2.5 D4D Brandstof verbruik
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
2.5 D4D Brandstof verbruik
Wat behoort my brandstof verbruik gemiddeld te wees, ek het baie extras op, replacement front bumper, replacement rear bumper, tralies, rock sliders, voor 100mm gelig en agter 46mm, 31x10.5x15 BF bande en n snorkel met n chip. My verbruik is wissel tussen 7.4km/l tot en met 8.5km/l, dit is met die aircon an of af, hang af hoe haastig ek is.
- Attachments
-
- d4d.JPG (61.11 KiB) Viewed 3730 times
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Hi Rood, Myne gee my so 8,2 km/l as ek mooi ry en so 6,2 as ek hard sy. Die meeste van die tyd is dit maar so 7 km/l. Meet net jou speedo teen n GPS se spoed, van dat ek 31" opgesit het is die spoed op die speedo heel uit, as ek nou op die speedo 120 km/h ry dan lees die GPS 128 km/h en hy is so van lae spoed tot hoe spoed uit met 8 km/h. Laat weet my bietjie of joune ook so uit is.
Jou bakkie lyk mooi!
Jou bakkie lyk mooi!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Roodt
Jy moet ook die afstand gereis op die gps gebruik om brandstof verbruik uit te werk.Die 31 bande wat jy op het kan maak dat jou afstand gereis op jou speedo nie korrek is nie.

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
nee eina , dis bietjie swaar
wat kry jy op n tank diesel ?
wat kry jy op n tank diesel ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ek het 150l saam die LR, ek kry so 950km - 1100km op so tank.JEEPIE wrote:nee eina , dis bietjie swaar
wat kry jy op n tank diesel ?
Ek weet nie wat Rood kry nie.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Hi Rood, Myne gee my so 8,2 km/l as ek mooi ry en so 6,2 as ek hard sy. Die meeste van die tyd is dit maar so 7 km/l. Meet net jou speedo teen n GPS se spoed, van dat ek 31" opgesit het is die spoed op die speedo heel uit, as ek nou op die speedo 120 km/h ry dan lees die GPS 128 km/h en hy is so van lae spoed tot hoe spoed uit met 8 km/h. Laat weet my bietjie of joune ook so uit is.
Jou bakkie lyk mooi!
Sal die profiel van die band 'n groot verskil maak ? Standaard 65", het tans 70" op.

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
8,5 tot 9 km/l is my norm - dis nou teen 110 km/h
een trip gedoen teen 100km/h toe is die verbruik meer as 10 km/l !!
ook al n keer of wat moes vet neersit ... dan VAL die verbruik !!!!!!!

- BLOUBULLTROKKIE
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Jan 07, 2013 8:06 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: HILUX D/C SRX 4X4 2.5 DIESEL & 2.7 VVTI S/C HILUX
- Real Name: leonard
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
More rood ekt n d/c 2.5 d4d my injectors is gedaan en my verbruik is so 9.5 en 8 as ek hard ry die 2.5 is veronderstel om baie meer as dit tegee hoekom haal jy nie die chip uit voor jou volgende tenk nie en kyk dan wat jou verbruik is nie
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
nee hell
ek ry op die std tank 850km - 900km
ek het al 945km gekry
as ek hom trap , 750km
ek ry op die std tank 850km - 900km
ek het al 945km gekry
as ek hom trap , 750km
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
I don't know how but my Fortuner 3.0 D4D gives me Ave 10.1km/l amd max I had at 11.3km/l..
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
n diesel soek skoon olie (elke 5000km en n skoon lug)
hoeveel km is op die hilux nou ?
hoeveel km is op die hilux nou ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
My Tuna ook 'n 3D4D, besef dit is nie 'n 2.5 nie, gee 9km/l min in die stad (en ek ry). En langpad laas week terug van Musina na PTA 11.3km/l, ac aan, geen swaar begasie, speed control geset op 130km/h. Ek verstaan dit nie lekker nie, want my vigo dc 3d4d het my presies 1.5km/l minder gegee. Ek doen self die berekening en maak nie staan op die avg display nie bv display het avg aangedui as 11.9km/l, dus so 0.6km/l uit?
