![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Nee kyk Oom Kobus, Waar daar n wil is is daar n weg.OOOOMS wrote:Jy laat nie op jou wag nie Andre....![]()
![]()
![]()
Eenige gaps?
Dankie Pieter! Hy raak nou mooi groot.pietpetoors wrote:Now is that Cool or is it Cool?
That Terios is now a full blood Hilux wannabe
Thanks Heinrich, thats what I was going for.Traveler wrote:Could not be anymore one of a kind. That is totally unique. WOW.
I'd really like to see that Terios in the metal.
I'd seal everything around the snorkel with black auto silicone. It not just rounds the installation of, but also protects against rust
Not quite yet, step 6 is the roof rack.Sebata wrote:shweet, very cool, cant wait for step 6...winch
Sorry for the late reply but I only saw your post now. Assuming you are talking about the Terios. The air intake is located more to the Left “passenger” side. After about 3 hours of mixing and matching on the left we could not find a snorkel which could fit nicely so tried the right and voila. The Vigo snorkel had the best fit and look to it. I just used a long pipe to connect to the air filter which runs around the front of the engine. Hope that answered your question?Duwayne wrote:Seen pics of fitted left and right. Assume our models air intake is on the right "drivers" side?
DittoRooiLux wrote:Jy moet nou nog net jou diahatsu badges met toyota badges vervang
Ja... Ek will bitter graak n hele stel van die Toyota Rush se badges koop want in Japan kom die Terios uit as n Toyota Rush. Dit kos net baie vie rie hele stel...RooiLux wrote:Jy moet nou nog net jou diahatsu badges met toyota badges vervang
Kan jy dit nie laat maak as net stickers nie?En net die badge in die grille vervang met die regte toy badges nie?Ali3n wrote:Ja... Ek will bitter graak n hele stel van die Toyota Rush se badges koop want in Japan kom die Terios uit as n Toyota Rush. Dit kos net baie vie rie hele stel...RooiLux wrote:Jy moet nou nog net jou diahatsu badges met toyota badges vervang![]()
Dit is moontlik maar die badges is n snaakse grote. Moet dan net uitvind wat die regte grote is want daar is 3 wat gekry moet word. Voor, Agter en stuurwiel. elk is n ander grote.SWARTLUX wrote:Kan jy dit nie laat maak as net stickers nie?En net die badge in die grille vervang met die regte toy badges nie?Ali3n wrote:Ja... Ek will bitter graak n hele stel van die Toyota Rush se badges koop want in Japan kom die Terios uit as n Toyota Rush. Dit kos net baie vie rie hele stel...RooiLux wrote:Jy moet nou nog net jou diahatsu badges met toyota badges vervang![]()