hansman wrote:Hello Manne
Ek soek ook. VVaalyyn mort nou binne gedoen word.My voorruit moet ook vervang word
Waar gaan ek sound deadening vir die vloer onder die mat kry wat werk?
Het iemand n plan vir overhead console vil graag n nuwe tipe radio gps instaleer?
Groete
Hansman&Vaaltyn
Oom Hans,
vir die klank digting onder die matte en sommer ook om die hitte buite te hou, gebruik ek van die dun spons matrassies wwat die stappers gebruik - eintlink EVA, wat dit ookal mag wees.
Ek het maandag by Mr Price sport R99 vir die 12mm(
http://www.mrpricesport.com/ProductDeta ... 6351020060" onclick="window.open(this.href);return false;) een betaal en R49 vir die 6mm.(
http://www.mrpricesport.com/ProductDeta ... 6351020061" onclick="window.open(this.href);return false;)
Die ander alternatief is on die hele kajuit te laat rubberize, bv. Tuffguard of rhinolinings. Laas het hulle so rondom R1500 vir 'n enkel kajuit gekwoteer van onder die dash tot net onder die agterste venster.
Ek is besig om my Isuzu te sound proof en het so paar foto's geneem - sal plaas as ek klaar is.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.