Manne wat sal 'n realisitese prys wees op 'n 2de handse Howling Moon 3x3 dome tent (1keer gebruik) met die extension saam(Nog nooit gebruik)
Myne mag dalk binnekort te koop wees het die tent self net 1 keer gebruik op my trippie nou einde Augustus en die extension is nog nooit gebruik nie.Tent is nog soos nuut het 4 aande in hom geslaap.
Sien fotos van hoe tent lyk.
Enige advies sal wardeer word.
Groete
Marius
Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Marius, wat het dit nuut gekos? Apart en sal jy apart verkoop?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Jong ek kan nie mooi onthou nie sal eers die kwitansie moet soek,Ek sal verkies om als as een paket te verkoop anders sit ek op die ou einde dalk met die extension deel wat niemand wil koop nie en die extension deel is ook eintlik useless sonder die tent so verkieslik als saam verkoop.OOOOMS wrote:Marius, wat het dit nuut gekos? Apart en sal jy apart verkoop?
Ek dink ek het om en by R7-8k vir als betaal mag dalk meer of minder wees sal net kyk of ek die kwitansie kan opspoor en dit bevestig.Ek dink ook die tent mag ook nogsteeds sy warrantee ook nog hê ek het hom nog glad nie lank nie dink omtrent 7 maande ek het dit als gekoop vir die trip wat ek laas maand gedoen het.
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
PM my asjy wil verkoop
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Die verkoop hang maar af van die offer,as ek 'n redelike offer kry waai die tent mar as ek nie 'n redelike offer kry nie hou ek hom.Thabogrobler wrote:PM my asjy wil verkoop
Pm my maar as jy belangstel in die tent.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Marius,
As ek so moet vinnig se sal ek se jy behoort daai tent en exttension vir so +/- 5000-00 te kan verkoop. Het gesien dit is waarvoor baie geadverteer word, so ek sal aanneem dit is die going rate.
As ek so moet vinnig se sal ek se jy behoort daai tent en exttension vir so +/- 5000-00 te kan verkoop. Het gesien dit is waarvoor baie geadverteer word, so ek sal aanneem dit is die going rate.
Johan Marais
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Dankie Johan,Sal net eers die kwitansies soek en kyk waarvoor ek hom gekoop het,ek het wel die gesien vir so om en by 5k maar hulle is net die dome ek wil myne met sy extension saam verkoop so as ek nou duimsuig en 'n kans vat behoort ek seker te kan adverteer vir so R6k?JohanM wrote:Marius,
As ek so moet vinnig se sal ek se jy behoort daai tent en exttension vir so +/- 5000-00 te kan verkoop. Het gesien dit is waarvoor baie geadverteer word, so ek sal aanneem dit is die going rate.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Ek het die op gomboom gesien vir R5800
http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... Z311812381
http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... Z311812381
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"