TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by African Child »

Ons het gedink om die roete in die Kgalagadi te doen, vier dae en 3 nagte. Het iemand al dit gedoen? Hoe was dit en is dit die geld werd ( R2340 ) ?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by cprinsloo »

Hi Leon,

Ons het dit in 2007 gedoen, dit was vir ons lekker. Hang seker ook af van die gids, ons outjie het ons nogal baie vertel van die klein goetertjies. Mens sien nie noodwendig leeus/luiperd ens nie, maar dis tog lekker om in die veld te slaap. Was vir my die geld werd.

Cheers,

C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by African Child »

Hulle praat van +- 60 tot 70 km per dag ry, kan jy onthou hoe laat julle min of meer begin ry het en hoe laat julle kamp opgeslaan het in die middag? Was daar water beskikbaar om aan te vul vir was ens op die roete? Was daar n bietjie wild om te sien afgesien van leeus en luiperde? Die inligting oor die klein gediertekies klink baie nice. Was jou vrou saam en hoe het die vrouens dit ondervind?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by cprinsloo »

African Child wrote:Hulle praat van +- 60 tot 70 km per dag ry, kan jy onthou hoe laat julle min of meer begin ry het en hoe laat julle kamp opgeslaan het in die middag? Was daar water beskikbaar om aan te vul vir was ens op die roete? Was daar n bietjie wild om te sien afgesien van leeus en luiperde? Die inligting oor die klein gediertekies klink baie nice. Was jou vrou saam en hoe het die vrouens dit ondervind?
As ek reg kan onthou het ons so 9-uur in die oggend gery, met baie stoppe vir brunch en info. Het seker so tussen 4 en 5 by die kampplek aangekom. Die gids het 'n paar ekstra kanne saamgevat vir stort, daar was storte waar jy die kan moes optrek (het my eie stort gebruik), en longdrops. Verder moet jy heeltemal selfversorgend wees (Hout, kos, water, brandstof ens). Vrouens was saam en het dit geniet, maar dis seker 'n subjektiewe ding.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by African Child »

Baie dankie vir jou inligting, klink presies soos iets wat ek en die Blond sal geniet. Sien nou sommer net nog meer uit na die trippie :thumbup:
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by cprinsloo »

African Child wrote:Baie dankie vir jou inligting, klink presies soos iets wat ek en die Blond sal geniet. Sien nou sommer net nog meer uit na die trippie :thumbup:

Nog iets wat dalk vir jou van belang kan wees: ek dink die roete is nie meer so volbespreek soos altyd nie, toe ons daar was was dit ons gesin en my suster en haar man, net 2 voertuie (en die gids). Dit het my kwaai gepas, op daai spesifieke trip, want hoe stiller dit is hoe lekkerder is dit vir my, dis maar net ek. Al wat ek sê is dat julle nie noodwendig baie geselskap sal hê nie, maar dalk is julle meer voertuie.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by ChrisF »

Ons was Januarie in Kgalagadi. Die tipiese slaap in die kampe en ry rond in die dag trippie.

Die BESTE "views" was met die son-op en son-onder game drives. Ek sal graag die tipe trip wil doen waarvan jy nou praat.


Daar is BAIE (duisende) springbokke, paar honderd blou wilde bees, Gemsbokke, volstruise, leeus, jag luiperde, jakkelse en BAIE voel tiepes - is van die diere wat ons gesein het. Ons het nie luiperde gesien nie


GENIET !
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: TWEERIVIEREN NA NOSSOB 4X4 ROETE

Post by cprinsloo »

ChrisF wrote:Ons was Januarie in Kgalagadi. Die tipiese slaap in die kampe en ry rond in die dag trippie.

Die BESTE "views" was met die son-op en son-onder game drives. Ek sal graag die tipe trip wil doen waarvan jy nou praat.


Daar is BAIE (duisende) springbokke, paar honderd blou wilde bees, Gemsbokke, volstruise, leeus, jag luiperde, jakkelse en BAIE voel tiepes - is van die diere wat ons gesein het. Ons het nie luiperde gesien nie


GENIET !
Enige tyd, enige verblyf, enige vervoer, enige weer ens is altyd die moeite , geld en tyd werd in daai plek!
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”