Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Geluk Johan... sien jou kamplig het die WegRy se bladsye verlig
Sien hier vir sy oorspronklike post viewtopic.php?f=41&t=25865" onclick="window.open(this.href);return false;
Sien hier vir sy oorspronklike post viewtopic.php?f=41&t=25865" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Mooi man
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice
PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie
PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
nice going Johannes ,looks like the hilux guys are filling the magazine pages
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Nice ouens, dankie man, ek sal vanmore gou ry om te gaan kyk of ons al die nuwe WegRy in die Weskus het.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Ja nee hys net reg, maar joune sal beslus n veldbrand veroorsaak,OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice
PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Dis 'n baie mooi ontwerp Johannes, slim uitgedink Ek is dood seker ons sal baie copy's in die toekoms sien :wink2:Johannes van die See wrote:Ja nee hys net reg, maar joune sal beslus n veldbrand veroorsaak,OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice
PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie
Well done
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Very neat piece of kit!
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Laat my asb toe om net te noem hoe agter die tyd ons hier in die Kaap is.
Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk.
Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes uitgawe van WegRy. Ek het bietjie meer verwag van die stad as die weskus maar te vergeefs.
Noggals telleerstellend as mens nie eens jou eie artikel kan sien nie.
Die Kaap is lekker maar tog so ver agter die tyd!
Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk.
Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes uitgawe van WegRy. Ek het bietjie meer verwag van die stad as die weskus maar te vergeefs.
Noggals telleerstellend as mens nie eens jou eie artikel kan sien nie.
Die Kaap is lekker maar tog so ver agter die tyd!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Ek het net so vermoede ek het myne ekstra vroeg gekry oordat ek my subscription hernu het....Johannes van die See wrote:Laat my asb toe om net te noem hoe agter die tyd ons hier in die Kaap is.
Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk.
Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes uitgawe van WegRy. Ek het bietjie meer verwag van die stad as die weskus maar te vergeefs.
Noggals telleerstellend as mens nie eens jou eie artikel kan sien nie.
Die Kaap is lekker maar tog so ver agter die tyd!
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Nou ja dan wag ek nog so rukkie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Ek het jou en jou bakkie nogals gesien... lekker recovery gedoen neThysdJ wrote:Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie...
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Om die lig in aksie te sien is nog meer indrukwekkend. Met 2 van hulle op RTH was daar meer as oorgenoeg lig gewees.
Know what you don't know.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Sien ek kannie kommentaar lewer nie, want ek het dit nog nie gesien nie..CasKru wrote:Ek het jou en jou bakkie nogals gesien... lekker recovery gedoen neThysdJ wrote:Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Ek het ingeteken vir SA4x4 elektroniese weergawe en het gister al September sin gekry teen R60, dis R5 n issue. Bargain.ThysdJ wrote:Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke...
Miskien moet ek op die WegRy ook inteken. Dan wil ek ook by se, jy hoef nie n Ipad/Iphone of Galaxy tab te he om hom te lees nie. Jy kan die PDF op jou PC ook lees.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Watse site gebruik jy nou weer daarvoor?4x4Maniac wrote:Ek het ingeteken vir SA4x4 elektroniese weergawe en het gister al September sin gekry teen R60, dis R5 n issue. Bargain.ThysdJ wrote:Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke...
Miskien moet ek op die WegRy ook inteken. Dan wil ek ook by se, jy hoef nie n Ipad/Iphone of Galaxy tab te he om hom te lees nie. Jy kan die PDF op jou PC ook lees.
To God be the glory
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
http://mysubs.co.za Dan registreer jy vir n username en soek die subscription wat jy op die troon normaalweg lees soos "Rooi Rose" en "Huisgenoot" dis mos wat jy deesdae van hou, ne?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Hoe het jy geweet?...4x4Maniac wrote:http://mysubs.co.za Dan registreer jy vir n username en soek die subscription wat jy op die troon normaalweg lees soos "Rooi Rose" en "Huisgenoot" dis mos wat jy deesdae van hou, ne?
Thanks
To God be the glory
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Baie geluk Johannes en Thys - julle hou die club se naam hoog