Ek hoop nie so nie......Stef wrote:Is daar dalk 'n rooi stasiewa betrokke?
![BlackEye :blackeye:](./images/smilies/blackeye.gif)
Ek hoop nie so nie......Stef wrote:Is daar dalk 'n rooi stasiewa betrokke?
Dalk moet ons notas ruil en dan knip ons die ding in 2OOOOMS wrote:@ George het nou ook x3 name reg ... :wink2:
Eerste keer dat ek iets wen.OOOOMS wrote:Finally....we have a winner![]()
![]()
[shadow]Congratulations George !!![/shadow]
Dis verseker FransHou da nou da wrote:Eish dankie tog nou kan ons maar n bikie oranje rivier wynkelders se lekker rooi port drink my bottel was juis amper leeg. Dankie baie Cobus dit was great
Just to clarify it wasn't me but me truck.....Kaspaas wrote:Dis 'n plesier manne!![]()
Was great om julle te ontmoet en n bietjie meer te wys wat in 'n kelder aangaan!
(Al was dit net om julle te weeg oor die skaal!)
Tot volgende keer!