nie tyd het ons so bietjie ingehaal en die stoppe op die pad het ons tydsberaming bietjie omver gegooi.
Groete
Marius

Nou toe ons wag in spanning....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
O ja Mark daar was toe op die ou einde nie eers plek vir jou in die trailer nie! Was vol gepak!Maar die terios het hom mooi gedra en baie gespaar op petrol.Die vriend wat saam was se landy het ook 3 keer gebreek so deur die trippie.So 3 kilos uit Garries uit was dit eers die petrol pomp wat die gees gegee het en hy moes bel vir 'n sleep,2 de keer in Niewoudtville het die water begin wegraak en die landy overheat en opppad huis toe die powersteering gegroet.OOOOMS wrote:Nou toe ons wag in spanning....
So ja ek doen nie weer 'n trip saam iemand wat 'n landy ry nie het my les geleer!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Die trippie
Hier vat ons die pad van die huis af
Hier was baie van die stoppe oppad gewees wat jy eers moet wag vir die anderkantste baan se verkeer om verby te kom voor jy kan ry dit is wat ons tydsberming omver gegooi het
Antieke winkel in Ventersdorp
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Ou stoom lokomotief in Vryburg.
Die sluipslapers het nes gemaak hier en dit stink vreeslik en is erg vuil jammerte want dit is eintlik iets so mooi wat so verwaarloos word Hier het ons by Red Sands oorgeslaap net buite Kuruman

Groot masjiene!
Hier het ons by die Kalahari guest lodge oorgeslaap in die tent huise
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Aankoms by Tweerivieren Kgalagadi en kamp opslaan
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Dit lyk so ver baie lekker Nou gooi die res, jy's mos op pension......
Ek wou jou dit voor die tyd gese het...maar ja, 'seeing is believing'....RooiLux wrote:O ja Mark daar was toe op die ou einde nie eers plek vir jou in die trailer nie! Was vol gepak!Maar die terios het hom mooi gedra en baie gespaar op petrol.Die vriend wat saam was se landy het ook 3 keer gebreek so deur die trippie.So 3 kilos uit Garries uit was dit eers die petrol pomp wat die gees gegee het en hy moes bel vir 'n sleep,2 de keer in Niewoudtville het die water begin wegraak en die landy overheat en opppad huis toe die powersteering gegroet.OOOOMS wrote:Nou toe ons wag in spanning....
So ja ek doen nie weer 'n trip saam iemand wat 'n landy ry nie het my les geleer!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Ek wou jou dit voor die tyd gese het...maar ja, 'seeing is believing'.... [/quote]OOOOMS wrote:Dit lyk so ver baie lekker Nou gooi die res, jy's mos op pension......
Ek wens!!!
So ja ek doen nie weer 'n trip saam iemand wat 'n landy ry nie het my les geleer!
Les geleer op die harde manier!
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Pragtige pics van die wolke daai
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Marius, jy kamp op my spot!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Pragtige pics Marius
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Dankie, Dog maar net ek deel die mooistes met julle,daar is nog 'n hele paar maar die was maar die bestes dit ga nmy te lank vat om 3000 fotos te laai.Dalk as ek nou op pension was mmmmOOOOMS wrote:Pragtige pics Marius
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Watse ding is dit?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Ys op die Terios se dak ons het die eerste 2 aande by tweeriviere mos die koue front gevang en so bietjie gevrek van die koue!Die tente het ook so lekker laag ys op gehaadOOOOMS wrote:Watse ding is dit?
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Met eish, ja!! Ek hoop julle het die elektrise kombers saam gevat.
Baie mooi fotos, Marius!
Baie mooi fotos, Marius!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Lyk baie lekker dankie Marius en waarheen is dit volgende ?
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui
Veral die een met die Terios in. Baie baie mooi. Bly dit was lekker.OOOOMS wrote:Pragtige pics van die wolke daai
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
As ek mag vra, watse kamera gebruik jy?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Marius dit lyk baie lekker!!! Baie mooi foto's geneem!!! Ek sal beslis weer tyd maak om daardie plek te gaan besoek.
Johan Marais
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Marius, slaap jy vroeg???
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Yis Marius - Lyk na 'n baie lekker trip - Dankie vir die fotos.
Sien 'n 3x3 HM tent op van die fotos, julle sin? Wat dink julle van die tent? Het onlangs een gekoop maar nog nie gebruik nie

Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Botswana of Namibie sal maar sien as daar weer geld is vir die volgende trippie ek wil eers vir my 'n 4x4 trailer koopBulletjie-3 wrote:Lyk baie lekker dankie Marius en waarheen is dit volgende ?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Dit is my seun se kamera dit is 'n fujifilm fine pix S2950 full hd kamera baie nice kamera kan tot panoramic fotos neem(3 fotos wat in 1 gekombineer word)OOOOMS wrote:As ek mag vra, watse kamera gebruik jy?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Hoekom?OOOOMS wrote:Marius, slaap jy vroeg???
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Die groen een ja dis myne baie lekker tent goeie kwaliteit maklik om op te slaan en lekker stewig.Hy gaan dalk ook binnekort te koop wees ek het 'n gazebo extension saam hom ook in selfde materiaal so as ek my trailer koop mag die tent dalk up for grabs wees het hom nog net 1 keer gebruik het hom juis gekoop vir die trip.SuidWes wrote:Yis Marius - Lyk na 'n baie lekker trip - Dankie vir die fotos.
Sien 'n 3x3 HM tent op van die fotos, julle sin? Wat dink julle van die tent? Het onlangs een gekoop maar nog nie gebruik nie
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Dankie Marius - Dis ons eerste tent na die daktent so goed om te hoor!
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Jy sal nie spyt wees oor die kopie nie dit is duur tente maar jy kry waarvoor jy betaal en dit hou ook redelik hitte binne,My seun se tent is die bruin grys een langs hom en hy was baie kouer binne as ons sin.SuidWes wrote:Dankie Marius - Dis ons eerste tent na die daktent so goed om te hoor!
Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Dankie, dit is wragtag pragtagRooiLux wrote:Dit is my seun se kamera dit is 'n fujifilm fine pix S2950 full hd kamera baie nice kamera kan tot panoramic fotos neem(3 fotos wat in 1 gekombineer word)OOOOMS wrote:As ek mag vra, watse kamera gebruik jy?