Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

5 tot 15 April.

5de Vertrek ons vroeg die oggend uit Gauteng na Phalaborwa waar almal bymekaar kom sodat ons die KNP ingaan, deur Letaba vir 'n laaste volmaak en deur Giriyondo voor 14h sodat ons nog ons beplande kamp plek by Mapai kan maak. Giriyondo is baie nice grenspos, voel soos 'n "lodge check-in" en het ongeveer 20min gevat. Na die afdraai van die pad wat massingir toe gaan sodat ons by Mapai kan uitkom raak die pad twee spoor met 'n paar rivier beddings en villages. Teen 21h is ons ongeveer halfpad tussen Giriyondo en Mapai, T4A wys 'n camp plek naby en ons gaan stel ondersoek in. Warm water storte en 'n tent kamp met 'n vliegveld in die middel van nerens word ons tuiste vir die aand teen R60pp. (Xtrail verloor eerste band).

6de Vertrek weereens na Mapai per twee spoor. Eventueel kry ons 'n "boom" in die middel van nerens en besef dat ons in Mapai kamp is waar ons die TFP gaan verlaat. Groot opwinding want die limpopo oorgang le voor en ons het nie 'n idee van die water vlak en of daar 'n ferry beskikbaar is nie. Die rivier is baie laag en alhoewel dit nie nodig was nie het ons die 200mets per voertuig betaal. Teen middag ete in Machaila weet ons daar is nog ongeveer 300km oor tot in Vilanculos en met die stand van die 2spoor paaie gaan ons donker kamp opslaan. Kort na middag ete verloor die Xtrail 'n tweede band en die toyotas se 6gat wiele pas nie op die 5gat hub nie. Die helfte van die groep spandeer die aand in die bos langs die pad terwyl die res Vilanculos toe skuif.

7de Staan vroeg op en gaan soek 17duim bande in Vilanculos. Bleik onmoontlik en dit is boonop vakansie dag met parades, dus is die enkele plekke nie regtig oop nie. Na 'n paar uur se gesoek en gesukkel met bietjie portugeus en minder engels verstaan mense nie dat ons van hul karre met 5gat wiele, se spaar wiele wil leen of koop nie. Met 'n bietjie geluk ontmoet ons oom Braam (suid afrikaner), wat vir ons drie 5gat wiele van 'n waentjie af leen. Teen 12h vat die "Surf" (my lux) die pad terug na waar die manne in die bosse sit. Die 250km vat ons 5ure en teen 17h kry ons die xtrail met 2 van die blyste gesigte wat ek al ooit gesien het. Na 'n vinnige bier en 'n bande verwisseling vat ons die pad na Vilanculos verder/terug. Nog 'n pap wiel net na donker op die xtrail stoot frustrasie maar gelukkig het ons nog 'n wiel of twee. As iemand continental 4x4 Contact op 'n kar het, moenie van teer af gaan met dit nie. Na 500km se rowwe grondpad is 'n stukkie gemiddelde teer darem baie lekker.

9de, baie lekker eiland trip in die die bazaruto archipelago.

10de 140km/h op die strand by inhassorro.

12de, koop 2 "low profile" 2de handse bande by 'n workshop/scrap yard en verskuif kamp na Zavora lodge

15de lang dag se ry via Maputo terug na Gauteng. Kry paar mense langs pad wat vuil petrol ingegooi het in hul disco 2 en sleep 2 waens terug sodat hul bakkie die disco 2 deur die grens kan sleep. Ek weier om 'n 2000met "boete" te betaal en los my lisense vir die rowers in uniform net voor die grens.

Reviews voor die tyd was vir my baie op geblaas, mozman het gese dis byna onmoontlik tensy jy met 'n cruizer gaan. Kan dink dat die paaie en rivier kruissings aansienlik moeiliker sal wees in reen seisoen waneer vrouens in bome geboorte skenk ens maar hou net die weer dop vir 'n maand voor die tyd. Die 2x4 xtrail was baie goed bevoeg en capable vir die roete. Die bande was die enigste probleem gewees, die ander voertuie het genadiglik nie 'n band verloor nie maar sou kon uitruil onder mekaar.