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ek kry net so 600km op n tank diesel, dan kom die liggie aan, ek diens die bakkie elke 10000km, nuwe olie en alle filters, my bakkie het nou prisies 212043km op die klok, het al n verskul agter gekom tussen die gps spoed en die klok spoed is so 6kmh uit. Ek het die chip al uitgehaal, maar brandsof verbruik nie baie beter nie, was inteendeel al erger omdat ek harder gery het.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
My Hilux se avg ding is ook 0.6km/l uit maar my 3.0 d4d gee +-10km/l ek het nog al die pad gedink die 2.5 is bietjie ligter op go-go juice...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Dis lekker om jou kollegas en vriende te wys jy kry sulke goeie verbuik op die avg display! Hulle weet nie dat hy 0.6km/l uit is nie en sal dit ook nie sê nie hehe "Sjoe oom, is ligter as my Corsa"
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
gister weer vol gemaak
nou vergeet of fotoo te neem
70 L diesel en 865km gery
nou vergeet of fotoo te neem
70 L diesel en 865km gery
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Magies Jeepie, dis 12.35km/l. Het jy die Nissan 1400 convertion gedoen
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
nee nee neeRianc wrote:Magies Jeepie, dis 12.35km/l. Het jy die Nissan 1400 convertion gedoen
sal hom nou op die volgende tank weer mooi meet vir julle
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Damn show off!!!JEEPIE wrote:gister weer vol gemaak
nou vergeet of fotoo te neem
70 L diesel en 865km gery
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
sorrygrobbepj wrote:Damn show off!!!JEEPIE wrote:gister weer vol gemaak
nou vergeet of fotoo te neem
70 L diesel en 865km gery
maar my jeep isi so lig op brandstof nie
my 2.2D kia sorento hardloop 8-8.5L/100 km (oops)
met sleepwa agterna 9.5-10L/ 100km
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
En my 220 CDI Merc (2003) kry slegs 5.5l/100km @125km/h cruise controlled. Interresant genoeg, die engine power specs (Nm en KW) is identies aan die van die 3D4D. Dis seker maar die gewig wat die verskil maak.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Jissie jeepie, as ek dit kan kry sa ek BAIE gelukkig wees.
Ek het die 16's afgehaal 30x9.5x15's opgehad sonder alle extras toe het ek ontrent dit gekry voordat ek al die extras en nuwe bande opgesit het.
Ek het die 16's afgehaal 30x9.5x15's opgehad sonder alle extras toe het ek ontrent dit gekry voordat ek al die extras en nuwe bande opgesit het.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Rood, dit blyk my dan soos al verduidelik deur ander, dat jou spoed meter moontlik "under read" dus ook die km afstand met sowat 6.25%. Hang nou net af jou bakkie sie speedo afwyking, maar gebaseer op gegewe data hierbo is jou 600km's eintlik 637.5km wat jou 'n avg gee van 9.1km/l met 70l se brandstof, want as jou liggie aankom het jy 10 liter plus in die standard 80l tank. Hoop dit help. PS ek het destyds van die Kaap tot in Klerksdorp met my Nissan STI gery agter my Pa met sy Jetta. Hy het 'n gebruik gehad van 11.5km/l op die 1100km's en ek het 'n verbruik gehad van 12.5km/l. Ek was windgat tot ek sien hy het 1100km gemeet en ek het 1195km gemeet. En dis waar die verskil ingekom het! Toe ons die liters gebruik vergelyk het was dit dieselfde, dus is sy kar under reading of het my kar over read?
