Die engine met die beste petrol verbruik

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Ek het 22r en my petrol verbruik is tussen 3-5 km/l!! :evil: :evil:
My bakkie is nou 'n wit olifant ek trek hom uit om hom te was en bere hom weer :evil: :evil:
Die beste opsie as ek die geld gehad het is om nuwe hilux te koop, so dit gaan nie gebeur nie!
Miskien D4D engine in bakkie sit?
Wie het dit al gedoen?
Die engines gaan tussen R16000 en R20000?
Ek al die forums gelees oor efi conversions dit help nie so baie op petrol verbruik nie?
Dit lyk vir my of die standaard 2.8 diesel dalk goeie opsie is?
Sal eerder bietjie krag prysgee vir beter petrol verbruik.
Sal weer my 31 op sit en die 33 afhaal.
Help my asseblief :beg: :beg:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by CasKru »

Ek het 'n 22R met 'n Efi. Ek kry tussen 7.5 en 8km/l
To God be the glory
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Mr_B »

I'm running a 4Y EFi with 33's... consumption in town is 4.5km/l with a very heavy foot, averages at 6.5km/l... open road I've got 8km/l once or twice, but averages 7-7.5km/l.
Offroad in soft sad we don't talk about! Bottom line, your consumption sounds a bit heavy! I'd get someone to check/recon the carb and give the engine a tune up!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by GeorgeJvR »

My STD 22R gee nou so 4.5 - 5.5km/l met 'n vrag ( enkelas kar traier met 'n skrap S/C hilux op) teen so gemiddeld 80km/h
en tot maksimum 7.5 km/l gemiddelde vrag (naweek trippie) teen gemiddeld 90 - 100 km/h

Spaar nog om die ander EFI goed te kry :oops:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Mr_B wrote:I'm running a 4Y EFi with 33's... consumption in town is 4.5km/l with a very heavy foot, averages at 6.5km/l... open road I've got 8km/l once or twice, but averages 7-7.5km/l.
Offroad in soft sad we don't talk about! Bottom line, your consumption sounds a bit heavy! I'd get someone to check/recon the carb and give the engine a tune up!
Thanks, EFI very scare!
Where can I get myself a EFI?
Will first attempt to service and recon carb!, I can only wish to 6-8 km/l
Thanks
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by STAMPIE »

Casper
Ek het self 'n 22R Hilux.
Ek het so pas teruggekom van 'n trip deur die Namib met 'n 2.7 D/C.
Die krag is net soveel beter en ten minste kan 'n mens jou spoed handhaaf op die oop pad.
Ek dink die D4D kan 'n uitstekende ombouing wees. Sal dit defnitief oorweeg as ek die geld het.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Johan Kriel »

Nie n Toyota petrol masjien nie.
Johan Kriel

Legend 50
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Ja ek het gedink ek moet die Mazda 2.5 diesel roete gaan?
Kan engine kry vir R12500 weet nie wat die conversion alles behels nie?
Ek wonder hoeveel Allen Venter my sal vra?
Weet enige een die diesel verbruik van die mazda engine?
doppies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
Town: keetmanshoop
Vehicle: toyota , land rover
Real Name: willem
Club VHF Licence: no
Location: Keetmanshoop

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by doppies »

Die beste brandstof verbruik is 'n honda 5.5 hp lawnmower enjin in jou hilux en jou ergste nagmerrie is waarskynlik 'n V8 Dodge.'n Fyn balans moet gehandhaaf word tussen wat jy graag wil he en die tipe masjin. As dit oor brandstof gaan, behou jou oorspronklike masjin en spandeer eerder die geld om jou masjin binne specs te kry. Verkoop daai groot voete en gaan terug na die aanbevole bande. Vir beste brandstof op my SFA is maar die marie beskuit 215 R 15. Die 235 werk ook redelik maar dit is max wat 'n std SFA kan hanteer in verhouding met krag en brandstof. Die idee van die BT 50 is nie so sleg, maar daar is ook 'n paar down sides. Duur ombouing R 40 + k, as hy breek is dit 'n arm en 'n half,diff ratio's verander vir max kragkurwe benutting, doeltreffende verkoeling, sump oor live axle. Dalk was dit dan beter om jou Lux te verkoop en 'n BT 50 te koop met waarborg. Ek reken en dit is net 'n persoonlike mening en dit sou wees die die 2.7 Lux met oorspronklike comp. Weereens baie geld en dan was die 2.7 std bullnose 'n beter opsie. As jy baie lief is vir jou ou Lux, aanvaar maar sy foute en as jy te veel geld het spandeer dan op haar soos jou behoefte is en worry nie verder nie. As ek 'n voertuig kon bou wat elke persoon se boehoefte op aarde perfek pas , baie krag, vreeslik lig op brandstof,sagte rygenot, kan 3 ton laai,robuuste onderstel met die hantering van 'n Ferrari, dan was ek vandag waarskynlik baie ryk. 'n Conversion is net die moeite werd as jy dit self kan doen tensy jy oor die diepe agtergrond kennis beskik en gereedskap en selfs dan moet jou ombouing gebalanseerd wees vir jou tipe voertuig. Allen doen 'n great job, maar onthou, hy moet ook lewe en soos gese, met te veel geld en te min kennis en liefde vir jou ou Lux, laat doen dit proffesioneel en worry nie verder oor koste, brandstof of gearbox nie.
User avatar
gert-redelinghuys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Wed Apr 13, 2011 10:19 am
Town: polokwane
Vehicle: 1996 hilux 2.4 4x4 dc raider rear locked 31 maxxis bighorns 2 inch lift
Real Name: gert
Location: pietersburg near T A C 4x4
Contact:

