1979 Hilux 4x4 single cab

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Johann Prinsloo
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
Town: Ramsgate
Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
Real Name: johann

1979 Hilux 4x4 single cab

Post by Johann Prinsloo »

Hallo manne

Ek het pas n '79 Hilux single cab gekoop. Ek probeer al vir 7 jaar die voertuig uit my vrou se familie koop en het nou uiteindelik daarin geslaag.

Die probleem is dat die bakkie die laaste 7 jaar op n plaas gestaan het en agteruit gegaan het (Roes ens..)
Hy staan tans in Potch waar n "werktuigkundige" hom aan die ry kry..
Ek sit hulpeloos hier aan die suid kus in natal..

My plan is om my swaer te vra om vir my die voertuig in Potch te loop haal en tot in PTA te kry.
Wat ek graag by julle wil weet is by wie kan ek die bakkie laat "overhaul"?
Hy het n nuwe battery gekry en is gediens (olie en filters, clutch gestel en remme gebloei en gestel).
Maar nou is daar iemand nodig wat Hilux'e ken en vir my eerlik die bakkie deurgaan en sê wat gedoen moet word. - En dit dan moontlik vir my kan doen.
Ek wil ook graag al die roes ens laat verwyder en hom laat oor spray.
Al dit, voordat ek hom laat afkom see toe.

Ek praat nie nou van suspensie en modifikasies nie. Net om die voertuig so na as moontlik aan original te kry en in goeie werkende orde vir diens hier onder.. - tuin afval en honde strand toe vat ens ens. (soos julle dalk mag weet het ek einde laas jaar my SFA D/C 22R Hilux verkoop)

Ek sal later kyk na suspensie ens as die bakkie eers hier is en ek geld het..
Maar vir nou net iemand nodig om hom mooi reg te maak en n "paint joppie"..

Asb laat weet wie my kan help in die Pretoria omgewing. Of ten minste net die voertuig deurgaan vir my.

Asseblief.

Dankie manne

Groete

Johann Prinsloo
Great White
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by Ali3n »

Ek ken iemsnd wat moontlik hom na sal gaan en selfs van die wer doen maar jy sal net die parte ens moet voorsien. Dis ook ni in pta ni maar in die Wes Rand. Laat weet as jy sy nommer wil he. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by CasKru »

Hier aan die rand kan ek vir Louis (4x4megaworldpta) voorstel.
To God be the glory
Johann Prinsloo
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
Town: Ramsgate
Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
Real Name: johann

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by Johann Prinsloo »

Dankie alien en Cassie

Stuur asb die nommer alien.

Ek het reeds vir Louis gebel en met hom gesels.
Hy sal ook vir my na die bakkie kyk.. Hy het verder vir my Shaun Pierce se nommer gegee wat in Queenswood/Colbyn is.

Pikkie venter het my sy pa se detail ge-PM; baie dankie.

Alle hulp en inligting word wardeer.

Keep it coming..!

Cheers

Johann
Great White
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by Thabogrobler »

Ek dink ook Louis is 'n goeie opsie
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
b4runner
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 122
Joined: Thu Mar 04, 2010 3:53 pm
Town: oregon US
Vehicle: 1981 Toyota Trekker
Real Name: Robb

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by b4runner »

Post up some pictures of your truck. Gotta love 79-83's.
Be sure to inspect the cab floor for rust at the four cab corners. The windshields like to leak bad on these trucks.
good luck on getting your truck to your place.
1981 Toyota Trekker. Full internal Roll Cage, Dual Transfer Cases (2.28x4.7) 5.29 gears = 220:1
35" Goodyear Kevlar MTR's
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by hilex08 »

b4runner wrote:Post up some pictures of your truck. Gotta love 79-83's.
Be sure to inspect the cab floor for rust at the four cab corners. The windshields like to leak bad on these trucks.
good luck on getting your truck to your place.
Hi Robb, glad to see you call it aTRUCK..... :clap:

I have one and yeah..you right the front windshield is leaking during rain !

Johann...good luck with the build...those TRUCKS are as tough as nails!
Johann Prinsloo
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
Town: Ramsgate
Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
Real Name: johann

Re: 1979 Hilux 4x4 single cab

Post by Johann Prinsloo »

Hi Rob en Hennie

Pics in "members ride's"

Gan check daar.

Groete

Johann
Great White
Post Reply

Return to “The Workshop”