Kry die man maar jammer, CA reg in Pearly Beach. amper swem hy heeltemal
die arme ou se bakkie was darem gered deur n Prado met n winch, want 4 bakkies in gelit kon hom nie snatch nie.
die foto is n bq ver geneem so nie die beste kwaliteit nie. hulle het met gety wat stoot vir amper n uur gesukkel. heen en weer gewieg ens.
Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar
- Attachments
-
- IMG_00000109 (Custom).jpg (69.7 KiB) Viewed 602 times
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar
As daai seesand eers beginne suig dan suig hy...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
- Town: Cullinan
- Vehicle: Ford :Toyota
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: HC237
Re: Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar
Wat my pla is die ou wat so voertuig 2de hands koop. Jy weet nooit waar was hy in nie tot die kanker hom aanval.
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen
Wat ek het is net geleen
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Ai, iemand kry n nuwe Toy vroeg in die jaar
ja nee, moenie vir die volgende 6maande grys V6 double cabs koop nie