Nou al moedeloos gesoek, mense by die hardeware winkels kyk my aan of ek 'n LR ry wat nie olie lek nie.
Wil hierdie koop om die kragkabel vir die spotlights mooi vas te maak.
Ek kon hulle darem al op die internet kry. http://www.communica.co.za/Catalog/Details/P2639645467" onclick="window.open(this.href);return false; & http://www.essentracomponents.co.za/cab ... --n-563685" onclick="window.open(this.href);return false;
Waar kan ek sulke klampies koop?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Waar kan ek sulke klampies koop?
- Attachments
-
- nylon-cable-clamps.jpg (12.76 KiB) Viewed 2116 times
Know what you don't know.
- hendrik.earle
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
- Real Name: Hendrik
- Location: Potchefstroom
Re: Waar kan ek sulke klampies koop?
Probeer dalk n plek wat hidroliese pype maak en verkoop. Flowjet hier in Potchefstroom verkoop daai P-clamps, maar hulle is yster, nie nylon nie.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Waar kan ek sulke klampies koop?
Heinrich, probeer die volgende plekke:
http://www.clamps.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
36 4th Street, Wynberg, Sandton
11 809 6500
http://www.clampingsolutions.co.za/category-4/p-clamps/" onclick="window.open(this.href);return false;
24 Mullins Road ( Cnr Clift ), Malvern East, Germiston
Tel: 011-6151526
Mobile: 073-1489030 / 082-5836924
http://www.clamps.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
36 4th Street, Wynberg, Sandton
11 809 6500
http://www.clampingsolutions.co.za/category-4/p-clamps/" onclick="window.open(this.href);return false;
24 Mullins Road ( Cnr Clift ), Malvern East, Germiston
Tel: 011-6151526
Mobile: 073-1489030 / 082-5836924
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Waar kan ek sulke klampies koop?
hendrik.earle wrote:Probeer dalk n plek wat hidroliese pype maak en verkoop. Flowjet hier in Potchefstroom verkoop daai P-clamps, maar hulle is yster, nie nylon nie.
Dan sal ek gaan loer by Pirtek.
Know what you don't know.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Waar kan ek sulke klampies koop?
"P-clamps" - elektrisiens gebruik dit gereeld, so meeste groot elektriese verspreiders behoort dit te hê.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Waar kan ek sulke klampies koop?
en as jy nou nader was ... ek kry dit sommer by my buurman .... hehehehe
het nogal n paar van dit gebruik toe ek Elders uitgekit het in Desember.
het nogal n paar van dit gebruik toe ek Elders uitgekit het in Desember.