Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BERAKAH

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BERAKAH

Post by ForYota »

Manne dis al byna n maand terug wat ons so lekker gespeel het en ek dink dis weer tyd..

Ek lus alweer Berakah, ek weet baie van julle was al daar maar wie is lus om my te join??

Kom ons kyk na n datum

13 julie -
20 julie -
27 julie -

1: Foryota - Kamp
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by grobbepj »

Die memories is nog te rou om die een weer aan te vat. Ek kry nou nog seer as ek so na my agter wheel arches kyk waar die verf afgek(r)ak het met al daai los klippe. Dink ook nie my wiele kan veel meer "knobbies"afbreek hanteer nie... En ek het by verre die minste skade daar gekry. Gan die een n mis gee... Maar dit is n great dag sn belewenis... Dink net dit is nou rof genoeg om skade te maak.
ImageUploadedByTapatalk 21372953374.118199.jpg
(24.44 KiB) Downloaded 494 times
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Tal »

Ek het swambo belowe net 1 trail 'n maand, so saterdag is moegatle en augustus gerotek... Sorry!!!

Grobbie, dink as jy dit nou stadiger vat sal dit beter gaan! Maar ek het van ander manne ook gehoor die baan is in 'n toestand en rof op tyres!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by hendrik.earle »

Ek is in
We never really grow up, we only learn how to act in public.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

hendrik.earle wrote:Ek is in
So n bek kort mos jam :dance1:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

Ek dink ek moet dit ook maak... wat van 20 julie?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

20 Julie klink vir my reg :thumbup:

1: ForYota
2: hendrik.earle
3: Hangover
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Rafs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 485
Joined: Thu Sep 15, 2011 3:27 pm
Town: Bergbron
Vehicle: Jeep Wrangler Sahara 4l
Real Name: Riana

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Rafs »

Dis lekker dat die mense so eie innitiatief vat! En onthou vir die ander klomp, en Newbies, Berakah is in Parys en deffinitief 'n baie lekker trail.
Image Link Broken
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Rafs wrote:Dis lekker dat die mense so eie innitiatief vat! En onthou vir die ander klomp, en Newbies, Berakah is in Parys en deffinitief 'n baie lekker trail.

Jap beslis, en ek doen dit maar ook vir die eenvoudige rede dat "julle" speelplekke bietjie te ver is vir my vir n dayjol.. foryota is maar n dorsigge knaap :tongue:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Tal »

Berakah was my heel eerste trail, vorige nag het dit 40mm gereen!!! Dit was 'n awesome dag! Seker so 6jaar terug! Nog net nie die mine shaft gedoen nie, want dit het weer begin reen en ook nie die rhino nie.
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
Rafs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 485
Joined: Thu Sep 15, 2011 3:27 pm
Town: Bergbron
Vehicle: Jeep Wrangler Sahara 4l
Real Name: Riana

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Rafs »

ForYota wrote:
Rafs wrote:Dis lekker dat die mense so eie innitiatief vat! En onthou vir die ander klomp, en Newbies, Berakah is in Parys en deffinitief 'n baie lekker trail.

Jap beslis, en ek doen dit maar ook vir die eenvoudige rede dat "julle" speelplekke bietjie te ver is vir my vir n dayjol.. foryota is maar n dorsigge knaap :tongue:
Askies :surrender:
Ons probeer dit maar uitsprei so deur die jaar.
Image Link Broken
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Rafs wrote:

:blushing: haha nee dis ek wat moet jammer se, miskien moet ek n baksteen onder die pedaal sit, dalk sal dit dan beter gaan :lmao:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
IhanvanVuuren
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
Town: Vereeniging
Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
Real Name: Ihan
Location: Vereeniging

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by IhanvanVuuren »

Sou wou join, maar volgende paar naweke is uit. Ek was wel die afgelope naweek daar, saam `n triton, so ons het toe nie die mine shaft gedoen nie. Maar baan lyk nie te sleg nie. Het omtrent die hele roete ge-idle :angel:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by grobbepj »

Tal wrote:Ek het swambo belowe net 1 trail 'n maand...
Jy moet nie sulke goed te hard sê nie. Netnou kry myne idees. Sy nog geduldig maar het juis gister die "kan ons net een naweek sonder skud deurgaan..." Deuntjie begin. :-)
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

Eks vas die 20ste sorry wat van 27ste???
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Dr Dolittle
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Sun Apr 28, 2013 10:27 pm
Town: Ellisras
Vehicle: Hilux 2.2 DC
Real Name: Kim

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Dr Dolittle »

Would like to join 27th will be good 4 me
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Dagse manne maters..