PTA tot in Vilanculos Via giriyondo 1200km (1000km beplan), Vilanculos tot PTA via Maputo 1470km
Attachments
cashew factory
cashew factory
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 306 (Small).jpg (59.71 KiB) Viewed 3519 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 316 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 316 (Small).jpg (33.98 KiB) Viewed 3519 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 318 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 318 (Small).jpg (38.05 KiB) Viewed 3519 times
350 meticais
350 meticais
IMG_1373 (Small).JPG (57.16 KiB) Viewed 3519 times
IMG_1386 (Small).JPG
IMG_1386 (Small).JPG (43.03 KiB) Viewed 3519 times
Buying Diesel
Buying Diesel
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 327 (Small).jpg (49.72 KiB) Viewed 3519 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 326 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 326 (Small).jpg (42.53 KiB) Viewed 3519 times
044.JPG
044.JPG (74.49 KiB) Viewed 3519 times
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

Some more pics
Attachments
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 229 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 229 (Small).jpg (26.42 KiB) Viewed 3517 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 230 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 230 (Small).jpg (22.46 KiB) Viewed 3517 times
IMG_1279 (Small).JPG
IMG_1279 (Small).JPG (48.5 KiB) Viewed 3517 times
IMG_1284 (Small).JPG
IMG_1284 (Small).JPG (28.61 KiB) Viewed 3517 times
IMG_1289 (Small).JPG
IMG_1289 (Small).JPG (35.42 KiB) Viewed 3517 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 250 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 250 (Small).jpg (39.98 KiB) Viewed 3517 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 252 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 252 (Small).jpg (49.09 KiB) Viewed 3517 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 260 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 260 (Small).jpg (35.48 KiB) Viewed 3517 times
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by george »

Jissie man dit klink lekker.

Dis die route wat ek later wil volg.Jy kan nie dalk vir my die mapsource file stuur nie. :beg:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

Die volgorde is bietjie deurmekaar
Attachments
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 138 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 138 (Small).jpg (34.24 KiB) Viewed 3515 times
IMG_1184 (Small).JPG
IMG_1184 (Small).JPG (50.84 KiB) Viewed 3515 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 146 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 146 (Small).jpg (43.52 KiB) Viewed 3515 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 152 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 152 (Small).jpg (23.66 KiB) Viewed 3515 times
Bekkie = Aandete
Bekkie = Aandete
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 159 (Small).jpg (22.91 KiB) Viewed 3515 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 162 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 162 (Small).jpg (58.93 KiB) Viewed 3515 times
Eiland uitstappie
Eiland uitstappie
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 176 (Small).jpg (25.54 KiB) Viewed 3515 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 225 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 225 (Small).jpg (48.88 KiB) Viewed 3515 times
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

Hi George, ek het 'n pdf van die kaart wat hulle by die grens vir ons gegee het maar moet nog plan maak oor hoe om dit te upload. Kan jou 'n epos ook stuur.
Attachments
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 106 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 106 (Small).jpg (64.6 KiB) Viewed 3512 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 109 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 109 (Small).jpg (45.94 KiB) Viewed 3512 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 115 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 115 (Small).jpg (24.34 KiB) Viewed 3512 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 116 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 116 (Small).jpg (23.56 KiB) Viewed 3512 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 117 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 117 (Small).jpg (36.7 KiB) Viewed 3512 times
Stukkie pad tussen mabote en vilanculos
Stukkie pad tussen mabote en vilanculos
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 121 (Small).jpg (41.74 KiB) Viewed 3512 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 129 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 129 (Small).jpg (48.65 KiB) Viewed 3512 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 133 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 133 (Small).jpg (42.88 KiB) Viewed 3512 times
User avatar
scout
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 199
Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
Town: White River
Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
Real Name: Jonathan

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by scout »

lekker lyk dit nou nie
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park 2012.

Post by Basjan14 »

En nog
Attachments
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 103 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 103 (Small).jpg (30.58 KiB) Viewed 3509 times
IMG_1166 (Small).JPG
IMG_1166 (Small).JPG (40.19 KiB) Viewed 3509 times
IMG_1167 (Small).JPG
IMG_1167 (Small).JPG (100.6 KiB) Viewed 3509 times
IMG_1174 (Small).JPG
IMG_1174 (Small).JPG (68.44 KiB) Viewed 3509 times
IMG_1177 (Small).JPG
IMG_1177 (Small).JPG (51.31 KiB) Viewed 3509 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 104 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 104 (Small).jpg (63.53 KiB) Viewed 3509 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 105 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 105 (Small).jpg (72.55 KiB) Viewed 3509 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 106 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 106 (Small).jpg (64.6 KiB) Viewed 3509 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by OOOOMS »

5 tot 15 April.
Hoe lekker sit ek nou hier en lees :thumbup:

Dankie man :!: :D:
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

ek weet dis baie fotos maar dit is beter as meer woorde...
Attachments
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 065 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 065 (Small).jpg (56.55 KiB) Viewed 3504 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 066 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 066 (Small).jpg (51.8 KiB) Viewed 3504 times
Die ferry opsie
Die ferry opsie
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 073 (Small).jpg (42.39 KiB) Viewed 3504 times
IMG_1155 (Small).JPG
IMG_1155 (Small).JPG (62.69 KiB) Viewed 3504 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 091 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 091 (Small).jpg (54.98 KiB) Viewed 3504 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 095 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 095 (Small).jpg (47.97 KiB) Viewed 3504 times
Net seker maak
Net seker maak
IMG_1162 (Small).JPG (69.77 KiB) Viewed 3504 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 101 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 101 (Small).jpg (45.4 KiB) Viewed 3504 times
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

nog
Attachments
Eers iets drink op die verjaardag maatjie
Eers iets drink op die verjaardag maatjie
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 033 (Small).jpg (65.06 KiB) Viewed 3503 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 045 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 045 (Small).jpg (38.62 KiB) Viewed 3503 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 049 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 049 (Small).jpg (60.37 KiB) Viewed 3503 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 053 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 053 (Small).jpg (42.86 KiB) Viewed 3503 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 056 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 056 (Small).jpg (43.1 KiB) Viewed 3503 times
Lekker drifting gedoen
Lekker drifting gedoen
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 057 (Small).jpg (44.89 KiB) Viewed 3503 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 059 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 059 (Small).jpg (64.56 KiB) Viewed 3503 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 064 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 064 (Small).jpg (58.58 KiB) Viewed 3503 times
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

amper klaar
Attachments
IMG_1045 (Small).JPG
IMG_1045 (Small).JPG (50.7 KiB) Viewed 3501 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 011 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 011 (Small).jpg (40.15 KiB) Viewed 3501 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 018 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 018 (Small).jpg (46.18 KiB) Viewed 3501 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 019 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 019 (Small).jpg (48.06 KiB) Viewed 3501 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 026 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 026 (Small).jpg (67.71 KiB) Viewed 3501 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 030 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 030 (Small).jpg (60.55 KiB) Viewed 3501 times
IMG_1054 (Small).JPG
IMG_1054 (Small).JPG (76.68 KiB) Viewed 3501 times
IMG_1083 (Small).JPG
IMG_1083 (Small).JPG (85.23 KiB) Viewed 3501 times
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

Kla
Attachments
Monstertjie
Monstertjie
044.JPG (74.49 KiB) Viewed 3497 times
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 008 (Small).jpg
Vilanculos-Zavora_Moz_April2012 008 (Small).jpg (59.34 KiB) Viewed 3497 times
IMG_1028 (Small).JPG
IMG_1028 (Small).JPG (64.15 KiB) Viewed 3497 times
IMG_1040 (Small).JPG
IMG_1040 (Small).JPG (93.49 KiB) Viewed 3497 times
Basjan14
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
Real Name: Tjaart
Club VHF Licence: Basjan14
Location: Pretoria

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Basjan14 »

check die outjie
Attachments
026 (Small).JPG
026 (Small).JPG (88.75 KiB) Viewed 3493 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by OOOOMS »

Gooi al die pics....moennie bang wees nie :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by jacques kotze »

Dit lyk of dit lekker was :thumbup: :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Mud Dog »

check die outjie
Nee wat, daai krewe is maar kleintjies! :D:
Baie lekker pics, kan sien dat julle dit gate geniet het!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dis sommer 'n fancy stuk bull-bar wat jy daar of die Surf het! Mooi! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Post by Haboob »

Lyk asof jul baie pret gehad het :yahoo: :clap: :laugh2: :mrgreen: :bye:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Post Reply

Return to “Trip Reports”