SUSPENSION UPGRADE
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
SUSPENSION UPGRADE
Wil graag suspension doen. Hoe meer ek lees op die forum en op die net hoe minder weet ek wat ek moet doen.
Enige insette ?
My lorrie het al redelik baie ekstras op en ek hou daarvan dat hy bietjie hoer staan as standaard.
Enige insette ?
My lorrie het al redelik baie ekstras op en ek hou daarvan dat hy bietjie hoer staan as standaard.
- Andre de Jager
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
- Real Name: Andre
Re: SUSPENSION UPGRADE
Old Man Emu! My 6 de ervaring en sal nooit verander nie. Ek het 600kg vere agter in maar ek het amper 500kg ekstra wat ek permanent saamdra.
Kyk ook na EFS. Google ONCA 4x4 en praat met Len. Sal nie spyt wees nie. Goedkoop koop is duur koop op die einde van die dag.
Kyk ook na EFS. Google ONCA 4x4 en praat met Len. Sal nie spyt wees nie. Goedkoop koop is duur koop op die einde van die dag.
"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek sal ook se OME, dalk miskien Mikem, maar is nou brand biased, so het OME gekies. EFS lyk nie bad nie, maar het geen ondervinding met hulle nie, het sover net goeie goed gehoor... Shop maar rond en vra vir discount. Maak net seker jy vat die heavy duty springs as jy gaan swaar laai...Ek het vol suspensie gegaan en 60mm voor en 80mm agter gelig. Nou sit die 31" BFG's gemaklik onder die bak.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek het eers Mikem op my 2011 DC gehad....op minder as 10 000km 'n katastrofiese faling op die Bilstein skokbreker....dit word my toe meegedeel deur Darryl en sy pa by Mikem dat (1) die Bilstein skokbreker slegs 'n 100mm slag (stroke) het, (2) die gewig van die bullbar and winch 'teveel' is vir die skokbreker, (3) dat 'enige aftermarket' skokbreker die dra vermoe van Toyota OE ontwerp gaan oosrkry...dis nou al na hulle die hele suspension, plus spacers ens gedoen het!!!! Cherry o pdie koek is dat ek self al die revovery (tow-in) kostes moes dra en omternt 'n maand wag sodat hulle hul nonsens stories agter mekaar kon kry. Daar is ten minste nog 3 Hiluxe daar buite wat dieselfde potensiele falings kan oorkom en wat nog van geen sout of water weet nie
Ek is dus, met 'n ma-se verlies, gedwing om die feitlik nuwe Mikem suspension vervang...het o pdie ou einde EFS opgesit!!! Geen spacers of enigiets is nodig nie!! In my opnie baie beter werkverrigting...doen gereeld lang grondpad trips (en ek looi die bussie....).
Daarbenewens is Len-hulle (by ONCA) se diens en nasorg uit die boonste rakke!!! Verskriklik gawe mense en billik geprys daarby.

- Posts: 118
- Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
- Town: JHB
- Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
- Real Name: Darrell
Re: SUSPENSION UPGRADE
Hi Guys.
Tjokkie is right my suspension was good until he fitted the spacers on top of it which then caused the shock to break.
1)I replaced the shocks both sides at my expense
2)Replaced cv boot etc.
3)Finally gave him his money back in full with my suspension in his vehicle still which he promised my dad he would then return our goods after he fits the EFS.
4)Then sent a sms to tell me hes selling the goods for his expenses.Which he did.Theoretically it was not his and sold it for spare change.
So Rikus well done you put it out there how you do business and personally i tried my best.To now slag me off shows your true colurs pal.
Regards
Darrell
Mikem Suspensions

- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: SUSPENSION UPGRADE
Het my Mikems nou 'n jaar en 'n half op en so 60 000 km op. Nog steeds so gelukkig soos 'n vark in PalestinaMikem1 wrote:Hi Guys.
Tjokkie is right my suspension was good until he fitted the spacers on top of it which then caused the shock to break.
1)I replaced the shocks both sides at my expense
2)Replaced cv boot etc.
3)Finally gave him his money back in full with my suspension in his vehicle still which he promised my dad he would then return our goods after he fits the EFS.
4)Then sent a sms to tell me hes selling the goods for his expenses.Which he did.Theoretically it was not his and sold it for spare change.
So Rikus well done you put it out there how you do business and personally i tried my best.To now slag me off shows your true colurs pal.
Regards
Darrell
Mikem Suspensions
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SUSPENSION UPGRADE
Please guys, I do not care what other say. DO NOT FIT ANY SPACER MORE THAN 10MM ON TOP OF ANY HILUX VIGO FRONT STRUT ASSEMBLY WITH ANY AFTERMARKET SUSPENSION, YOU WILL BREAK SOMETHING. BEEN THERE DONE IT.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: SUSPENSION UPGRADE
To come to Darrell's defence. In all the years I owned Bolt(SFA), I had nothing by excellent service for Mikem! Bolt had an OME suspension fitted, which I mod'd with various Mikem parts like extended shackles, bushes, inter blade spacers and anti friction pads. When Darrell supplied me the wrong front shackles, he personally delivered the correct parts to my residence. Who does that? Hoppy yes... but it's rare in this day and age!
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: SUSPENSION UPGRADE
Is this statement only valid for Aftermarker Suspension ?, What 20mm spacer on a standard suspension?4x4megaworldpta wrote:Please guys, I do not care what other say. DO NOT FIT ANY SPACER MORE THAN 10MM ON TOP OF ANY HILUX VIGO FRONT STRUT ASSEMBLY WITH ANY AFTERMARKET SUSPENSION, YOU WILL BREAK SOMETHING. BEEN THERE DONE IT.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SUSPENSION UPGRADE
Herman, mens kan dit Std nog doen, 20mm sal fine wees. Ons noem dit op aftermarket suspensies wat al klaar 40-50mm lig van nuut, dan sit ouens nog 20-50mm spacers op wat die druk op die shocks se bushes onnodig hoog maak en dan fail die bushes of breek selfs. ook jou sideshaft angles vererg so dat die breek. Ek sal nie dit noem om snaaks te wees nie, maar net nuttige inligting om onodige kostes en skade te verhoed.
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: SUSPENSION UPGRADE
Dankie Louis , ek het nie geweet die aftermarkets het alreeds so baie spacers in nie!
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SUSPENSION UPGRADE
Aftermarket suspensions gee liewers 'n extra half draai of draai om 40-50mm lift te kan gee, met ander woorde die coil word langer as die std coil. Spacers is nie deel van so suspensie. Sommige gebruik partykeer trim packs van 5mm elk om enige links na regs verskille op te maak om die voertuig gelyk te kry, daar maks sal dit wees 2, in uiters gevalle 3 maaar nooit meer.
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 23, 2010 9:06 pm
- Town: secunda
- Vehicle: Hilux DC D4D 4x4
- Real Name: RIAAN
- Location: secunda, za
Re: SUSPENSION UPGRADE
Menere, julle maak dit nou nie maklik nie. Ek is ook in die mark vir n upgrade. Maar heng gn mens
weet waarvoor om te gaan as jul met hom klaar is!'
Niemand noem ironman nie. OME al baie van gehoor. Mikem? nog nie. EFS ook nie.
Seker maar te groen vir jul harde baarde
Laat weet maar wat dink julle

- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek gaan EFS doen einde van die maand, nog net goeie dinge gehoor van hulle en sover het hulle my ook die beste pryse gegee van almal.
- IhanvanVuuren
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
- Town: Vereeniging
- Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
- Real Name: Ihan
- Location: Vereeniging
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek hou ook van die Ironman. Maar wat van TJM. Wat is die werklike verskil tussen almal. Kry jy slegte suspensies, of slegte opstellings?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: SUSPENSION UPGRADE
Eerlikwaar weet ek ook nie, ek kyk na prys en aanbevelings.
EFS het die beste prys en aanbevelings.
Kwotasies wat ek gekry het was (uit geheue uit, so moet my nie kruisig as ek verkeerd is nie)
EFS = R15500 - nuwe tegnologie in skokbrekers - of so se hulle..
Mikem = R18000 of daar rond
TJM = R18800
OME = R21000 met greasable shackles.