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by gert-redelinghuys »

ek sal gaan vir n kzte , my baas het n 4 runner met n kz in en hardloop 35s met 4.875 em average so tussen 7.5 tot 8.5km per litre ek myself het n 22r ek kry so 7 in die dorp met myne met n carb op
lock and crawl
niks loop soos `n john deere nie , behalwe `n hilux bakkie met `n john deere sticker agter op die bak
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by ThysdJ »

Jissie Willem, jy het dit alles gese daar.... Ek stem saam!! :thumbup: :thumbup:

Om ombouings vir beter brandstofverbruik te doen werk nie. Jou heel beste brandstofbesparingsapparaat is jou regtervoet. :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by george »

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hoppy »

Willem se dit heeltemal reg, maar ek kan nie ophou modify nie, ek som dit weer anders op; R40 000 is minder as agt maande se paaiemente op n nuwe voertuig, maar dan moet jy nog meer as vier jaar op hom betaal, op die gemiddelde d/c 4x4 verloor jy R200.000 in markwaarde in daardie vyf jaar wat jy hom betaal, tel nog die finansiering en verpligte omvattende versekeringskoste by, onderhoud en bande is ook nie verniet nie en hy gebruik ook brandstof aldan minder, sy injectors pak skielik op en kos R20 000 oo. Nou lyk die somme bietjie anders en ek ry lekker met my ou hilux wat swaar op petrol, klaar betaal is, en meer werd word hou ouer hy raak.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Dankie vir al die input:

Ek dink gaan eers carb laat service of laat jet!
en daai 33's afhaal en dan kyk wat sy verbruik is!
Het al gewonder of ek nie petrol lek het nie?
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by dalkill »

laat my maar weet met wat jy die 33's gaan vervang
Ek toy ook met die idea om my 31's te vervang met 245's maar Mud Dog het so gese dit sal nie eintlik verskli maak nie.

so as joune enige verskil maak dan is dit moontlik mooite werd vir my om dit te doen
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Daai 33 duim bande weeg swaar :evil: :evil: ,
ek het 'n stel 31', soek 15 duim rims dan kan ek die wiele net omruil soos nodig. :mrgreen: :mrgreen:
Ek stem saam met Hoppy ek dink baie ernstig om daai mazda conversion te doen! Ek volgende week in kaapstad gaan inloer by Allan. :mrgreen:
Ek sou verkies het om daai D4D engine in te sit :dance1: , ten minste dan bly ek 100% toyota! :dance1:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by ThysdJ »

behalwe vir die gewig, is die verskil in omtrek tussen 33" en 31" groter as die verskil in omtrek tussen 31" en 245's. Dus gaan die effek groter en meer waarneembaar wees.

Die D4D enjin ombouing gaan net vreeslik duur wees, as jy in ag neem die elektronika en ekstras wat nodig is.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Bos Vark »

Ek weet dit kilnk onmoontlik, maar ek kry 8.2 in die dorp en 9.2 op die oop pad teen 120 km/h
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by dalkill »

yislike Jaco, dis darem nice figures daai...
het jy net powerflow opgesit... miskien moet ek ook daarin kyk.

ek kry so 6.7km / l stad ry... dus nou met bietjie sand en een keer groot trailer trek.
nog nie langpad gery nie
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Thabogrobler »

Daai 33's is die probleem - vat bietjie 'n GPS, en kyk hoever jou odo meter uit is, werk dan terug tot ware kilo's en werk dan weer die brandstof uit - dalk nie regtig so swaar nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Het al getoets met gps dit omtrent 10km uit op gelyk pad, en so 5km teen opdraende uit.
Ek my bakkie te koop aangebied vir R110000! op gumtree en op forum! :cry: :cry:
Sal maar kyk of ek dit sal kry? :evil:
Wil nie regtig verkoop nie, maar die petrol, wat baat dit om so bakkie te besit
en jy kan nie met hom ry nie? :evil:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by The Legend »

Hiluxbakkie wrote:Het al getoets met gps dit omtrent 10km uit op gelyk pad, en so 5km teen opdraende uit.Ek my bakkie te koop aangebied vir R110000! op gumtree en op forum! :cry: :cry:
Sal maar kyk of ek dit sal kry? :evil:
Wil nie regtig verkoop nie, maar die petrol, wat baat dit om so bakkie te besit
en jy kan nie met hom ry nie? :evil:
Hi Casper
Thabo praat van jou trip meter .Stem dit ooreen met die van die gps?Jou trip meter gee dalk vir jou n negatiewe lesing wat ook dan nie die korrekte brandstof verbruik deur gee nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Mud Dog »

Waarheid! Jou odo sal b.v. 'n lesing van 100 kilo's gee waar in realiteit jy 115 kilo's afgelê het .... Meet jou afstand met 'n GPS en werk dit weer uit.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Hiluxbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
Town: MOSSELBAAI
Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
Real Name: CASPER
Location: MOSSELBAAI

Re: Die engine met die beste petrol verbruik

Post by Hiluxbakkie »

Ek sal dit toets en ek weer petrol verbruik uitwerk, dankie vir die inligting.
Post Reply

Return to “The Workshop”