3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
Goeie dag almal
Ek het raad nodig van die slim manne. Ek het saterdag head gasket geblaas op my KZ. Die werktuigkundige beveel aan dat ek 'n nuwe head opsit en nie net die ou een laat pressure test en skeam nie. Die kostes daaraan verbonde is ongeveer R12500. Die vraag is net is dit die moeite werd om soveel geld te spandeer op 'n enjin wat al 400 000km op het net vir die head of gaan dit beter wees en spandeer dit op 'n nuwe kompleet enjin???? Wat sal so nuwe enjin my kos????Het enige iemand al probleeem met head gehad op 'n KZ wat my kan raad gee.
Groette
Gerhard

Last edited by klippe on Sat Aug 04, 2012 9:59 am, edited 1 time in total.
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
3.0KZTE Head gasket probleme
Hi Gerhard,
Ja, die KZ se head sal tien teen een gekraak wees by die inlet/outlet valves. Hier was al n paar manne op die forum wat se tops al gekraak het insluitend myne. Lyk my jy is een van die gelukkiges wat dit slegs teen 400k km gekry het. Jy kan maar search op die forum, daar is n thread van iemand wat n D4D ingesit het in die KZ, maar persoonlik dink ek dit is te veel geld. Ek sal die head en gasket vervang en vekoelings stelsel en injectors laat nagaan. Ek neem aan hy word warm met opdraendes of as jy sleep? Maak net seker as jy n nuwe head op sit dat dit die AMC (van Spanje af) tipe is. Jy kry hulle vir seker so R7500 by Headzone in Centurion. My kostes was so R14k vir alles. En dan kry jy sommer n EGT gauge ook hangend af v hoeveel geld jy in die budget het, dan sal hy jou nog ten minste 400k km hou.

ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
Dankie Werner
Ek sleep gereeld 'n Bobcat op 'n trailer wat so 3 ton weeg en het een keer begin warm word teen opdraende. Het die Radiator laat flush en skoonmaak en die probleem was op 'n einde. Die gebeurtenis van saterdag was nogal 'n skok aangesien die heat gauge normaal gele het sowat 'n kilometer voor die huis. Het slegs sowat 600kg( Firefighter vol water) op die bak gehad en sowat 50km/h gery op die grondpad. Toe ek by die huis stop hoor ek hom stoom afblaas en dit was toe ook sommer die einde van hom, toe ek weer die ignition aansluit om die heat guage te bekyk was hy verby die rooi. Die vervang van die head is my opinie ook maar die feit dat hy hoe kms op het maak die besluit meer ingewikkeld. Ek wil nie regtig na die verkoops opsie kyk nie want die bakkie is vir werk en daar word meestal met vrag (1ton) op grond paaie gery so die nuwer weergawes se bakwerk hou ongelukkig nie.
Baie dankie vir die inligting. As daar enige verdere opinies is sal ek dit waardeer

- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 11, 2011 1:35 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D d/c 4x4
- Real Name: Marius
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
stem saam met 4x4 M
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
Gerhard
Ek het dieselfde oorgekom. Hieronder is my hele sad storie. Ek het die AMC roete gegaan, EGT guage geinstalleer, Intercooler en Chip. Na so ±70 000 km still going strong. Ek is so 5000km kort van 300 000km. Vervang die head en gebruik hom vir nog 400 000km. Hoop jy kom gou reg.
viewtopic.php?f=3&t=16162&start=30" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=3&t=16677" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=3&t=18959" onclick="window.open(this.href);return false;

- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Jan 07, 2012 2:11 pm
- Town: Hartbeesfontein
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZTE 4x4 D/C
- Real Name: SP
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
louis, ek wil ook graag net hier inval indien mag - indien die watervlak in die verkoeler verminder, omtrent so 15-20ml, indien hard gewerk so 30ml, maar nie altyd in die reservoir tenk verminder nie en ook geen verhoging in enjintemp of oorverhitting nie, ook geen olie in water nie, is dit ook n aanduiding van headgasket en/of gekraakte top?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
SP
Het jy al die radiator laat pressure test en jou radiator prop vervang? By Silverton Radiators kan hulle toets doen om te sien of die head gasket seergekry het of nie, hoe akuraat dit is weet ek nie. My head is af en daar is 4 duidelike krake in. Met die feit dat die bakkie al 400 000km op het is ons besig om kwotasies te kry om die hele engin oor te doen. As ek julle kan waarsku pas julle KZ engins mooi op. Dis baie geld as mens dit ordentelik wil doen..............

- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Jan 07, 2012 2:11 pm
- Town: Hartbeesfontein
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZTE 4x4 D/C
- Real Name: SP
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
Klippe, jip het reeds daardie roete gevolg
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
SPSPF wrote:louis, ek wil ook graag net hier inval indien mag - indien die watervlak in die verkoeler verminder, omtrent so 15-20ml, indien hard gewerk so 30ml, maar nie altyd in die reservoir tenk verminder nie en ook geen verhoging in enjintemp of oorverhitting nie, ook geen olie in water nie, is dit ook n aanduiding van headgasket en/of gekraakte top?
Die watervlak verlaag nie in die verkoeler nie (as alles reg is). Die water sit uit agv van temp en stoot dan in die reservoir in, m.a.w. die vlak in die reservoir styg (±30mm). Agv die kraak in my head (my KZ s'n ) het dit 'n drukking in die verkoeling sisteem veroorsaak en die water by die reservoir uitgestoot. Dit het tot gevolg gehad dat die watervlak in my verkoeler (verkoeling sisteem) gedaal het wat dan wel 'n hoër temp op die dash gewys het. Daar was geen water in my olie nie. Die temp guage op die dash is nie baie "fyn" ingestel nie. Vanaf 60°C tot oor die 105°C bly die naald mooi op "normaal". Dit is hoekom ek die EGT guage geinstalleer het. Dit gee jou baie beter lesings en ek voel meer gerus.
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Jan 07, 2012 2:11 pm
- Town: Hartbeesfontein
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZTE 4x4 D/C
- Real Name: SP
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
louis, dankie vir die inligting. Blyk dat ek maar moet begin uitvind waar 'n goeie en betroubare werkswinkel / werktuigkundige in my omgewing is - die paadjie sal ek maar moet loop.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
JanSKRIK NIKS wrote:wie instaleer die egt gauges?
Ek het myne by LandyOnline (http://www.landyonline.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;) gekoop en dit self geinstalleer. Die grootste effort dink ek sal wees om 'n gat in die exhaust manifold te boor en te tap (my manifold het klaar 'n plek gehad). Ek verstaan jy laat die engine loop terwyl jy dit doen, want jy soek nie van die boorsels deur jou turbo nie :? . Vir jou water temp meter verkoop hulle 'n nylon coupling wat jy in jou boonste waterpyp installeer - dit is gemors - as hulle nie aliminium het nie moet jy 'n ander plan maak. Ek het my coupling uit brass laat maak.
.
Kyk ook na viewtopic.php?f=3&t=20306" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Jan 07, 2012 2:11 pm
- Town: Hartbeesfontein
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZTE 4x4 D/C
- Real Name: SP
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
Head af, gelukkig nie gekraak nie. fout by gaskets. Terwyl head af is, laat ek sommer alles nagaan en injectors doen, cambelt en EGT installeer.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
Bly vir jou part SP. Hoop jou Lux loop gou weer.SPF wrote:Head af, gelukkig nie gekraak nie. fout by gaskets. Terwyl head af is, laat ek sommer alles nagaan en injectors doen, cambelt en EGT installeer.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme
Nou ja na drie lang weke sonder bakkie is my KZ weer aan die gang Het enjin vervang met een wat 3500km terug oor gedoen is en het sommer ook die diff ratio's laat regmaak. Diesel verbruik in die dorp is met gemiddeld 1.2km/l beter en die speedo is weer akkuraat. Nuwe Radiator en alles. Totale kostes sowat net oor R40k.
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: 3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
Sjoe dis no gal baie gewees, maar ten minst is dit nou weer reg. Nou kan hy nog 400k op kry