





Beplan jy om te breek......Ali3n wrote:Thanks to Oupa Jannie I put in my work light.![]()
I must say that this is awesome and it works like a charm. More than enough light to work if necessary.
Even works as a night light.
Please excuse the pics but took them with my cell. And my wife’s cat decided just to inspect my work.
She is an extreme perfectionist so there was noooo room for error… I think I passed…
![]()
OOOOMS wrote: Beplan jy om te breek......![]()
![]()
Nooit julle maar dit is altyd beter on voorbereid te wees as om te moet sukkel...4x4Maniac wrote:Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?
[koes] hehe
Oh so jy wil minder sukkel.....Ali3n wrote:OOOOMS wrote: Beplan jy om te breek......![]()
Nooit julle maar dit is altyd beter on voorbereid te wees as om te moet sukkel...4x4Maniac wrote:Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?
[koes] hehe
Ek werk daar aan...OOOOMS wrote:Oh so jy wil minder sukkel.....Ali3n wrote:OOOOMS wrote: Beplan jy om te breek......![]()
Nooit julle maar dit is altyd beter on voorbereid te wees as om te moet sukkel...4x4Maniac wrote:Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?
[koes] hehe![]()
![]()
![]()
Kry 'n Hilux boetman![]()
![]()
Ek wens. Haha. Sal wel eendag daar uit kom. Di Terios gaan my vrou se kar word sodra ek my Lux gekoop het. So dit is ni ales verniet nie en ek troos myself daarop dat daar 'sover ek weet' net een so is.SWARTLUX wrote:Met al die geld wat jy nou al spandeer het kon jy lankal 'n hilux gekoop het,trade die terios in vir 'n hilux
Ek het dit so gele waar dit ni maklik kan skuur en skaaf ni en dit is ook aan n fuse gekoppel so is veilig daar maar die pypi storie klink na n plan. Thanks, het juis baie van dit wat rond le.Mud Dog wrote:Dit lyk goed Francisco.![]()
![]()
Het jy die bedrading binne in die bonnet support ribs deur getrek? Maak net seker dat die drade nie rens deur geskaak kan word nie. Daai deursigtige pyp wat op vis tenks gebruiik word werk goed daarvoor as 'n 'protective sheath'.