Stel nie belang in Ironman nie..

- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek het OME in my d/cab, ek is baie gelukkig met hulle. Maar as ek ander MOET insit dink ek sal ek gaan vir die EFS.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: SUSPENSION UPGRADE
Bygese, die enigste rede hoekom ek moet suspension upgrade doen is omdat daar &^$$%## spacers voor in is om die TJM bullbar te kan hanteer. Nou het my agterste bladvere platgeval en die bakkie ry &^%^%$ hard, voor en agter - agter hang die bakkie ook verskriklik, of dit nou die fout was van die spacers of nie, ek sal nie weet nie...maar ek is nie gelukkig soos hy nou is nie.
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: SUSPENSION UPGRADE
OME al die pad! Ek sal nie Ironman of TJM eers oorweeg nie. Gesels met Louis by 4x4 Megaworld Menlyn, hy sal jou n goeie prys en advies gee.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: SUSPENSION UPGRADE
Kyk uit vir Frederick hier op die forum, hy het 'n mooi TJM suspensie wat hy wil verkoop.IhanvanVuuren wrote:Ek hou ook van die Ironman. Maar wat van TJM. Wat is die werklike verskil tussen almal. Kry jy slegte suspensies, of slegte opstellings?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek het my Mikem suspensie nou amper 2 jaar en het nog nie n dag se moeilikheid gehad nie. Ek het gegaan met die Gabriel Safari skokbreekers omdat hulle my sak beter gepas het. Ek het al n paar trials gery en almal is altyd verbaas hoe my bakkie ry. Self waar die ouens met diff-lock sukkel kom ek gemaklik deur weens die goeie artikilasie, jy moet regtig deur n helse axle twister gaan voor die wiele van die ground af lug. As ek ooit weer n nuwe suspensie koop sal dit sonder twyfel MIKEM wees. Darrel het n puik produk en ongelooflike goeie klientediens.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: SUSPENSION UPGRADE
Ek het gekyk na EFS en begin nou weer twyfel. Ek MOET suspensie doen, nie omdat ek wil nie, so vir my maak dit n verskil.
Ek het opgelees oor die "nuwe" Gabriel Safari HDP skokbrekers en dit lyk vir my na n goeie skokbreker teen n baie goeie prys in vergelyking met die ander make. Ek dink ek gaan hulle opsit. Vir die bladvere en coils kan ek by East Rand Spring works weg kom teen n baie goeie prys. In totaal kyk ek na omtrent R8-9k vir nuwe bladvere, coils en skokbrekers. Dit sal my 2 duim lift ook gee (die HDP's is ook verstelbaar tot op 50mm)
Ek kan ook gaan vir Mikem bladvere en coils en HDP skokbrekers vir bietjie meer, maar soos die mense altyd se: "is goedoop duur koop?". Ek doen nie baie 4x4 nie, maar sal wel Namibie en Botswana en so aan besoek op hengeluitstappies.
Wat dink julle manne daarvan? Teen 50% van die prys van enige Aussie maak, maak dit regtig so groot verskil? Ek hou van die idee om plaaslike make te gebruik, as n Gabriel skokbreker breek enige plek in S.A, gaan ek net na die naaste Supaquick/Autozone/Midas/Conti Partner toe en vervang hom.
Ek het opgelees oor die "nuwe" Gabriel Safari HDP skokbrekers en dit lyk vir my na n goeie skokbreker teen n baie goeie prys in vergelyking met die ander make. Ek dink ek gaan hulle opsit. Vir die bladvere en coils kan ek by East Rand Spring works weg kom teen n baie goeie prys. In totaal kyk ek na omtrent R8-9k vir nuwe bladvere, coils en skokbrekers. Dit sal my 2 duim lift ook gee (die HDP's is ook verstelbaar tot op 50mm)
Ek kan ook gaan vir Mikem bladvere en coils en HDP skokbrekers vir bietjie meer, maar soos die mense altyd se: "is goedoop duur koop?". Ek doen nie baie 4x4 nie, maar sal wel Namibie en Botswana en so aan besoek op hengeluitstappies.
