Hallo van uit die Kaap
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Hallo van uit die Kaap
Hallo , my naam is Eben. Ek, my oudste seun en my pa het hierdie jaar besluit om n manne trip te doen na Henties en Terrace Baai. Ons het nie n geskikte voertuig gehad vir die trip nie en ek wou al lankal my Colt Clubcab vervang met n 4 deur bakkie.
Ek het toe n week voor die trip op n 08 Hilux 4.0L auto afgekom met 50 000km. (my eerste Hilux)
Die 10 dae in Namibia was n belewenis en die enigste probleem wat ons met die voertuig ondervind het was met die Carryboy kappie. Duidelik nie bestand teen Namibia toestande nie en is tans in vir n "major" service hier in die Kaap.
Die Hilux is nog dood standaard maar ek het n laaaang lys van mods wat gaan kom.
Groete aan almal hier.
Eben

- Attachments
-
- IMG_0277 (Small).JPG (48.85 KiB) Viewed 2434 times
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben.Hoe verlang ek nou na Henties
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben
Glo jy gaan dit geniet hier
Glo jy gaan dit geniet hier
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eban, hoop jy gaan dit hier by ons geniet. Sit nog n paar pics op.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben,
Sal wat wil gee om weer op Terrace Baai te kan uitkom.Hoe was die visvang toe julle daar was?
Sal wat wil gee om weer op Terrace Baai te kan uitkom.Hoe was die visvang toe julle daar was?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom hier by ons!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben, geniet dit hier!!
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Hallo van uit die Kaap
Welcome Eben
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Hallo van uit die Kaap
Baie welkom Eben. Die Republiek van Brackenfell glo ek het die meeste Hilux'e in die land.
Hoe lyk dit met nog ' paar kiekies van julle safari ?
Hoe lyk dit met nog ' paar kiekies van julle safari ?
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben. Lekker om nog manne van Brackenfell te sien. Ek stem saam met Kobus, hulle kon die 2010 Hilux Guiness World record attempt sonder enige moeite in die Hipermark se parking lot gedoen het op die laaste Saterdag van enige maand..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben jy gaan dit sommer baie geniet op die forum.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Hallo van uit die Kaap
welkom Eben
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Hallo van uit die Kaap
Baie dankie vir die verwelkoming, ek gaan lekker hier kuier !
My pa is die visserman (en dit lyk nou of my seun dieselfde liefde het) Ek probeer maar nog en vang nog net met n koffiemeul ! (met n bionic finger ! )
Ons het maar min gevang in Henties, baie babers (of speedboats soos van die Namibiers hulle noem), en verder nie veel om oor te skryf nie.
Op Terrace baai het ons darem n klomp kabeljoue gevang maar nie grootes nie, ten minste darem iets ! My seun het die grootste een gevang en dit het sy hele vakansie gemaak.
Daar was ook n paar "te klein" steenbras, kolsterte, haaie en twee baie klein galjoene. So ons het net kabeljou terug gevat, maar dit was n geweldige belewenis en ek wil dringend weer daar kom.
Verstaan nou hoekom my pa altyd se daai plekke is medisyne vir sy siel !
Waar kan ek n paar pics plaas? net hier of onder n ander index ?
Groete
My pa is die visserman (en dit lyk nou of my seun dieselfde liefde het) Ek probeer maar nog en vang nog net met n koffiemeul ! (met n bionic finger ! )
Ons het maar min gevang in Henties, baie babers (of speedboats soos van die Namibiers hulle noem), en verder nie veel om oor te skryf nie.
Op Terrace baai het ons darem n klomp kabeljoue gevang maar nie grootes nie, ten minste darem iets ! My seun het die grootste een gevang en dit het sy hele vakansie gemaak.
Daar was ook n paar "te klein" steenbras, kolsterte, haaie en twee baie klein galjoene. So ons het net kabeljou terug gevat, maar dit was n geweldige belewenis en ek wil dringend weer daar kom.
Verstaan nou hoekom my pa altyd se daai plekke is medisyne vir sy siel !
Waar kan ek n paar pics plaas? net hier of onder n ander index ?
Groete
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hallo van uit die Kaap
Sit hulle sommer net hier...Weekend Warrior wrote:Baie dankie vir die verwelkoming, ek gaan lekker hier kuier !
My pa is die visserman (en dit lyk nou of my seun dieselfde liefde het) Ek probeer maar nog en vang nog net met n koffiemeul ! (met n bionic finger ! )
Ons het maar min gevang in Henties, baie babers (of speedboats soos van die Namibiers hulle noem), en verder nie veel om oor te skryf nie.
Op Terrace baai het ons darem n klomp kabeljoue gevang maar nie grootes nie, ten minste darem iets ! My seun het die grootste een gevang en dit het sy hele vakansie gemaak.
Daar was ook n paar "te klein" steenbras, kolsterte, haaie en twee baie klein galjoene. So ons het net kabeljou terug gevat, maar dit was n geweldige belewenis en ek wil dringend weer daar kom.
Verstaan nou hoekom my pa altyd se daai plekke is medisyne vir sy siel !
Waar kan ek n paar pics plaas? net hier of onder n ander index ?
Groete
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Hallo van uit die Kaap
Baie welkom hier by ons Eben.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Hallo van uit die Kaap
edited
Last edited by Warrior on Mon Apr 29, 2013 11:29 am, edited 1 time in total.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Hallo van uit die Kaap
edited
Last edited by Warrior on Mon Apr 29, 2013 11:30 am, edited 1 time in total.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Hallo van uit die Kaap
edited
Last edited by Warrior on Mon Apr 29, 2013 11:30 am, edited 1 time in total.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Hallo van uit die Kaap
thanx vir die lekker foto's lyk my julle het dit geniet
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hallo van uit die Kaap
Baie mooi pics, dankie.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Hallo van uit die Kaap
Welkom Eben, lyk na 'n lekker trip wat julle gehad het
HABOOB means "Dust Storm"