Android alweer

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Android alweer

Post by Willem01 »

Ek moet upgrade..... ek bel nie baie nie en surf ook nie so veel op die web nie (maximum 500MB data ), maar soek ook graag n slimfoon ....het keuse gemaak om te kyk na Galaxy S4 ...

vir die toekoms indien ek n tablet kry ,,kan die foon en die tablet hulle apps met mekaar sync? wie gebruik dit tans en waar kan ek bietjie lees oor dit?

Ek weet apple se ipad en iphone kan dit doen en jy hoef nie 2 keer te betaal vir jou apps nie,,,die "cloud" ding is glo ter sprake, maar wat ek van dit af weet is .....nie veel nie.....ek soek nie n apple nie,,,dis maar net n persoonlike keuse..
User avatar
roeland.vlok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97 SFA Hilux
Real Name: Roeland

Re: Android alweer

Post by roeland.vlok »

Willem,

Hou self nie van apple nie, sal hou by Samsung of Sony...
Nie seker van die tablet sinc nie, maar dit klink moontlik.

:smile:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Android alweer

Post by Hangover »

Jy gan deel wees van die knape lol
Attachments
funny_picdump_510_640_high_12 (Custom).jpg
(24.74 KiB) Downloaded 142 times
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Android alweer

Post by Willem01 »

:laugh2: :laugh2: :laugh2: ...daai pics is nogal funny,,,wat die joos vang daai makker met dai foon aan
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: Android alweer

Post by Vlak vark »

I upgraded my crabberry to a samsung X cover 2 and I'm happy with it. Boere meisie has a tablet ( n8000 ). I will play around with the 2. :thumbup:
One life, one dream, one toyota
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Android alweer

Post by Cleaner »

I have been using Samsung Galaxy SII and a Samsung Galaxy Tablet for the last two years and I don't think I will use Apple anytime soon.

The apps on my phone and on my Tablet sync seemlesly and you do not need to pay for each device. Your apps are actually linked to your account and even if I upgrade to another Android device, the apps will still be available.

Hope that answeres your question!

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 4
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Android alweer

Post by Willem01 »

Dankie Ernst dit klink goed ,,,, is daar standaard antivirus op die foon of het jy n app afgelaai vir antivirus
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Android alweer

Post by CasKru »

Willem01 wrote:Dankie Ernst dit klink goed ,,,, is daar standaard antivirus op die foon of het jy n app afgelaai vir antivirus
Hy kom nie standaard met een nie maar Lookout security is 'n goeie gratis opsie
http://play.google.com/store/apps/detai ... kout&hl=en" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Android alweer

Post by george »

Ek het 'n Samsung pocket vir R899 gekoop.Baie nice foontjie :thumbup: Het selfs 'n GPS.Het nou oorgeslaan Cellc prepaid en werk baie goed vir my.Elke keer as ek re-charge kry ek gratis bandwydte.
Ek praat nie baie oor die foon nie so werk goed vir my.
PS-Bel my terug as julle please call me van my af kry :twisted:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: Android alweer

Post by X-Dors »

By gewoonte hou n foon nie by my nie . Gewoonlik val hy stukkend of hy word gewas of ek le hom stukkend onder n masjien .So ek sal se gaan vir jou Sony Experia Go of V as jy van n groter foon hou hulle kan swem en val sonder om te breek .Hul funksies is die selfde as jou samsung reeks en die gps is voice activated . Die kamera is ook n 13meg en dan kry jy vir jou n experia tab wat net so goed is . Om eerlik tewees dit is al wat met my werks omstandighede nog hou . :laugh2:
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Android alweer

Post by Cleaner »

CasKru wrote:
Willem01 wrote:Dankie Ernst dit klink goed ,,,, is daar standaard antivirus op die foon of het jy n app afgelaai vir antivirus
Hy kom nie standaard met een nie maar Lookout security is 'n goeie gratis opsie
http://play.google.com/store/apps/detai ... kout&hl=en" onclick="window.open(this.href);return false;
+1

Ek gebruik NOD. En vir him betaal jy. Maar het net laasweek Lookout ondek en ek is baie impressed!

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 4
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Android alweer

Post by Cleaner »

X-Dors wrote:By gewoonte hou n foon nie by my nie . Gewoonlik val hy stukkend of hy word gewas of ek le hom stukkend onder n masjien .So ek sal se gaan vir jou Sony Experia Go of V as jy van n groter foon hou hulle kan swem en val sonder om te breek .Hul funksies is die selfde as jou samsung reeks en die gps is voice activated . Die kamera is ook n 13meg en dan kry jy vir jou n experia tab wat net so goed is . Om eerlik tewees dit is al wat met my werks omstandighede nog hou . :laugh2:
LoL

Ek het net vanoggend een van my kontrakte ge-upgrade na die Sony Experia Z toe. Sal laat weet wat ek van hom dink teenoor die Samsung. Het 'n foon met LTE gesoek.

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 4
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
Post Reply

Return to “Open Discussion”