VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
So was ek weer besig om te sien wat die fout is,,,gister het die fans gewerk toe ek dit uitgebrug het maar vanaand glad nie
na verdere ondersoek en gekyk na die fan control module het dit gelyk asof dit n swak plek in die draad is want as ek dit
n bietjie heen en weer beweeeg dan werk die fans(gebridge) :)
So het ek die hele draad ooopgesny maar die probleem het toe nie daar gele nie so moes weer alles toe tape
,,,so raak ek toevallig
aan 1van die 30A fuses en toe kom die fans aan. Op die oog af is die fuses heel maar die 1 maak swak kontak en haal dit uit en kom agter dat die kontak punte deurgebrand het en die plastiek hulsel gesmelt het...so het ek die ding uitgehaal en uitmekaargemaak om te sien wat is die skade,,nie te erg nie en het die kontak punte toegebuig en die hele kontrapsie weer aanmekaar gesit ,,,weer gebridge en getoets werk mooi met albei lae spoed en hoe spoed van die waaier.
Het die water vlak nagegaan en enjin laat luier totdat termostat oopmaak en gewag dat enjin die regte temp bereik en guess what fan kom in op lae spoed en werk soos altyd gewerk het ..
M2CW - Moenie net met die oog kyk of die fuses heel is nie,HAAL DIT UIT EN KYK DAN HOE LYK HULLE
Alles is nou weer sharp ....dankie vir julle insette..

- Attachments
-
- worn fuse.jpg
- fuses
- (43.34 KiB) Downloaded 166 times
-
- melted fuse holder2.jpg
- melted fuse holder
- (88.66 KiB) Downloaded 166 times
-
- melted fuse holder.jpg
- melted fuse holder
- (121.62 KiB) Downloaded 166 times
-
- stripped.jpg
- kontrapsie uitmekaar gehaal
- (83.31 KiB) Downloaded 166 times
-
- splitter.jpg
- Splitter box ding by batty weet nie wat sy naam isi
- (117.37 KiB) Downloaded 166 times
Last edited by Willem01 on Wed Jun 27, 2012 9:58 pm, edited 2 times in total.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
Het jy onglangs die radiator cap af gehaal of vervang? Het jy coolant in die water?
Ek dink jy het dalk 'n airlock of jou coolant level is te min

To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
stelsel is heeltemal gebloei ,,,,,die het mos daai klein high pressure bottel wat lyk soos n sokker bal met n prop op die stelsel het omtrent 70% antifreeze ingehad en na al die toets en bloei om airlocks uit te kry dink ek daar is nou so 40% antifreeze in water is nog so lig groen van kleur.....
coolant level sensor is in daai bottel en dit kom ni aan op dash nie - so het ek gesien want die vlak is tog reg......
die ding wat my pla is hoekom skop die fans ni in as die temp hoog raak nie die fan switch is gerate op 95 grade om in te skop en om op 85 grade wee uit te skop...

Last edited by Willem01 on Tue Jun 26, 2012 9:37 pm, edited 1 time in total.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
[url] http://www.vwclub.co.za/phpbb3/viewtopi ... or+fan/url" onclick="window.open(this.href);return false;]
Sal nog soek.
Sal nog soek.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
ek het daai 2 fueses op die batt ook nagegaan 1 is 20A en 5A weet net ni of hulle iets te doen het met die fans of aircon ni maar hulle is fine.....
ooo en die thermostat is so 3 maande terug vervang met n nuwe 1,,,,, die boonste pyp van die radiator is erg warm en die onderste 1 is nie so erg nie jy kan so ligweg darem aan hom vat ....so dit se vir my dat die thermostat oopmaak.
ooo en die thermostat is so 3 maande terug vervang met n nuwe 1,,,,, die boonste pyp van die radiator is erg warm en die onderste 1 is nie so erg nie jy kan so ligweg darem aan hom vat ....so dit se vir my dat die thermostat oopmaak.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
[url] http://www.vwclub.co.za/phpbb3/viewtopi ... or+fan/url" onclick="window.open(this.href);return false;]
Van wat ek nou al gekry het is dat die radiator fan en aircon fan saam beheer word deur engine management system. VW se EMS is lekker deurmekaar, bv. as jou EMS lig aankom is dit gewoonlik die briekligte wat bly brand.
Van wat ek nou al gekry het is dat die radiator fan en aircon fan saam beheer word deur engine management system. VW se EMS is lekker deurmekaar, bv. as jou EMS lig aankom is dit gewoonlik die briekligte wat bly brand.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
Still wondering if there is not maybe an airlock. If the temp sensor is where the airlock is, it won't register the correct temp.
Maybe as a test remove the sensor and heat it up in boiling water (while you have the car electics on) to see if the sensor and circuitry is working. The fan should then come on.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
When you say you've replace the fan switch, do you mean the relay? I'm almost certain that they will be switched via a relay and it could be that it's sticking (burned contacts). This could explain the problem, otherwise if as already mentioned, it's all controlled by an EMU, the fault may be there.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
Ok Cassie will give this a try this afternoon when I see her againCasKru wrote:Still wondering if there is not maybe an airlock. If the temp sensor is where the airlock is, it won't register the correct temp.
Maybe as a test remove the sensor and heat it up in boiling water (while you have the car electics on) to see if the sensor and circuitry is working. The fan should then come on.
Andy the attached picha is what I have replaced....if it's any helpMud Dog wrote:When you say you've replace the fan switch, do you mean the relay? I'm almost certain that they will be switched via a relay and it could be that it's sticking (burned contacts). This could explain the problem, otherwise if as already mentioned, it's all controlled by an EMU, the fault may be there.
- Attachments
-
- Radiator fan switch
- rad fan switch.jpeg (2.97 KiB) Viewed 1931 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie------Raad asb
That's the sensor, but looks like it could be a switch as well. Try trace back the + wire from the fan and see where or what switch it comes from.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
Dankie almal die kar is gefix....
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
Willem01 wrote:Dankie almal die kar is gefix....
Is dit nou al wat ons kry, wat was fout.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
Ja nee seblief. Sê toe waar die fout gelê het dan kan ons ook leer uit die voorval en dalk volgende keer iemand beter kan helpZandyl wrote:Willem01 wrote:Dankie almal die kar is gefix....
Is dit nou al wat ons kry, wat was fout.
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
Jammer man ek het dit seker verkeerd gepost die fix lê nou in die heel eerste post
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: VW Polo - Fan skop nie in nie--Gefix
Het gesien na ek klaar gepost hetWillem01 wrote:Jammer man ek het dit seker verkeerd gepost die fix lê nou in die heel eerste post
Bly jy het dit uit gesort
To God be the glory