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Dink dit het baaaaiiiiee te doen met aerodynamics... Gewig is n bysaak teen dit want sodra n ligaam op spoed is moet n krag dit teen werk om te stop... In die geval suurstof friction... dit is baie hoor as tyre friction en bearing friction...Rianc wrote:En my 220 CDI Merc (2003) kry slegs 5.5l/100km @125km/h cruise controlled. Interresant genoeg, die engine power specs (Nm en KW) is identies aan die van die 3D4D. Dis seker maar die gewig wat die verskil maak.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ek stem 100% Hangover! Kom ons verwys eerder na wind sleurkrag (spelling) as "suurstof" Die lug bestaan slegs gedeeltelik uit O2.
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
ek stel voor , ry met die gps en meet afstand
kyk watse lessing jy kry
kyk watse lessing jy kry
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
daai is mos nou goeie verbruikRianc wrote:En my 220 CDI Merc (2003) kry slegs 5.5l/100km @125km/h cruise controlled. Interresant genoeg, die engine power specs (Nm en KW) is identies aan die van die 3D4D. Dis seker maar die gewig wat die verskil maak.
en die cruise control glo ek maak hom swaarder
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ek stem Jeepie met die cruise control, want hy sien nie die bult voor hy dit begin klim nie! So hy goei baie fuel om die spoed te handhaaf. Maar dit kos my minder in boetes om op cruise te ry, veral as ek KZN toe gaan, die kar is beter op die voet met diesel verbruik en op 150km/h. Maar dis ongelukkig nie verskore met die 2.5 of die 3.0 Toyotas nie, dan moet jy maar die hand in die sak steek. In Limpopo egter kom jy op 148km/h weg met 'n R100 en 'n tjokolade, laas week! Ek het niks aangebied nie, was net gevra vir so iets. Goed, nou het ek Rood se topic thread bemonster! Jammer Rood, ek is seker jy sal nog verdure terugvoer kry op jou navraag!
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ek het gister Bethal toe gery en vandag terug gekom, het 335km soontoe gery teen gemiddeld 125km/h en terug tot op Groblerdal en R250 ingegooi, het so 687km gery op n een en n kwart tenk diesel, en met die gps aangery en my baie sie klom is twee km uit teen die gps. as ek 120 ry wys die gps 118. My bakkie is flippen swaer op diesel.
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
ek dink jy het dit nou mooi agtergekomrood wrote:Ek het gister Bethal toe gery en vandag terug gekom, het 335km soontoe gery teen gemiddeld 125km/h en terug tot op Groblerdal en R250 ingegooi, het so 687km gery op n een en n kwart tenk diesel, en met die gps aangery en my baie sie klom is twee km uit teen die gps. as ek 120 ry wys die gps 118. My bakkie is flippen swaer op diesel.
sorry tjom
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Rood, praat asb in liters nie Rand nie, pryse verskil die land vol. Verskaf jou liters gebruik vir die kilos gery, dan sal ek dit beter kan verstaan. Bv, jy het dalk nie jou 80l tank heeltemal leeg gery nie en net sowat 70l ingegooi, so dis nie 'n vol tank nie, en dan weer kwart tank van bo, nie meer as 15l nie. So my opsomming sal wees, 687km/85l diesel = 8.1km/l. Ja dis swaar, maar nog aanvaarbaar? Jy moet ten minste 9.5km/l gekry het. Onthou, ek werk her op aanames van gegewe inligting. Net 'n simple vraag, het jy iets oor die laaibak soos 'n tonoue cover? Indien nie, next time maak jou klap oop en sien wat die verskil dit maak.
