hier is mos nou n paar manne wat lekker krap ... :boredom:
![Blushing :blushing:](./images/smilies/blush2.gif)
enige fotos van die naweek se WEN span sal help ..... :)
Niel hy het genoeg om by die huis te doen .. hy kom loer hier want hy is "closet" Hliux fan ....Niel wrote:Dit gaan nie lank wees voor Herman hier kom gesig wys nie. Hy het weer niks te doen by die huis nie
Yip ek stem. So 1 of 2 keer daar probeer raad vra, maar net negatiewe kommentaar gekry.Houkswyn wrote:Stir is omtrent al wat die mense op 4x4community kan doen, en baie keer raak hulle persoonlik en se dan na die tyd dis net `n grappie...![]()
Persoonlik dink ek Hilux forum is tops!
Nes jy se daar!!Thabogrobler wrote:Onthou: Elke speelgroepie het sy mamparra!
Ek sal nie baie maklik een van sy kursusse bywoon as hy my Hilux so sleg se..... Skuus ek sien nou, dis nie net die bakkie wat hy sleg se, dis ook die mense van die forum wat nie van hulle computers kan weg beweeg nie, volgens hom.....Wendell wrote:Herman Engelbrecht stir altyd maar ek weet hy het baie respek vir n Hilux. Woon een van sy kursusse by en jy leer hom ken. So is hy altyd. Baie aangename mense en altyd tyd om raad vir enige iemand te gee. My vrou was ook by op my intermediate 4x4 kursus deur Herman en sy kan en het al menigte manne se oe vol stof geskop deur net te luister. Ons moet maar net die res bietjie wys waar het David die wortels begrawe. Alles loop reg, altyd reg, Toyota.
Arno, jy weet net hoe om dit in perspektief te plaasarnize2 wrote:Miskien is dit omdat ek nou 60 word en my tyd min raak dat sulke snert my verveel.
x2Taljaag wrote:Dis jaloesie wat so maak
Infantiele jaloesie.Taljaag wrote:Dis jaloesie wat so maak
AJ hy vang die manne "hook line and sinker" ... (nie seker of n smiley of n skaam icon hier hoort nie)FUDGES wrote:Julle ouens moenie die lewe so ernstig op vat nie!
Julle maak my skaam om n Hilux te ry :-)!!
Herman weet presies watse knoppies om by wie te druk en elke keer werk dit!!! :-D
FUDGES wrote:Heman het hierdie hele ding net begin as een groot vet grap.
Soos ek hom ken het hy geweet dis die reaksie wat hy gaan kry. As hy dit vir enige ander "brand" gese het het almal nou saam gery en een vetpret dag gehad. Dis net die Hilux ouens wat die ding so ernstig opvat.
Ek ry bitter min/nooit saam die hilux ouens nie vir baie rede's wat ek nie nou wil op in gaan nie.
In ons groep wat baie gereeld 4x4 ry is ek die ENIGSTE Hilux en so ek hoor gereeld wat die mense dink van ons as Hilux bestuurders. En dit is nie altyd baie nice nie ek het altyd gewonder waar kom die mense aan dit want ek sien myself as n nice nederige mens. Maar ek begin nou meer verstaan hoekom daar altyd so sleg gepraat word.
Kaspaas wrote:AJ, ek gaan gou weer probeer verduidelik:
As jy mooi kyk, sal jy sien ek het niks te sê gehad oor Herman se uitlatings nie. GEEN
(Ekt bymyself gedink, shame arme ou)
Maar toe daar nou omgedraai word, word gesê (Jy ingesluit) AL DIE ANDER HILUX ouens is fygevoelig, dis hoekom daar so sleg gepraat word ens ens ens. EK ingesluit! DIS wat my pi$$ bitter maak. Almal word nou sleg gesê, want almal sê mos al lankal so??? (absolute bog)
Ek was nie deel nie, maar nou is ek deel wat al die ander hilux4x4 manne is mos so fyngevoelig.
Hier in die Kalahari,Boesmanland is net Hilux en Cruisers elkgeval, so ekt nie moeilikheid saam wie ek waar ry nie.
.....se hy wat nie eens 'n Hilux 4x4 het nie......ToyX4 wrote:Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL
Oorlat my buurman een het... en ek het 2 4x4's, i'll have you know!!ToyX4 wrote:Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL