375 H&H CZ
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
375 H&H CZ
Guys I am the lucky owner of this beautiful rifle. Bought it yesterday from Zimbi Books in Pta and what a beut she is. Will apply for license next week and hopefully this winter we will slide a round or two into it.
Everything keeps going right Toyota
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: 375 H&H CZ
Ai tog, ek is sommer jaloers! geniet hom, hoop jy kry jou lisensie!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 375 H&H CZ
Hoop jy het n kiekie gevat, jy gaan hom lank nie sien nie, ek het verlede week na twee jaar se wag my lisensie gekry.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: 375 H&H CZ
Jy moet hom maar gaan toe smeer in die grease om te keer dat hy nie roes terwyl jy vir daardie lisensie wag nie. Ek het 26 maande gewag vir my 270.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: 375 H&H CZ
Ek het baie goeie nuus vir jou Frik mens hoef nie meer 2 jaar te wag vir jou geweer nie... mens kry deesdae n tydelike permit by die polisie en kan jou geweer in jou besit hou solank die permit geldig is. Om die tydelike permit te motiveer is ook redelik maklik: Myne was eenvoudig ek wil gan jag en het die geweer nodig in die terein waar ek gaan jag... jy wag +- 3 weke vir die tydelike permit en dit is of 6 maande of n jaar geldig hang af hoe mooi mens kan praat. Die form waarvoor jy moet vra is n SAPD 526 as ek reg onthou.
Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters *a*
Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters *a*
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: 375 H&H CZ
Ek het my 375 H&H Brno ook die jaar gekry. Het aansoek gedoen vir my lisensie op 1 September 2011. Het my eie motiverings etc geskryf. Het my lisensie fisies in my hand gehad op 5 Oktober 2011.
Ek wag egter al van 2008 af vir my hernuwings. Laaste wat ek gebel het is die kaarte al gedruk maar nog nie na die polisie stasie gestuur nie.. Baie sterkte met die lisensie. Ek weet jy gaan daai geweer geniet!!
Ek wag egter al van 2008 af vir my hernuwings. Laaste wat ek gebel het is die kaarte al gedruk maar nog nie na die polisie stasie gestuur nie.. Baie sterkte met die lisensie. Ek weet jy gaan daai geweer geniet!!
Last edited by Frederick on Fri Dec 09, 2011 8:27 pm, edited 1 time in total.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: 375 H&H CZ
Frederick, het jy volgende jaar aansoek gedoen :-)
- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: 375 H&H CZ
Is ons almal 'n jaar agter of is jy 'n jaar vooruit
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: 375 H&H CZ
nee kyk ek kort 'n vakansie.... Dankie Tertius.tersmit wrote:Frederick, het jy volgende jaar aansoek gedoen :-)
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: 375 H&H CZ
Dankie vir die goeie nuus Hangover . Ek moet se ek was nogal baie gelukkig het 12 maande gawag vir die 308 en hopelik minder as as dit vir oubaasHangover wrote:Ek het baie goeie nuus vir jou Frik mens hoef nie meer 2 jaar te wag vir jou geweer nie... mens kry deesdae n tydelike permit by die polisie en kan jou geweer in jou besit hou solank die permit geldig is. Om die tydelike permit te motiveer is ook redelik maklik: Myne was eenvoudig ek wil gan jag en het die geweer nodig in die terein waar ek gaan jag... jy wag +- 3 weke vir die tydelike permit en dit is of 6 maande of n jaar geldig hang af hoe mooi mens kan praat. Die form waarvoor jy moet vra is n SAPD 526 as ek reg onthou.
Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters tjol
Groete Frik
Everything keeps going right Toyota
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: 375 H&H CZ
Dankie Frederick ek moet se ek kan nie wag nie ek glo dit gaan my all rounder wees .Frederick wrote:Ek het my 375 H&H Brno ook die jaar gekry. Het aansoek gedoen vir my lisensie op 1 September 2011. Het my eie motiverings etc geskryf. Het my lisensie fisies in my hand gehad op 5 Oktober 2011.
Ek wag egter al van 2008 af vir my hernuwings. Laaste wat ek gebel het is die kaarte al gedruk maar nog nie na die polisie stasie gestuur nie.. Baie sterkte met die lisensie. Ek weet jy gaan daai geweer geniet!!
Everything keeps going right Toyota
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: 375 H&H CZ
Hangover ek gaan more aansoek doen net een probleem die jagseisoen is nou toe. Volgens die outjie by die polisie stasie 3 maande max ek het klaar n bevoegtheidsHangover wrote:Ek het baie goeie nuus vir jou Frik mens hoef nie meer 2 jaar te wag vir jou geweer nie... mens kry deesdae n tydelike permit by die polisie en kan jou geweer in jou besit hou solank die permit geldig is. Om die tydelike permit te motiveer is ook redelik maklik: Myne was eenvoudig ek wil gan jag en het die geweer nodig in die terein waar ek gaan jag... jy wag +- 3 weke vir die tydelike permit en dit is of 6 maande of n jaar geldig hang af hoe mooi mens kan praat. Die form waarvoor jy moet vra is n SAPD 526 as ek reg onthou.
Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters tjol
Dankie Frik
Everything keeps going right Toyota