Serious ........... Work light - 5m!
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Serious ........... Work light - 5m!
blsm - NICE !!!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 91
- Joined: Fri Apr 13, 2012 5:40 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2007 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX 4x4
- Real Name: Andre
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Mark, looks very good and functional with that 2m worth of play for light scatter.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Serious ........... Work light - 5m!
mark MOOI !
net so vinnige gedagte - 48W = 4A !!
Vir die manne wat dink om die lig LANK aan te los (laaang braai ...), jou battery gaan WEET van daai las !
maar as n werk lig vir n uur of twee, PUIK stel.

Chris myne is 'n 27 Watt dus 2.25Amp, sal onder gewone omstandighede nie langer as 'n uur aan wees nie, ek hoop :wink2:ChrisF wrote:mark MOOI !
net so vinnige gedagte - 48W = 4A !!
Vir die manne wat dink om die lig LANK aan te los (laaang braai ...), jou battery gaan WEET van daai las !
maar as n werk lig vir n uur of twee, PUIK stel.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Mark, altwee posts is dieselfde, veral die onderste een
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Re: Serious ........... Work light - 5m!
My lieflike IN is saans vrek stadig.....pietpetoors wrote:Mark, altwee posts is dieselfde, veral die onderste een
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Piet daai boonste een lyk meer na die onderste een ....
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Dit kom af en toe voor dat daar dubbel posts is waneer die ouens die "submit" 'n tweede keer druk as daar niks gebeur nie .... as ek sulke goed sien,dan delete ek sommer dadelik die duplikasie .... het so gemaak net om verder te lees dat julle nou grappies maak daaroor. Jammer, maar die 'tweede' is klaar weg!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Baie nice lig Oooms
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Kw@@i lappe!!!
uitfreakingstekend.
Sit 'n solarpanel onder hom, dan power hy homself.
uitfreakingstekend.
Sit 'n solarpanel onder hom, dan power hy homself.
Know what you don't know.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Blerry nice ek se' I like
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

In the land of the blind, one-eyed man is king!

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Dis baie netjies Mark, goeie idee en lyk baie stewig, dankie dat jy vir ons almal die lig in die lewe wil wys
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Nice Mark dit lyk of die lig noggal kan werk - neem bietjie 'n foto in die nag as hy aan is dat ons die effek kan sien.
Re: Serious ........... Work light - 5m!
......see page 3 of this threadBugzy wrote:Nice Mark dit lyk of die lig noggal kan werk - neem bietjie 'n foto in die nag as hy aan is dat ons die effek kan sien.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Heng Mark ek moet jou bedank, die lig van jou het gister my dag gemaak. Ek het my alie af gelag, nie vir jou lig nie ( ek weet hoe sukkel 'n ou met 'n koplig ) maar die ander ouens se reaksie en komentaar.
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Ja en as x10 mense sit met kop liggies, lyk dit soos Lime Lite se disco..... :evil:stephanvaneeden wrote:Heng Mark ek moet jou bedank, die lig van jou het gister my dag gemaak. Ek het my alie af gelag, nie vir jou lig nie ( ek weet hoe sukkel 'n ou met 'n koplig ) maar die ander ouens se reaksie en komentaar.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Die kopliggies is goed as jy besig is om iets te soek of iets naby jou te doen, maaaaaar, as jy met ander mense is en jy lig jou kop op om met hulle te gesels, dan is hulle ook in die lig, en die liggie skyn in hulle oe in, en dis nie so lekker vir hulle nie. En as jy die rooi liggie aanskakel, wel, dan weet die mense nie so mooi nie...
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Sorry Mark, het daai een gemis - dit lyk baie niceOOOOMS wrote:......see page 3 of this threadBugzy wrote:Nice Mark dit lyk of die lig noggal kan werk - neem bietjie 'n foto in die nag as hy aan is dat ons die effek kan sien.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Daai rooi kan nogals dinge uitlok !
Ek het 'n extended handle van n verfroller gebruik. 'n roller se handle afgesny en die lig daaraan vasgebout. So nou sit ek die lig met die handle net op die handle en extend hom soos ek nodig het. Het ook gedink om 'n sambreel pen te gebruik as ek die ding wil rondskuif.
Ek het 'n extended handle van n verfroller gebruik. 'n roller se handle afgesny en die lig daaraan vasgebout. So nou sit ek die lig met die handle net op die handle en extend hom soos ek nodig het. Het ook gedink om 'n sambreel pen te gebruik as ek die ding wil rondskuif.
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Toemaar ek verstaan...... Jy moet bo-oor jou pensie kykBugzy wrote:Sorry Mark, het daai een gemis - dit lyk baie niceOOOOMS wrote:......see page 3 of this threadBugzy wrote:Nice Mark dit lyk of die lig noggal kan werk - neem bietjie 'n foto in die nag as hy aan is dat ons die effek kan sien.
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
[quote="OOOOMS"][quote]Toemaar ek verstaan...... Jy moet bo-oor jou pensie kyk [quote]
Mark, jy begin alweer - met die Bully Beef eetes lyk jy een van die dae net soos ek
Mark, jy begin alweer - met die Bully Beef eetes lyk jy een van die dae net soos ek
Re: Serious ........... Work light - 5m!
[/quote] Ek's van, vandag op 'n dieet.......Toemaar ek verstaan...... Jy moet bo-oor jou pensie kyk
Mark, jy begin alweer - met die Bully Beef eetes lyk jy een van die dae net soos ek
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Ek is al 7 weke(16+kg af) en dit gaan nou al OK. My bek water behoorlik as julle praat van Bully Beef ens.
Last edited by Bugzy on Thu Jul 26, 2012 12:38 pm, edited 1 time in total.
Re: Serious ........... Work light - 5m!
14kg....respekBugzy wrote:Ek is al 7 weke(16+kg af) en dit gaan nou al OK. My bak water behoorlik as julle praat van Bully Beef ens.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Wel done. Ek is nou al van die begin van die jaar af op so reg eet sover ek kan dieet en ek het darem ook al oor die 10kg verloor. Voel lekker neBugzy wrote:Ek is al 7 weke(16+kg af) en dit gaan nou al OK. My bak water behoorlik as julle praat van Bully Beef ens.
To God be the glory
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Ja Cassie, ek het baie meer energie en slaap beter - ek het ook weer BAIE klere wat pasCasKru wrote: Wel done. Ek is nou al van die begin van die jaar af op so reg eet sover ek kan dieet en ek het darem ook al oor die 10kg verloor. Voel lekker ne
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Serious ........... Work light - 5m!
GeorgeJvR wrote:Smaak my OOOMS like lang goet
Lang graaf, Lang paal, What's next
Langbroek, met lang sokkies.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Maar die dae van Lang hare is vir hom verbyLangbroek, met lang sokkies.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Ek kan nog net 'n pony tale groei op my dakkie Anders is dit Nr1pietpetoors wrote:Maar die dae van Lang hare is vir hom verbyLangbroek, met lang sokkies.
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Het julle nie die GROEN hare op sy trip report gesien nie?? Hy kan 'n plan maak as hy willMaar die dae van Lang hare is vir hom verby
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Ja, ja.....we needed some good luck...Bugzy wrote:Het julle nie die GROEN hare op sy trip report gesien nie?? Hy kan 'n plan maak as hy willMaar die dae van Lang hare is vir hom verby