CV boot rubber klamp
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
CV boot rubber klamp
Kan iemand my dalk help met n plan om die CV boot rubber se klamp vas te trek (die 1 wat krimp)
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: CV boot rubber klamp
Nee, met daai goed MOET mens mos sukkel!
Op Ma se Corsa het daai ding ook los gekom en ek het al alerhande verskillende clamps probeer, maar niks werk nog ordentlik nie.
Op Ma se Corsa het daai ding ook los gekom en ek het al alerhande verskillende clamps probeer, maar niks werk nog ordentlik nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: CV boot rubber klamp
Is dit die metaal een met die vierkantige gaatjies in waar die hakies inhaak? Indien wel sit die klamp so styf as moontlik op. Gebruik 'n klein plat punt skroewedraaier wat deur die gaatjies pas en wig die klamp stywer deur teen die hakie te wig. Sodra die gaatjie met die hakie oplyn gly die klamp van die skroewedraaier af oor die hakie. Nou kan jy die uitstulping inkrimp om hom lekker vas te trek. Ek het een van daardie tange/snyers wat hulle perde hoewe mee knip wat ek gebruik of 'n teel tang/snyer. Die balangrike is dat die kake skerperig moet wees en parralel aan mekaar. As jy niks anders het nie kan side cutters ook werk deur eers aan die een kant en dan aan die ander kant te knyp. Pasop net vir deurknip. Hoop jy verstaan wat ek bedoel.
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: CV boot rubber klamp
Dit is hy daai dankie dit sal baie help
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
-
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
- Town: Muscat and Midrand
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
- Real Name: Roelof
Re: CV boot rubber klamp
Ek het ook altyd een van die teel tange gebruik. Werk baie mooi.
Daar moet ook nie enige gries tussen die cv en die boot wees, of onder die klamp nie. Maak als mooi skoon met brake of contact cleaner.
Daar moet ook nie enige gries tussen die cv en die boot wees, of onder die klamp nie. Maak als mooi skoon met brake of contact cleaner.
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: CV boot rubber klamp
Dankie vir die skoon maak tip Roelof
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: CV boot rubber klamp
Het 1 gekry as dit die regte 1 is
- Attachments
-
- IMG00292-20130827-1615 (640x480).jpg (207.71 KiB) Viewed 1161 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: CV boot rubber klamp
Dis hom daai!