DURBANVILLE 4X4
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
DURBANVILLE 4X4
Is any off you guys doing the Durbanville Boerevereniging route on the 06 October at Clara-Anna fontein and the afternoon braai at Goedverwacht.
n vark bly maar n vark
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: DURBANVILLE 4X4
Ek het nie geweet daar is so n event nie. Waar kan n mens meer detail kry ........ Ek sou dit graag voor dit wil gaan ry as dit oop is vir die publiek. Behoort n asemrowende "view" van bo af te he. Besig om uit te vind oor De Grendal ook. Laat weet as jy enige detail het ek sal opvolg.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: DURBANVILLE 4X4
Saturdag 06 Oktober 2007,07h30 Clara-Anna Fontein te DURBANVILLE.R300 per voertuig,Middag braai met groot skerm tv vir rugby.Kontak MELINDA VAN VUUREN 021 976 3057 Durbanville Agrimark.Ek hoop die inligting sal help.
n vark bly maar n vark
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: DURBANVILLE 4X4
kom Toyota eienaars ,ons soek nog Toyota's om saam te gaan om al die Land rovers te tou,ek wil nie alleen al die werk doen nie
n vark bly maar n vark
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: DURBANVILLE 4X4
Johan, dankie ek sal opvolg en laat weet.