Hi Manne
Ek het die gearmax difflock op my bakkie. Die ding wou toe glad nie release nie...ek het toe die vacuum pypie wat na die diff gaan uitgetrek en walla daar los dit.
Die fout le baie duidelik by die klein solenoid valvie wat die vacuum deur switch na die diff to om die locker in te trek.
Toyota noem dit: Rear diff solenoid valve. Buiten by Toyota (R600 :!: ) weet iemand dalk waar ek dit in die hande kan kry?
Ek sukkel my vrek ...ek gaan koop dit sommer!!
Groete
C
Hilux 1998 SFA difflock
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu May 10, 2012 7:36 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 1998 SFA
- Real Name: Charl
- Location: Centurion
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux 1998 SFA difflock
Ek verbeel my ek het erens op die forum raakgelees dat as jou diff breather geblok is release hy nie.. Check eers gou daai uit voordat jy klomp geld uitgee, Charl..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: Hilux 1998 SFA difflock
Gearmax is 'n "local" besigheid - Ek dink hulle is iewers in Johannesburg. Gaan dit nie goedkoper wees om direk met hulle te werk nie?
captainhook wrote:Hi Manne
Ek het die gearmax difflock op my bakkie. Die ding wou toe glad nie release nie...ek het toe die vacuum pypie wat na die diff gaan uitgetrek en walla daar los dit.
Die fout le baie duidelik by die klein solenoid valvie wat die vacuum deur switch na die diff to om die locker in te trek.
Toyota noem dit: Rear diff solenoid valve. Buiten by Toyota (R600 :!: ) weet iemand dalk waar ek dit in die hande kan kry?
Ek sukkel my vrek ...ek gaan koop dit sommer!!
Groete
C
-
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Wed Jul 18, 2012 7:15 am
- Town: Ellisras
- Vehicle: Toyota 2.2 93
- Real Name: Gary
Re: Hilux 1998 SFA difflock
They are in Pretoria Tel 0128045667
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux 1998 SFA difflock
As dit die geval is sal hy ook nie 'release' as jy die vacuum pypie af haal want die lugdruk binne die diff druk nog op die diaphragm.ThysdJ wrote:Ek verbeel my ek het erens op die forum raakgelees dat as jou diff breather geblok is release hy nie.. Check eers gou daai uit voordat jy klomp geld uitgee, Charl..
Nee, in die geval is Charl reg, die vacuum solenoid lek en moet vervang word.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu May 10, 2012 7:36 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 1998 SFA
- Real Name: Charl
- Location: Centurion
Re: Hilux 1998 SFA difflock
Dankie ek het toe Gearmax gebel...hulle verkoop die solenoid vir R300.
Maar dit was toe nooit die solenoid gewees, dit was die spring binne die diff wat uitgehaak het...m.a.w. die diff het gesluit en gelos wanneer dit wil. Dit was maar net toevallig dat elke keer as ek die kar start dan is die diff oop en later sluit die diff outomaties....wat jou laat dink dis die solenoid maar dit was toe nou nie, ne!
Ek gee op