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
rianRianc wrote:Rood, praat asb in liters nie Rand nie, pryse verskil die land vol. Verskaf jou liters gebruik vir die kilos gery, dan sal ek dit beter kan verstaan. Bv, jy het dalk nie jou 80l tank heeltemal leeg gery nie en net sowat 70l ingegooi, so dis nie 'n vol tank nie, en dan weer kwart tank van bo, nie meer as 15l nie. So my opsomming sal wees, 687km/85l diesel = 8.1km/l. Ja dis swaar, maar nog aanvaarbaar? Jy moet ten minste 9.5km/l gekry het. Onthou, ek werk her op aanames van gegewe inligting. Net 'n simple vraag, het jy iets oor die laaibak soos 'n tonoue cover? Indien nie, next time maak jou klap oop en sien wat die verskil dit maak.
op die stadium dink ek mak dit nie saak wat hy doen nie
daai wa is swaar op sous
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Riaan
Het maandag 78.02 liters (R1040.00) ingegooi, 501.4 km gery dat my bakie op kwart was, het toe weer 18.29 liter (R250.00) ingegooi en verder 203.4 km gery so totaal km gery was 704.8 en het 96.3 liters branstof gebruik, dit gee my 7.3 km op n liter.

- 4ePikanini
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Oct 23, 2013 12:14 pm
- Town: East London - Thorn Park
- Vehicle: Touareg R5 TDi
- Real Name: Marius Fourie
- Location: East London
- Contact:
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
sjoe. ek het gedink hulle is ligter as dit. Ek sal eerder nie stir met my 2.5 se gebruik nie.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ja nee Rood, dis heavy!
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
ek sou amper die kaap kan haal van jhb af op daai dieselrood wrote:Riaan
Het maandag 78.02 liters (R1040.00) ingegooi, 501.4 km gery dat my bakie op kwart was, het toe weer 18.29 liter (R250.00) ingegooi en verder 203.4 km gery so totaal km gery was 704.8 en het 96.3 liters branstof gebruik, dit gee my 7.3 km op n liter.
eina
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Nou natuurlik die vraag! Wat is fout met Rood se wa? Ek het gou met my vriend gesels (dieselkop) en die volgende.
1. injectors wat se tips "gebrand' het agv swak diesel wat te veel parafien bevat. (Dit kan gecheck word op die engine se management system, laptop)
2. Die turbo boost te laag, gooi hy dalk rook as jy voet neersit? Te veel fuel wat nie verbrand nie en dus swaar op sous.
3. Fuel pressure dalk nie reg nie.
Hy ry ook 'n 2.5 en sy gebruik is 10km/l. Ek dink altyd ek ry hard, maar as 'n bakkie kan 200km/h loop dan sal hy hom druk tot 220km/h by wyse van spreke natuurlik!
Wel Rood, die enigste wat ek kan voortstel is dat jy maar 'n deskundige gaan opsoek wat die voertuig ken en weet wat hy doen.
PM my as jy my vriend dalk wil kontak, hy kan dalk nie die probleem oplos nie, maar hy kan defnitief vir jou goeie raad verskaf. Hy is in Potties.
1. injectors wat se tips "gebrand' het agv swak diesel wat te veel parafien bevat. (Dit kan gecheck word op die engine se management system, laptop)
2. Die turbo boost te laag, gooi hy dalk rook as jy voet neersit? Te veel fuel wat nie verbrand nie en dus swaar op sous.
3. Fuel pressure dalk nie reg nie.
Hy ry ook 'n 2.5 en sy gebruik is 10km/l. Ek dink altyd ek ry hard, maar as 'n bakkie kan 200km/h loop dan sal hy hom druk tot 220km/h by wyse van spreke natuurlik!
Wel Rood, die enigste wat ek kan voortstel is dat jy maar 'n deskundige gaan opsoek wat die voertuig ken en weet wat hy doen.
PM my as jy my vriend dalk wil kontak, hy kan dalk nie die probleem oplos nie, maar hy kan defnitief vir jou goeie raad verskaf. Hy is in Potties.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Rood en die res wat respond het, is julle bakkies 4x4 of 2x4? want die twee kan nie vergelyk word nie.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Riaan, ek het n 2x4. Jy kan vir my maar jou vriend se besonderhede deurgee, sal waardeur.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
OBO Shaun aka Jeepie...
