Kenwood in Ford

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Kenwood in Ford

Post by Hi-Hilux »

Ek het vandag die Kenwood in die Ford ingebou, maar nog nie die antenna gedoen nie, want ek weet ne waar nie!!!! Ek moes my vorige antenna saam die Hilux verkoop want ek kon nie iets hier in ons dorp kry om die gat in die C-piller toe te maak waar ek met holesaw gesny het nie. So ek wil nie op die Ford weer in die C-pillar sny nie.

Sal dit werk as ek 'n stukkie staal of alu plaat op die fibreglas canopy vasmaak en dan die antenna op dit dit? Dit sal net beteken dat elke keer as ek die canopy afhaal om jag trallies op te sit die antenna dan weer op die trallies te sit. Voor op die bullbar lyk dit nie lekker nie. Enige ander opsies?

Moes bietjie plstiek sny om radio te fit. Met die aan mekaar sit het ek gesien die radio druk teen die boksie onder hom se drade styf. Alles weer uit gehaal, die boksie se bracket verander en die boksie gedraai dat sy drade agter toe wys. Alles werk nou mooi. Thys ek het jou gevra oor die rev counter van die Ford wat soms nie werk nie, dis daai boksie gewees, as ek aan die drade wikkel kom hy aan, het dit nou ook reg gemaak, so allles is nou 100%
Attachments
1.jpg
1.jpg (160.74 KiB) Viewed 1405 times
2.jpg
2.jpg (201.45 KiB) Viewed 1405 times
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Kenwood in Ford

Post by Mud Dog »

Lyk my hy pas baie mooi daar waar jy hom het, Trevor! :thumbup: Glo nie dis 'n goeie idee om die canopy te gebruik vir die antenna as jy die canopy gedurig gaan afhaal. Buitendien het die antenna 'n "ground plane" nodig wat normaalweg deur die metaal kajuit / bakwerk voorsien is. As jy die glasvesel canopy gebruik sal jy 'n 'ground-plane' kabel moet installeer of miskien 'n 'earth strap'. Wat van om dit op die 'bull-bar' te monteer? Ek vermoed dit sal jou sein baie direksioneel maak, maar dit sal darem werk. Eric sal jou seker beter raad kan gee met opsies.

Sterkte met die projek! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kenwood in Ford

Post by ThysdJ »

Lekker Trevor! Vra bietjie vir Boetie Potgieter (truckin) om te wys daai bracket wat hy gebou het om sy antenna te mount? Dis basies 'n plaatjie wat op die boonste rand van die laaibak vaskom en na die kant toe uitsteek. Dan sit die antenna langs die canopy. Weet nie of dit so great werk nie maar dis 'n opsie.. :think: :think:

My Fordjie se antenna is teen die kant van die rollbar gemount, maar ek het nie 'n canopy op nie.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Kenwood in Ford

Post by Family_Dog »

Trevor, ek het klaar geantwoord in jou ander thread, maar...

Trevor, sny die gat en doen dit op die regte manier. Jy kan nie die antenna op FG monteer nie, tensy jy teminste 'n staal of ali plaat waar die kante te minste die selfde lengte is as die antenna whip.

Ons hou daardie rubber grommets in voorraad aan om die 20mm gate toe te maak, maar meeste ouens verkoop hulle bakkies met die ou antenna en sit nuwes in.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Kenwood in Ford

Post by Hi-Hilux »

Dankie oom Eric, dit klink tog maar na die enigste oplossing.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”