![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)

Al wat ek kan se is ......GOEIE #$!&$@!!!!!!!! Daai trok move...ek het myself bang gery!!!!!!
BESLIS DIE BESTE IN ONS REEKS!!!!!!!!!!
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Nog n Golf enjin. 2.0 TFSi as ek reg onthou.ChrisSwart wrote:Wat is die engine groote op daai kar?
Die Golfs het 'n 155kW en 'n 188kW output.ToyX4 wrote:Nog n Golf enjin. 2.0 TFSi as ek reg onthou.ChrisSwart wrote:Wat is die engine groote op daai kar?
Hehe!! Die Ford gaan goed doen ja. Ek laaik hom ook.ToyX4 wrote:Golf 5 GTi se enjin, bietjie "ge-detune"
Teen die tyd dat VW besef hul moes maar die 3.0 V6 TDi in die amakrok gesit het, is dit te laat, dan het almal Ford's gekoop met ordentlike bakkie enjins in.
Al die kombis het deesdae 2.0 Diesel mouters. Daar is net een VW met groter enjins en dis die Touareg.jgduvenage wrote:Daai Germans se koppe raas! wat van die 3.5 v6 petrol soos in die caravel?dit sal n goeie kombinasie wees! al hoe kleiner engins en al hoe meer turbo's.
True, nie net VW maar die ander vervaardigers ookswartvark wrote:Al die kombis het deesdae 2.0 Diesel mouters. Daar is net een VW met groter enjins en dis die Touareg.jgduvenage wrote:Daai Germans se koppe raas! wat van die 3.5 v6 petrol soos in die caravel?dit sal n goeie kombinasie wees! al hoe kleiner engins en al hoe meer turbo's.
Turbo's vir krag en kleiner enjins vir laer brandstof verbruik en uitlaatgasse. Dit is die toekoms.......en VW luister na die Europese en Amerikaanse mark. Ons ouens in RSA wat aan ou tegnologie vasklou maak minder as 1% van VW se markaandeel uit.
Daarom het die manne by VWSA nie veel se nie.
Miskien moet jy daai conversions begin doen. Jy maak mos uit van Veeeeedubs.Hoppy wrote:Agge nee, nog n golf enjin in n bakkie, en ek het gedink met sy padhouvermoe sal hy die Audi RS4 se agt proppie goed kan gebruik