More mense,
Ek het twee vragies oor my Bakkie.
1. Op die Gearmax diff - as jy die agterste cover afhaal om die olie te drain, is daar 'n seel of gasket wat vervang moet word as jy dit terug sit?
2. Cabin fan - Die fan werk slegs op vol spoed, het klaar die motor vervang, want die ou een het 'n hengse geraas gemaak maar ook net op vol spoed gewerk. Ek hoor hulle se daar is een of ander resistor wat vervang moet word. Weet enige iemand waar hy sit en hoe ek by dit uitkom?
Byvoorbaat dank vir die hulp!
Groete,
Nico.
Gearmax Diff en Cabin Fan op 2.7 Legend 35
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Gearmax Diff en Cabin Fan op 2.7 Legend 35
http://www.toyodiy.com/parts/p_G_1998_T ... 715.4.htmlWeet enige iemand waar hy sit en hoe ek by dit uitkom?
Part nommer 87138B.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Gearmax Diff en Cabin Fan op 2.7 Legend 35
Nico, weet nie waar sit daai resistor nie, maar met die diff moet jy die agter cover nie heeltemal afhaal nie .... maak los die boute en crack net die cover effens los sonder om die gasket te beskadig. Die olie sal gou genoeg uitloop.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Fri Aug 17, 2012 10:27 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Nico
Re: Gearmax Diff en Cabin Fan op 2.7 Legend 35
Baie Dankie manne!!