Ek sien in die Desember uitgawe van die SA4x4 boek op bladsy 114 adverteer Northernauto Warn M8000 12v winches vanaf R5999. Sien hy adverteer ook Tabor, Come-up en EWX. Morne van der Berg 083 400 2495. northernauto@limpopo.co.za. Ek weet glad nie wie dit is nie, het nog nooit met die persoon besigheid gedoen nie. Dit lyk maar net vir my na n goeie prys en gedag ek laat weet julle maar net.
Cheers
