Baught new cylinder head ??????????????
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Mon Jan 02, 2012 12:24 pm
- Town: mosselbay
- Vehicle: 91 hilux 2.2 4y
- Real Name: henk
Baught new cylinder head ??????????????
Hallo almal.Het raad nodig asb.
Ek besit 'n 91 hilux (4x4) - 2.2 petrol - 4y motor.Hy het baie lank gestaan.Die head het erg geroes (tussen head en blok) gooi nou
nommer 4 spark plug dood met water.Koop toe 'n nuwe een by Autozone (kompleet head).
Die nuwe een het nie 'n gat vir die heat gauge nie,maar wel 'n plek.Moet ek hom terug gee of dalk 'n gat boor en skroefdraad sny.
Is dit moeilik of moet ek dit laat doen.Net bang ek kry dit nie reg nie,die head het my R1300 gekos.
Ek bly in Mosselbaai-weet iemand van 'n plek waar ek dit kan laat doen.Is ook baie in George.
Aangeheg is fotos van ou en nuwe head - (ek kan nerens anders 'n plek sien vir die heat sencor nie)

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Welkom op die forum
Kan jy nie die ander gat gebruik langs die gat wat geblok is vir die temp. sensor unit nie?

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Mon Jan 02, 2012 12:24 pm
- Town: mosselbay
- Vehicle: 91 hilux 2.2 4y
- Real Name: henk
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Dankie vir die reply.
In daardie gat kom 'n ,ek dink dit is 'n vacuum pompie .Dit is gemerk op die foto met rooi.Sy gat is ook met rooi gemerk.
Met blou gemerk is nog 'n pompie "ding".Sy gat is met blou gemerk.Weet jy dalk wat die doel van daai pompies is.
Sou een van hulle nie nodig wees nie,het ek nie meer 'n probleem nie.Aan die ander kant het die hilux seker met 'n rede
met daai pompies uitgekom.
In daardie gat kom 'n ,ek dink dit is 'n vacuum pompie .Dit is gemerk op die foto met rooi.Sy gat is ook met rooi gemerk.
Met blou gemerk is nog 'n pompie "ding".Sy gat is met blou gemerk.Weet jy dalk wat die doel van daai pompies is.
Sou een van hulle nie nodig wees nie,het ek nie meer 'n probleem nie.Aan die ander kant het die hilux seker met 'n rede
met daai pompies uitgekom.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Hi Henk
Ek het ook vir my bakkie so n kompleet head gekoop om eendag op my 4 y te sit wanneer nodig.Hy is tans nog net so in sy boks.Ek sien ook nou dat myne se gat vir die temp sensor ook toegemaak is.Daardie goed waarna jy verwys het te doen met die vacuum pypies van jou carb as ek reg.My bakkie het EFI en gebruik ek nie meer daardie goed nie.
Sal probeer vas stel hoe gemaak met die temp. sensor unit en jou laat weet.Weet nou self nie
Ek het ook vir my bakkie so n kompleet head gekoop om eendag op my 4 y te sit wanneer nodig.Hy is tans nog net so in sy boks.Ek sien ook nou dat myne se gat vir die temp sensor ook toegemaak is.Daardie goed waarna jy verwys het te doen met die vacuum pypies van jou carb as ek reg.My bakkie het EFI en gebruik ek nie meer daardie goed nie.
Sal probeer vas stel hoe gemaak met die temp. sensor unit en jou laat weet.Weet nou self nie
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Mon Jan 02, 2012 12:24 pm
- Town: mosselbay
- Vehicle: 91 hilux 2.2 4y
- Real Name: henk
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Dankie Lollie.
Wag in spanning op jou antwoord.
Wag in spanning op jou antwoord.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Dis nie 'n pompie nie, dis 'n termostatically controlled vacuum valve, en maak ieder oop of toe as die engin warm word. Ek sou sê vat albei koppe engineurs werkswinkel toe en laat hulle dit vir jou doen om gatte to boor en tap. Dan is jy terug by die oorspronklikke setup.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Op my Autozone engine, is myne geblok by jou blou pyltjie. My temp sensor storie is by jou rooi pyltjie.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Baught new cylinder head ??????????????
AndyMud Dog wrote:Dis nie 'n pompie nie, dis 'n termostatically controlled vacuum valve, en maak ieder oop of toe as die engin warm word. Ek sou sê vat albei koppe engineurs werkswinkel toe en laat hulle dit vir jou doen om gatte to boor en tap. Dan is jy terug by die oorspronklikke setup.
Toe jy jou vorige bakkie se head vervang het,moes jy ook die nuwe head na n ingineurs plek geneeem het om die gat te boor en te tap?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Baught new cylinder head ??????????????
Nee, dit was alles daar gewees ....plug 'n play.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: Baught new cylinder head ??????????????
More Henk en welkom.
Jy kan by AE Frost gaan aanklop om te kyk of hulle jou kan help. Hulle is engin herbouers, reg langs Ronat Nissan in Industrieweg.
Groetnis

Luxman