Goed ek dink dan maak ons finaal vas vir die 27ste

1: ForYota
2: hendrik.earle
3: Hangover
4: Dr Dolittle

Is daar nog manne/ dames wat wil deel in die pret?
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
hilex1uz
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
Town: alberton gauteng
Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
Real Name: frederick
Location: alberton

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by hilex1uz »

eks in vir 27 ste
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

1: ForYota
2: hendrik.earle
3: Hangover
4: Dr Dolittle
5: hilex1uz

Dit raak al beter :yahoo: :yahoo: :yahoo:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

Hoe loop die dinge nog hier?? Niemand wat nog wil join nie?? Ek hoor vanogent ek moet dalk WEER Mooirivier toe vir n projek so ek gan dalk WEER die trip mis...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

As daar van die manne is wat gaan kamp sit net langs jou naam by sodat ek die nodige reelings kan tref :thumbup:

1: ForYota - Kamp Vrydag tot Sondag
2: hendrik.earle
3: Hangover
4: Dr Dolittle
5: hilex1uz
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

So die tyd stap nader en nog so paar reelings wat in plek moet val

Kan ek vra dat ons almal die saterdag oggend so om 9uur by ontvangs ontmoet.
dan wat etes betref - Is julle lus om n vleisie te braai na of tydens die trial

Kom ek gee my idees..

As ons 9h30 met die trial kan begin behoort ons die eerste braai area so teen 11h00 te bereik,
ons kan daar iets soos n brunch aan mekaar slaan, dalk n worsie braai of so, en dan na die trail is julle welkom om n vleisie by ons kamp plek te kom braai - Enige voorstelle is welkom asb :thumbup:

Laastens is daar van julle wat ook wil/ gaan kamp? Sit maar net by langs jou naam asb

Ps: weet almal hoe om daar uit te kom?

1: ForYota - Kamp Vrydag tot Sondag
2: hendrik.earle
3: Hangover
4: Dr Dolittle
5: hilex1uz
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Dr Dolittle
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Sun Apr 28, 2013 10:27 pm
Town: Ellisras
Vehicle: Hilux 2.2 DC
Real Name: Kim

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Dr Dolittle »

So Far so good Hilux will be ready on the 25th holding thumbs
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

Als klink vir my 100!! Hoop net ek werk nie... Sofar so Good!! Ek was nog nie daar nie so sal maar die gps vat...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Hangover wrote:Als klink vir my 100!! Hoop net ek werk nie... Sofar so Good!! Ek was nog nie daar nie so sal maar die gps vat...

:yahoo:

Julle kan my kontak as julle hulp nodig het by 084 488 four five two one

How to get there.
S26 49' 25"
E27 22' 20"
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Waar is NathanX4 ek sien nog nie jou naam nie :think: :think: :think:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

1: ForYota - Kamp Vrydag tot Sondag
2: hendrik.earle
3: Hangover
4: Dr Dolittle
5: hilex1uz
6: Danie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

Hi Ouens...
Weereens word ek op die maandag gesummon om die gelukige naweek werk wenner te wees...
Ek moet julle alweer drop en ek is baie jammer daaroor... Ek dink nie ek gan meer my naam op julle lys sit nie ek gan net as ek kan gan opdaag en saam tekere gan... Ek haat dit om mense te drop n week voor die tyd na n maand se beplanning.
Weereens jammer!!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Hangover wrote:Hi Ouens...