Wat dink julle manne daarvan? Teen 50% van die prys van enige Aussie maak, maak dit regtig so groot verskil? Ek hou van die idee om plaaslike make te gebruik, as n Gabriel skokbreker breek enige plek in S.A, gaan ek net na die naaste Supaquick/Autozone/Midas/Conti Partner toe en vervang hom.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: SUSPENSION UPGRADE
Spacers werk ongelukking net as die Bakkie nie gewig op het voor nie. Anders hou dit nie lank.Dewald Posthumus wrote:Bygese, die enigste rede hoekom ek moet suspension upgrade doen is omdat daar &^$$%## spacers voor in is om die TJM bullbar te kan hanteer. Nou het my agterste bladvere platgeval en die bakkie ry &^%^%$ hard, voor en agter - agter hang die bakkie ook verskriklik, of dit nou die fout was van die spacers of nie, ek sal nie weet nie...maar ek is nie gelukkig soos hy nou is nie.
Dan op shocks. Hoe is hulle gemaak, waar is hulle gemaak, doen dit werklik wat hulle se dit moet doen? Wie doen rerig enige navorsing op die ontwikkeling daarvan, is daar darem meer as een keuse op shocks op 1 voertuig? Gebruik hulle een shock vir aplikasie oor 3 of meer verskillende modelle/vervaardigers of selfs gebruik hulle net een shock vir gewig aplikasies.
Die 12de Nov gaan daar toetse gedoen word op 5 wel bekende Aus shocks deur 'n 3de party, die gaan dan seker so maand of so later bekend word. Die een toets gaan hulle kyk of hulle 6 shocks per maak gelyktydig deur 200000 op en af siklusse sit en herhaal per maak.
Ek dink dit sal interesant wees.
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: SUSPENSION UPGRADE
I also need suspensions for both my Hiluxes and appreciate every bodies input as to what to buy and suggestions, at the end of the day that is what we want.
Please guys can we do so without personally taking someone on and braking him or his business down. Rather make a suggestion of what you like and what not without throwing mud. M2CW
Please guys can we do so without personally taking someone on and braking him or his business down. Rather make a suggestion of what you like and what not without throwing mud. M2CW
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:08 pm
- Town: Gonubie
- Vehicle: 2007 Hilux 3.0l d4d 4x4 d/c
- Real Name: Malcolm
Re: SUSPENSION UPGRADE
I have Camel suspension all round and it eats up the Transkei roads, I love it. Tried the roads without the upgrade and could feel how hard the Transkei roads are on standard suspensions, and am sure in a couple of days your bakkie would fall apart.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: SUSPENSION UPGRADE
Visited Darrel at Mikem yesterday to fit Mikem suspension to my BIL's Fortuner. I was absolutely shocked to see that the Fortuner shocks were totally worn after only 25000km's. One of each (front and rear) were totally shot, you could compress the shock fully and then it would take around 2 minutes for the shocks to extend back to normal again.
Obviously the before and after results were chalk and cheese. I know this has been said before, but Darrel knows his stuff. My Hilux is booked for when he returns from leave!
Obviously the before and after results were chalk and cheese. I know this has been said before, but Darrel knows his stuff. My Hilux is booked for when he returns from leave!
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Tue Feb 14, 2012 10:30 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1994 Hilux DC 4x4
- Real Name: Philip
- Location: Durbanville
Re: SUSPENSION UPGRADE
I have fitted iron man suspension (2012 hilux dc 4x4 4.0), was the best price I could get. Rear has 400 kg constant blades. A mate of mine runs iron man suspension in front with a bullbar (D4D dc). He also needed to fit a spacer to lift the nose a bit. He drives the vehicle quite hard, especially in the dunes, no probelms. I have also fitted a bullbar. I then fitted a 20mm spacer on top of the shock, purchased from la sport to level the bakkie out. Looks good now but am a little concerned about CV angle/top a-arm interference with coil spring on full extension. I have however done some 4x4 routes with no problems yet. Will load the vehicle with 750 kg just to check the vehicles stance once it is loaded.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: SUSPENSION UPGRADE
Louis, is daai toetse toe gedoen en wat het die manne wysgeraak?