![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
Te stadig!ForYota wrote:Die tyd stap nader...![]()
![]()
Dammit. ek is nou op standby, maar ek gaan nogsteeds kom (mos naby die werkgrobbepj wrote:Ek sal rondhang tot so 3 uur. So as braai inpas dan is ons daar...
Yeah! nog n Meyertonner... nou voel ek nie meer so uit nie. Dankie NathanNathanX4 wrote:Ek en my beter halfde sal jul sien daar. Dit sal nou my eerste keer wees wat ek uitgaan met die trokkie. Nog baie om te leer. Sal dan ook kan sien wat moet uitsorteer word.
Asook bly vir die vuur
Sien nogals uit
Tal wrote:8 Junie 2013
Lochvaal quarry
1. Talleonard
2. Grobbepj + dodgy vriendekring... Hehe
3. Foryota
4. Hangover
5. Thunder02 (tentative)
6. Dodging (tentative)
7. NathanX4
8. Hilex1uz
Kan ons hande opsteek vir die wat gaan bly vir die braai?
1 - Foryota
2 - Tal + 3
3 - Grobbepj + 7
4 - NathanX4
grobbepj wrote:Ek gaan dalk net n plus 4/5 wees. Een vd vrinne het dalk sy van seerder gemaak as wat ons gedink het by Berakah sondag en weet nie of dit gaan reg wees nie... Sal eers die naweek weet wat is die volle bestek vd skade...
Ditto... Laat weet as ons iets kan bring. Week al meer as halfpad oppad speeltyd toe!!NathanX4 wrote:Laat weet of ons ook dalk 'n slaai of iets kan saam bring.
Tal wrote:Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal ay dalk ook!
Julle moet eerder netsorg dat radio verrbinding met ons voertuig ook maar minimum is want my vrou se woordeskat raak groot... dan moet ek die kinders try kry om dit te ignoreer :) ... maar jy kry haar nie sommer uit die bakkie uit nieForYota wrote:Tal wrote:Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal ay dalk ook!
Wel my vrou "trap" briek op n paar plekke, maar sy is nou amper ses maande swanger so sy gaan definitief nie kan saam ry nie, jou vrou is welkom om haar te join.. my vrou sal ook n radio by haar he as hul met ons in verbinding wil tree, maar daar is selfoon opvangs ook
grobbepj wrote:Julle moet eerder netsorg dat radio verrbinding met ons voertuig ook maar minimum is want my vrou se woordeskat raak groot... dan moet ek die kinders try kry om dit te ignoreer :) ... maar jy kry haar nie sommer uit die bakkie uit nieForYota wrote:Tal wrote:Hoe rof is die obsticales? My vrou nie te lief vir dit nie, so as daar mense al vroeer gaan na die braai area, sal ay dalk ook!
Wel my vrou "trap" briek op n paar plekke, maar sy is nou amper ses maande swanger so sy gaan definitief nie kan saam ry nie, jou vrou is welkom om haar te join.. my vrou sal ook n radio by haar he as hul met ons in verbinding wil tree, maar daar is selfoon opvangs ook
.
Die twee ander voertuie se wederhelftes kom juis nie saam oor hul dit ook nie laaik nie. Ek sal bietjie hoor miskien kan hul tog saamkom en soalnk bietjie kuier en dan saam braaai. Sal laat weet...
Natuurlik, hoe meer hoe beterMammabeer wrote:Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
Great! Moet asb net nie wag om enige rede vir ons nie- soos ek se ons moet eers baanbou.....en dit op sig self mag dalk uitloop op hope pret.ForYota wrote:Natuurlik, hoe meer hoe beterMammabeer wrote:Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
]Mammabeer wrote:Great! Moet asb net nie wag om enige rede vir ons nie- soos ek se ons moet eers baanbou.....en dit op sig self mag dalk uitloop op hope pret.ForYota wrote:Natuurlik, hoe meer hoe beterMammabeer wrote:Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan.
Ons is ook egter nie n streng Toyota only group nie- sal dit n verskil maak?
Tal wrote:Nou raak ons lekker voltallig!
O skies, gedink jy meen tal + 3 karreTal wrote:Me +3
1 car
Sorry, dog ek het dit al erens gemention!
Hangover wrote:Haai julle ek is stuck in mooi rivier met werk gani saterdag betyds wesi... Tot hoe laat is julle da? Ek kan dalk die middag maak...
grobbepj wrote:Net gou bevestig. Die gps koordinate id eerste post sal my tot by die plek kry? Ken nie die area te goed so moet tegnologie inspan...
Dankie ek maak so!! AS als goed gan start ons 9uur saterdag dan waai ek... As iets nie saamwerk nie sal ek seker moet bly dan...ForYota wrote:Hangover wrote:Haai julle ek is stuck in mooi rivier met werk gani saterdag betyds wesi... Tot hoe laat is julle da? Ek kan dalk die middag maak...
Dis nou jammer, Stef gooi maar n lui as jy klaar is
andrevt wrote:Hallo julle
ons sal ook kom hallo se
so dis ni net ek ni... Bakkie al gepak en als. Al reg vir die speeltyd.Tal wrote:Tic toc tic toc
Speel mooi met di ander maatjies... As dit ni v hulle was sou ek ni kon leer om n recovery te doen nie... :-)Tal wrote:Sorry, ek moes net...... Enigste voertuig wat moes recover word: JEEP
enigste breakdown : FORD
Awesome dag
Hehegrobbepj wrote:Speel mooi met di ander maatjies... As dit ni v hulle was sou ek ni kon leer om n recovery te doen nie... :-)Tal wrote:Sorry, ek moes net...... Enigste voertuig wat moes recover word: JEEP
enigste breakdown : FORD
Awesome dag
Woo-hoo!!NathanX4 wrote:Ek het 'n mooi foto van die jeep sal more by die werk die fotos op laai.