883 km from 70.26L
883 km from 70.26L
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Ali3n, I don't get this? please explain your photos. Photo one shows, on trip A 58 km travelled, tank is half? Second photo shows 883 km and the gauge is still not on empty, also on trip A, ok near empty.
My measures is taken on a full to full tank, km travelled GPS) versus fuel consumed.
Die 12.56km/l wat jy kry is flippen goed!
My measures is taken on a full to full tank, km travelled GPS) versus fuel consumed.
Die 12.56km/l wat jy kry is flippen goed!
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Don't shoot the messager.Rianc wrote:Ali3n, I don't get this? please explain your photos. Photo one shows, on trip A 58 km travelled, tank is half? Second photo shows 883 km and the gauge is still not on empty, also on trip A, ok near empty.
My measures is taken on a full to full tank, km travelled GPS) versus fuel consumed.
Die 12.56km/l wat jy kry is flippen goed!
Just phoned Shaun and the first pic reads 587km. Sun is hiding the 7. That is from full to half tank. Then second pic is when he filled up on 883km and only filled up with 70.26L so his consimption is +-12.57km/l.
Btw, he has n 2x4 as well.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Menthis
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Fri Jul 26, 2013 7:30 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux Raider Legend 35 3L KZ-TE D/C
- Real Name: Theo
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Rood
ek ry die 3L KZTE 4X4 2005 en ek kry 7.3km/l dit gee my net so bietjie oor 500km per 70L tank
ek het self gekyk vandag hoe ek beter diesel verbruik kan kry en op die vlg afgekom wat my kan help miskien vi jou ook . . .
ek sien jy het 'n snorkel op . . .kyk na jou "air intake" hierdie is miskein die geval op jou model ook viewtopic.php?f=14&t=23763" onclick="window.open(this.href);return false;
het nie raakgelees of jy 'n free flow op het nie maar hulle se op die form dit help ook
en dan die chip met die intercooler . . .
hoop dit kan miskien help
ek ry die 3L KZTE 4X4 2005 en ek kry 7.3km/l dit gee my net so bietjie oor 500km per 70L tank
ek het self gekyk vandag hoe ek beter diesel verbruik kan kry en op die vlg afgekom wat my kan help miskien vi jou ook . . .
ek sien jy het 'n snorkel op . . .kyk na jou "air intake" hierdie is miskein die geval op jou model ook viewtopic.php?f=14&t=23763" onclick="window.open(this.href);return false;
het nie raakgelees of jy 'n free flow op het nie maar hulle se op die form dit help ook
en dan die chip met die intercooler . . .
hoop dit kan miskien help
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
@ Ali3n, ek is so jammer! het nie die 7 gesien nie en kan steeds nie, maar jou verduideliking maak sin. Shucks, dis nou goeie verbruik, gin wonder Rood is so upset nie!
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
rood , hoeveel km is op jou bakkie ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Rood se bakkie het 212000 km op.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Riaan ek het nog nie jou vriend geskakel nie, maar was vandag by n plek wat diognostics doen, helle se dit kan moontelik wees dat die timing met n tand uit is.
Wie se bakie kry daai goeie kilos op n tenk? watse model is dit? myne is n 2006.
Wie se bakie kry daai goeie kilos op n tenk? watse model is dit? myne is n 2006.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Rood, dis Ali3n se bakkie, wat hy hierbo gepos het wat sulke verbruik gee. Die timing maak vir my sin, alhoewel ek nie ken nie!
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik
dis my D4DRianc wrote:Rood, dis Ali3n se bakkie, wat hy hierbo gepos het wat sulke verbruik gee. Die timing maak vir my sin, alhoewel ek nie ken nie!
toe ek my timing belt doen op 150000km , toe was my diesel verbruik ook meer
het met die ou by toyota gepraat en hy het gese hulle kon moontlik n tand gemis het
so ek moet hom terug vat om te kyk