![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
'05 2.7i Legend 35 Raider R/B S/C
Ek weet nog nie te veel van die Hilux's af nie, maar binnekort het ek hom ook onder die knie.
Ek is n Honda spesialist van aard, en toe die tyd kom vir n trokkie, was die Raider my eerste keuse!
...... in n neutedop!.... lol
![Dance1 :dance1:](./images/smilies/dance2.gif)