N'Gola Bier Keg Braaier

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

Ek het die metaalwerk kundige (Angolaan) bietjie besig gehou die week met 'n projekie.
Die opslaan braaier kan nou lekker agter in die Jimny pas oppad strand toe.

Ons toets die braaier vandag om die mechanics 'n blaas kans te gee.
Sal more nog fotos oplaai.
Attachments
Braai 0.jpeg
(122.01 KiB) Downloaded 710 times
Braai 2.jpeg
(123.88 KiB) Downloaded 710 times
Braai 3.jpeg
Braai 3.jpeg (119.22 KiB) Viewed 2605 times
Braai 4.jpeg
(129.75 KiB) Downloaded 710 times
Braai 5.jpeg
(135.48 KiB) Downloaded 710 times
Braai 8.jpeg
Klaar! Reg vir braai.
(128.93 KiB) Downloaded 710 times
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by CasKru »

Daai is nou nice
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by george »

Netjies man :thumbup: Sit vir hom 'n paar gaatjies bo dan het jy 'n lekker webber of roker
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

george wrote:Netjies man :thumbup: Sit vir hom 'n paar gaatjies bo dan het jy 'n lekker webber of roker
Ek sal dit gou vandag toets en kyk waste plan ek kan maak, miskien iets wat kan stel soos 'n Webber sin?
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Oupa Stig »

Die bier gaan mos uitlek...??? PRIORITEITE!
Oulike idee!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

Oupa Stig wrote:Die bier gaan mos uitlek...??? PRIORITEITE!
Oulike idee!
:laugh2: Ek belowe geen bier was gemors in die maak van hierdie braaier nie! :thumbup:
Image
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Froll »

Looks good. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Haboob »

Baie Netjies, Waar kry jy die Keg ?
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

Haboob wrote:Baie Netjies, Waar kry jy die Keg ?
Ek het dit by n Angola bier fabriek gekry, dit is een van ons customers.
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Oupa Stig »

I won't mind one of those kegs - my dad's a member of the brewer's guild. In winter he can fill it for me with a nice stout (Guinness se g@t), and in summer perhaps a nice American pale ale... Jinne, ek beginne sommer drool. Die ouman het nou afgetree Kenton - on - Sea toe, so my dae van vinnige verniet bier is verby....
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

Oupa Stig wrote:I won't mind one of those kegs - my dad's a member of the brewer's guild. In winter he can fill it for me with a nice stout (Guinness se g@t), and in summer perhaps a nice American pale ale... Jinne, ek beginne sommer drool. Die ouman het nou afgetree Kenton - on - Sea toe, so my dae van vinnige verniet bier is verby....
Ek wil graag so Draft sisteem in my Lapa installer. Wat het ek als nodig en wat kos dit omtrent?
So Keg sal my nogal 'n rukkie hou.
Image
User avatar
gavin
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 126
Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
Town: vredenburg western cape
Vehicle: 2.7 Hilux
Real Name: gavin

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by gavin »

Cool braai
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Oupa Stig »

Jaco, dinge gaan bietjie dol hier, maar ek sal oor die naweek my pa kontak en hoor hoe en waar daai goed beskikbaar is.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

Oupa Stig wrote:Jaco, dinge gaan bietjie dol hier, maar ek sal oor die naweek my pa kontak en hoor hoe en waar daai goed beskikbaar is.
Dankie, dit sal great wees.
Laat my asb weet sodra jy uit vind, ek sal my vroutjie stuur om te gaan soek en pryse kry.
Ek sal daarvan hou om die draft stelsel in 'n ou Shell/BP petrol pomp te installer.
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Oupa Stig »

Jaco, probeer dié ou: volgens my pa is hy ook 'n lid van die brewer's guild, en is sy pryse die beste. Hy behoort jou te kan help met vol setup, of jy nou wil self brou, en of jy net kegs en taps etc wil hê. Hy verskaf glo ook bier, en glo my, as 'n man eers van hierdie craft biere gedrink het wil jy niks weet van SAB nie! Party biere is obviously lekkerder as ander, en party manne s'n ook.
Sy naam is Bevan Basson
083 417 7543
(012) 803 8075
Erasmus St 239
Meyerspark (Pta)
Besigheid genaamd "Draught Craft".
Sterkte, laat weet hoe dit gaan!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Dewald Posthumus »

Hi Jaco,

So n sisteem kan enigiets vanaf R1500 tot en met R9000 kos! Bevan sal jou kan help met al die benodighede, maar hou in gedagte, dit is nie noodwendig n goedkoop opsie nie.

Jy het die volgende nodig:
Co2 gas bottel - die ouens gebruik gewoonlik reconditioned brandblussers, jy betaal een keer vir die "deposito" bottel en ruil dan daarna in - omtrent R500 vir n 4kg
Aluminium plaat waardeur die bier vloei (dit is die verkoelingsmeganisme) - omtrent R500
Regulator vir die Co2- ook duur, kan nie die prys onthou nie.
Draught tap - het klaar een ken nie pryse nie
Pype - hulle is darem goedkoop! Paar rand per meter..

Die ou petrol pompe is great idee! Ek het n SAB Castle lager keg gekoop by n pandjieswinkel so jaar of wat gelede, dit het al die bogenoemde onderdele in die beste van alles, hy werk net met ys om af te koel en is heeltemaal draagbaar. Kosi baai visvang trips sluit nou draught bier in!
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Blitzkrieg »

ImageUploadedByTapatalk1376080286.075824.jpg
(70.1 KiB) Downloaded 472 times
ImageUploadedByTapatalk1376080306.508174.jpg
ImageUploadedByTapatalk1376080323.641999.jpg
Ekt die braaier laat upgrade na 'n spitbraai toe. Die hoender was great!
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: N'Gola Bier Keg Braaier

Post by Mud Dog »

Lekker, maar jy sal beslis 'n 'vent' bo moet maak anderste sal die koole versmoor. Verder staan die braai vleis dan ook 'n goeie kans om met 'soot' besmet te word. Sny daai gaatjie. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Build your own:”