Geen probleem, ek weet presies wat jy bedoel :thumbup:

1: ForYota - Kamp Vrydag tot Sondag
2: hendrik.earle
3: Danie
4: Dr Dolittle
5: hilex1uz
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by NathanX4 »

As al my goed nou reg val, sal ek jul sien saterdag :beg:
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

NathanX4 wrote:As al my goed nou reg val, sal ek jul sien saterdag :beg:

:yahoo: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by grobbepj »

My gat begin ok sommer jeuk as ek heeltyd die draad sien opkom. al n lekker groepie. Ekt net te veel goed aand ie naweek anders sou ek my stans moes heroorweeg...
"Family stuff" van n kiddies party tot my pa se birthday. Ek gaan maar sondag Die Slote by Derby probeer (en dit as deel van my pa se geskenk noem :twisted: :twisted: )
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Bump
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

1: ForYota - Kamp Vrydag tot Sondag
2: hendrik.earle
3: Danie
4: Dr Dolittle
5: hilex1uz
6: NathanX4

Sien julle more om 9h00 :dance1:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

Eks so jaloers soos n rots ek kan kots
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by grobbepj »

Hangover wrote:Eks so jaloers soos n rots ek kan kots
Ek stem. Julle beter nou nie van ons ander vergeet nie. Volgende keer is ons weer saam...
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by hendrik.earle »

Gan ons halfpad onder die akkerboom sommer n worsie braai?
We never really grow up, we only learn how to act in public.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

hendrik.earle wrote:Gan ons halfpad onder die akkerboom sommer n worsie braai?

Dis hom plan daai Hendrik :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Donkey »

No peechas??? :shock2: :shock2: :shock2:
HAU!!! (deep black accent) :lmao:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
Dr Dolittle
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Sun Apr 28, 2013 10:27 pm
Town: Ellisras
Vehicle: Hilux 2.2 DC
Real Name: Kim

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Dr Dolittle »

Hilux is not back from megaworld
Sorry Guys as soon as it is ready will be doing this trail
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by NathanX4 »

En 'n vleisie na die tyd?
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by hendrik.earle »

Ek is oppad, sal net bietjie laat wees.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by grobbepj »

Nou wa is die fotos??? Of sit jul nog op die berg? Hoop jul het great dag gehad sonder casualties
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by Hangover »

grobbepj wrote:Nou wa is die fotos??? Of sit jul nog op die berg? Hoop jul het great dag gehad sonder casualties
Ja he??? fotos fotos....
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by ForYota »

Baie dankie aan almal wat die dag met ons kon deel, dit was heel prettig en die weer het ook baie mooi saam gespeel,
ongelukkig het ek bitter min fotos geneem a.g.v. my "besige" co-pilot vir die dag.. maar hier is so paar...
Attachments
DSC00110.JPG
DSC00110.JPG (257.21 KiB) Viewed 3683 times
DSC00111.JPG
DSC00111.JPG (229.15 KiB) Viewed 3683 times
DSC00112.JPG
DSC00112.JPG (227.32 KiB) Viewed 3683 times
DSC00113.JPG
DSC00113.JPG (231.3 KiB) Viewed 3683 times
DSC00114.JPG
DSC00114.JPG (267.16 KiB) Viewed 3683 times
DSC00115.JPG
DSC00115.JPG (230.83 KiB) Viewed 3683 times
DSC00116.JPG
DSC00116.JPG (207.78 KiB) Viewed 3683 times
DSC00117.JPG
DSC00117.JPG (261.6 KiB) Viewed 3683 times
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by NathanX4 »

Jammer ek kon dit nie maak nie. Was al besig om te pak toe ek die plas olie ondek het.
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by hendrik.earle »

Berakah se klippe
ImageUploadedByTapatalk1375162212.027831.jpg
ImageUploadedByTapatalk1375162212.027831.jpg (44.38 KiB) Viewed 3663 times
We never really grow up, we only learn how to act in public.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD - BER

Post by grobbepj »

Is dit al fotos vd dag?? Dis nou jammer...
Post Reply

Return to “Open Discussion”