Nossob 4x4 Eco Trail
-
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 11, 2011 4:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Hilux 2.7 petrol double cab 4x4
- Real Name: Villiers
Nossob 4x4 Eco Trail
If you're looking for a great way to explore the duneveld of the Kgalagadi Transfrontier Park without having to push your vehicle or driving skills to the limit, book a spot on the Nossob 4x4 Eco Trail. The trail runs between Twee Rivieren and Nossob (both ways depending on the month) and you sleep out in the veld for three nights. Don't expect to see huge numbers of game.
Villiers
Villiers
- Attachments
-
- eco-trail-38.jpg
- (127.75 KiB) Downloaded 965 times
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
This is still on my to do list as well as the Mabuasehube trail.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Ek en die Blond het daai trippie net so geniet. Soos jy se solank jy nie n groot verwagting het van om n klomp diere te sien jy is dit n baie lekker manier om van die hoofpad af te kom en die Kalahari se groot ooptes te ervaar. Tog was ons gelukkig met kuiertjie van n leeu die een aand in die kamp. Wat ook baie lekker was was die feit dat daar genoeg tyd in die dag toegelaat was vir n lang middagete en jy kon tot so bietjie oe toemaak in jou stoel vir n slapie na ete. Ons het ook lekker vroeg by die kampplekke uitgekom so daar was genoeg tyd vir kuier en lekker kos maak.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Dit is beslis die moeite werd - ek en Hannelie het dit Januarie gedoen en het dit baie geniet
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Leon, was dit n guided of selfdrive roete?
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Guided, vanaf Tweeriveren tot Nossob. Ons het glad nie andermense geken in die groep nie maar aan die einde van die dag so lekker pelle geraak. Die guide was van Engeland????? 2 Amerikaaners, die dame nogal n 5 ster generaal in die VV se weermag. Dan was daar n Duitse couple, en 2 Afrikaanse couples. Die guide se Hilux het op die laaste dag ook nog probleme gegee ( tot die Izuzu manne se genot ) soos ek onthou en moes hom oor n duin of twee probeer sleep.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Die Botswana kant se trails het ons al almal gedoen en alhoewel ek en die Blond n leeu of twee gesien het was daar maar min wild aan hulle kant ook. In my ondervinding as jy wild wil sien bly jy maar op die Twee Rivieren / Nossob / Unions end pad ( Leeu, Rooibok, Blou Wildebees ) of Twee Rivieren / Mata-Mata ( Kameelperd, Luiperds ens ) pad. Om werklik die stilte, plantegroei, insekte en gesigte van die dag Kalahari te sien ( en dalk bietjie wild ) doen jy die Botswana gedeeltes of dan die guided roetes in die SA kant. Moet net met n verwagting gaan om wild daar te gaan sien nie maar liewer as n bonis en n voorreg as dit wel gebeur.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
n Leeu op die trail
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Die gevleulde een
- Attachments
-
- Pale chanting goshawk.jpg (182.85 KiB) Viewed 8120 times
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Moet ek aan gaan????? Daars twee plekke wat so na aan my hart le, Baviaanskloof en die Kgalagadi. Ek raak heeltemal in vervoering oor die plekke en hoendervleis slaan oor plekke uit wat ek nie eens geweet het ek het nie. Dink nie dis heeltemal normaal nie hoor........
- Attachments
-
- KALAHARI JUNIE 2012 103 (Medium).jpg
- (40.67 KiB) Downloaded 789 times
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Leon, gaan gerus voort ek toer lekker saam
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Nossob 4x4 Eco Trail
Gooi die fodies Leon - dis mooi. Daar is net een Kalahari - ver in die ou Kalahari.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss