Forum lede-Clarens, Lesotho

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by stephanvaneeden »

Gaan einde Maart bietjie Lesotho ry.
Soek name van lede wat in daai om gewing bly, Clarens, Katsedam, Sani.
Indien mens dalk hulp op die pad benodig.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by JohanM »

Stephan,

As jy die gewone pad ry van Clarens na Fouriesburg via Katse dam, oor Thaba Tseka na Sani toe behoort jy nie engine probleme te ondervind nie. Maart Maand is gewoonlik n droee maand in Lesotho. Ek het daai pad al so 3 keer Solo gery. Indien jy probleme sou optel is daar baie locals wat help, maar jy ry n Hilux so ek kan nie sien dat jy enige probleme sal ondervind nie.

Mens kan met n gewone plat kar ry tot in Katse Village.

Gaan julle oor bly in Katse ??? Indien wel bepreek die damwal toer dit is die moeite werd vir R15 PP. Ook deur die hotel kan jy n huisie bespreek vir R 800 PN as ek reg onthou. Baie netjies, skoon, gerieflik en jy kan lekker daarso braai ook. Ek sal voorstel jy slaap oor in Clarens en ry die oggend dan dat jy so 7 uur op die grens is, dan kan jy rustig ry tot by Katse dam behoort so 1 uur daar te wees. Die damwal toer is 2 uur en jy gaan so 2 ure besig wees.

Die trout by die Hotel is iets wat jy moet probeer, is baie lekker gewees toe ek daar was. Vars gevang en voor berei.

Geniet dit en neem baie foto's.
Johan Marais
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by stephanvaneeden »

Dankie Johan,

Ja ons gaan daar by Katse dam oorlsaap, vir 2 nagte en al die toere doen wat daar is en bietjie rondry. Die persoon in beheer van die toer het te doene met die vis teelstasie, so ons gaan ons eie trout vang en braai, ( op die dam, op 'n vlot storie ) Die ou is blykbaar 'n kenner. Ons gaan ook in een of ander rivier bietjie die fly fishing ding doen. Dan gaan ons 'n derde nag op Sani spandeer. Ek wil net vroeer in Clarens wees en bietjie daar rondry.( voor die tyd )

Die ou in beheer van die relings, gaan ons op ander plekke vat wat blykbaar nie gewoonlik deur die allerman gesien word nie. Sal seker nog hierdie week die roete kry, dan kan ek meer vertel.

Altyd lekker om van die mense ( forum lede ) te weet en te ontmoet in hul eie omgewing.
Deonpretorius
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Mon Aug 20, 2012 6:53 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 3d4d Landcruiser 4.2
Real Name: Deon

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by Deonpretorius »

Stephan
As jy by Katse gaan oor slaap moet jy daar bo by die kamp plek oor slaap dit kos R20-00 per nag vir die kamp plek, dan kyk jy so af na die dam wal en dan word die dam wal verlig in die aand dit is baie mooi.Geniet dit.
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by stephanvaneeden »

Dankie man, ons gaan van daai huise huur, dit is 'n blitstoer, net 3 nagte in Lesotho. Maar ek gaan kyk en 'n paar phodies neem.
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by Donkey »

Hi Stephan, we'll be home for the Easter weekend, and trust me been itching to do Katse Dam also maybe the Monday. Arriving Friday (Leribe District), Saturday my uncle will slaughter a goat, have that and some cold ones for most of the day, Sun is a christening in Maseru, then lunch followed by more cold ones, would be lovely to bump into you
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Post by stephanvaneeden »

Thumelo,

Sal op die uitkyk wees.
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”