Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by Kaspaas »

Was die naweek weer in die duine! :celebrate:
Ek, Viljee en ou Lehan gou gaan kyk wat maak die 6 proppe in die rooi sand.

Nou wil ek weet, na die werk aan Kaspaas se hart, Rev die ou hoër as normaal.
Sal did wys wees om 'n limiter in te sit?
Wat is te hoog vir n 7M??

Is daar nadele??
Enige namaaksels wat ek moet vermy??
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by CasKru »

Plak net jou laaste petrol strokie teen die dash... daai is 'n goeie rev limiter :twisted:
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by ThysdJ »

Cobus.. op daai video wat jy vir my gestuur het rev jy hom nog nie hoog genoeg vir 'n limiter nie.. :twisted: :twisted:

Hy behoort 'n limiter te he, alhoewel ek hom nog nooit kon kry nie.. :silent: :silent:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by Kaspaas »

Okay, Thys jy sal nou weet.
Tot waar het jy hom al gedruk??

Volgens my moet hy mos 'n ingeboude limiter hê??
Dis dan die OME ECU?

Cassie, eks bevrees daai strokie gaan nie help nie.
Daai "plat voet" sindroom kan niks keer nie........... :twisted:

Eintlik moet ek daai vid post. (youtube is geblok by die werk) :disgust:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by CasKru »

Watse ECU hardloop in Kaspaas. Ek kan met die Dictator op my wa die rev limiter stel
To God be the glory
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by Kaspaas »

Oorspronklike Toyota ene. Thys se woorde "van sy mamma af"

En eks trots daar op moet ek sê! :cooldude:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by JohanM »

Cobus, daai 7M engine het eers sy maksimum krag piek bereik op 6000 rpm. Jy kan daai enjin maklik tot 6500 rev en dan sy hy nog nie die limiter haal nie. Ek weet die meeste petrol toyota enjins wat limiters in het kan jy maklik 800 rpm verby sy krag piek vat voor hy limit.

Die 160i GLE corollas en 180i en daai enjins se krag is op 6200 en hy limit op 7000 op die revcounter. :shock: :shock: Het dit ook al gesien op ander enjins. Hulle limit hom baie hoor as die rooi lyn. Maar daai 7M kan jy maklik 6500 rev sonder gevolge. As ek reg kan onthou van jare terug op die dyno's werk, het hulle op 6800 as ek reg onthou gelimit standaard.

Ek sal se 6500 is veilig vir daai enjin.

PS my 4Y het ek al sover gevat.
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by CasKru »

Maar as daai ECU die standaard ECU is dan sal die rev limiter mos nog daar wees is dit nie?

Sent from my couch using a potato
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Post by ThysdJ »

JohanM wrote:PS my 4Y het ek al sover gevat.
Kom ons maak die 'n sticky.. vir eendag wanneer Johan vir Brakkenjan adverteer... Only driven to church on Sundays, never been driven hard.. :twisted: :twisted: :twisted:

Cobus, toe ek hom gedruk het was daar nie tyd om die rev-counter ook nog dop te hou nie.. As hy skree soos 'n kat wat se stert afgekap word, dan loop hy min of meer reg... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”