Baboons Pass - Any Tips??

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Baboons Pass - Any Tips??

Post by SuidWes »

I've been invited to join a group in April for a trip to Lesotho and up Baboons Pass :yahoo: . Any tips :?: :shock:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by CasKru »

SuidWes wrote:I've been invited to join a group in April for a trip to Lesotho and up Baboons Pass :yahoo: . Any tips :?: :shock:
Maak seker jy carbo load voor die tyd want jy gaan klippe dra :thumbup:
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by ThysdJ »

Carefully Jaco.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by OOOOMS »

Usefull tool = x2 large gwalla's, to move rocks :thumbup:
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by SuidWes »

Dankie Menere ;-)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by Foksie »

en baie voggies dis harde werk
Mountain Man
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 584
Joined: Mon Dec 17, 2007 9:04 pm
Town: South Africa
Vehicle: Land Cruiser 79 Series 4.5 EFi
Real Name: Craig
Location: Earth

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by Mountain Man »

Leave the dop at home!!
Just because it says "4WD" doesn't make it an off-road vehicle.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by OOOOMS »

Jaco, is dit julle eerste keer?
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by SuidWes »

Yip, ons eerste :thumbup: Ons het almal 'n goeie idee van wat vir ons wag en het al 'n hele paar ander roetes saam gedoen... Lekker groep :thumbup: Ons los ook die vrouens en kinders by die huis vir hierdie een.

3 Voertuie, twee Hilux SFA's en 'n Pajero :cooldude:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by OOOOMS »

SuidWes wrote:Yip, ons eerste :thumbup: Ons het almal 'n goeie idee van wat vir ons wag en het al 'n hele paar ander roetes saam gedoen... Lekker groep :thumbup: Ons los ook die vrouens en kinders by die huis vir hierdie een.

3 Voertuie, twee Hilux SFA's en 'n Pajero :cooldude:
Dis nie so erg as dit droog is nie, net stadig oor die klippe.....!

As dit reen, is dit bitter moeilik, en die terrein verander dan drasies.

Indien moontlik neem voldoende 'herstel' tools saam, net ingeval! Inverter welder, (wat lekker lig is) angle grinder ens. As jy oppi pad daar breek (wat hopelik nie sal gebeur nie) gaan jy jouself moet kan help :thumbup:

Sonder diff-lock is daar 'n lelike klip waar jy moet oor, heel aan die einde. Indien jy nie alleen daar die eerste keer kan uitkom nie. Laat iemand jou eerder sleep van voor. Daai is omtrent jou eenigste challenge.

Oh, en warm klere, April gaan koel wees...... :!:
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by Popmar »

Indien julle op die pas gaan oorslaap - om watter rede ookal - wees bedag daarop dat hulle gaan poog om julle apparaat te laat verdwyn - dit is nou die slegte manne van Lesotho. :crazy: :thumbdown:
Nie almal is sleg nie - netsoos hier by ons.
As jy oorslaap gaan jy moeg wees van klippe pak en dan slaap `n man vas - dit is ook wanneer jou apparaat verdwyn. :(

Maak seker jou bakkie se kappie is gesluit. Goeters verdwyn ook sommer so in die ry - terwyl jy besig is om te help om iemand anders deur `n moeilike hindernis te kry help die mense hulself.

Wees geduldig en bou pad eerder as die hindernis te storm. Ons was 5 voertuie, 2 SFA's 2 Discovery's en `n klein Pajero.

Ons het onse wederhelftes saamgeneem. Hulle het ontrent die hele pad gestap

Maar dit was lekker - baie lekker. :yahoo: :dance1:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by george »

SuidWes wrote:Yip, ons eerste :thumbup: Ons het almal 'n goeie idee van wat vir ons wag en het al 'n hele paar ander roetes saam gedoen... Lekker groep :thumbup: Ons los ook die vrouens en kinders by die huis vir hierdie een.

3 Voertuie, twee Hilux SFA's en 'n Pajero :cooldude:
Ek raak sommer kwaai jaloers :sick:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by SuidWes »

Dankie :thumbup:

Ons sal seker maak om tools en spares saam te neem. As ons moet sweis sal ons maar 'n paar batterye bymekaar sit - Sal rods ens neem.

Al drie voertuie het diff-lock agter en is ten minste 50mm gelig.... Net een SFA het 'n winch maar ons het genoeg straps en toue. Ons reken ons behoort dit in 2 dae te kan doen maar werk op drie. Die weer is die groot ding maar as ons moet sal ons omdraai en die volgende probeerslag begin beplan.

Ek het gehoor die goed raak so weg so sal seker maak om als te sluit. Sou nooit dink dat hulle deur die dag sal probeer nie - Dankie.

Ek het gewonder of ek nie moet probeer om 'n stel kettings vir die bande te kry nie. Wat dink julle? Waar begin mens soek?

Beplan om 'n tweede spaar saam te ry maar is dit regtig nodig?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by OOOOMS »

Kettings glo ek nie is nodig nie. Maar indien jy wil kan jy dalk vir x2 bande self opmaak. Dit is nie so moeilik nie. Het reeds gedoen maar nooit gebruik nie :thumbdown: Daai is te veel klippe anyway op die roete. Hoop nie jy het 'n swak rug nie.

Om dit in x2 dae te doen is bietjie tuff aangesien julle x3 voertuie reeds is. Maar 2.5 / 3 dae oppi meeste.

Ek dink as jy x1 spaar saamry en dalk net 'n spaar tube en gater sal dit voldoende wees :thumbup:
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by Popmar »

Ons het wel 2de spaarwiel saamgery.
Pajero was enigste wat papwiele gekry het - stuk of vier van hulle en was ons genoodsaak om van die papwiele reg te maak op die pas. Dit neem natuurlik tyd en was dit een van die redes waarop ons op die pas moes oorslaap.
Ons was 5 voertuie en met al die papwiele en al het ons vanf 8H00 die Vrydagoggend tot 14H00 die saterdag geneem om dit te voltooi.
Mark se raad om koevoete saam te vat is baie goed. As dit nie vir die koevoete was wat ons kon gebruik om die groot klippe uit die pad te kry nie sou ons sekerlik baie langer geneem het.
Terloops van die manne rol van hoogtes klippe af (grootes) in die 2 spoorpad. Hulle geniet hulle dan self om te sien hoe daar gesukkel word om daardie klippe uit die pad te kry en dit is die tyd wat hulle gebruik om te sien wat hulle dalkies permanent kan leen.
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by SuidWes »

Ek raak sommer kwaai jaloers
Yis George - Ons sou dit verlede jaar doen maar toe werk dinge nie uit nie - Sien self al lank uit :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Post by SuidWes »

Dankie Martin - Ons sal die manne dophou

Oja, die koevoet is klaar gelaai :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”