4.0 V6 engin liggie probleem

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

4.0 V6 engin liggie probleem

Post by 3.0 D4-D »

Naand se.hoop nie julle het my gemis nie :angel:

ek was meer as 3 jaar laas op die forum.maar eks terug :oops: :blackeye:

ek wil gou by die slim manne hoor,my probleem is dat ek so paar maande terug n 2007 v6 4.0 automaties DC gekoop het.160 000km op
nou het die engin liggie aangekom en ek was by Toyota.die kode wat deur kom is P0606 "ECM/PCM PROSSESOR"
Toyota het gereset op die liggie en na n dag het liggie weer aangekom met selfde kode.nou gaan Toyota eers gaan uitvind wat dit alles beteken.ek wil by julle slim manne hoor of enige van julle dalk vir my raad het.
verder wil ek hoor of daar nie n hilux4x4 app vir slimfone is nie sodat ek deur my foon op forum kan gaan

dankie
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 4.0 V6 engin liggie probleem

Post by CasKru »

3.0 D4-D wrote:Naand se.hoop nie julle het my gemis nie :angel:

ek was meer as 3 jaar laas op die forum.maar eks terug :oops: :blackeye:

ek wil gou by die slim manne hoor,my probleem is dat ek so paar maande terug n 2007 v6 4.0 automaties DC gekoop het.160 000km op
nou het die engin liggie aangekom en ek was by Toyota.die kode wat deur kom is P0606 "ECM/PCM PROSSESOR"
Toyota het gereset op die liggie en na n dag het liggie weer aangekom met selfde kode.nou gaan Toyota eers gaan uitvind wat dit alles beteken.ek wil by julle slim manne hoor of enige van julle dalk vir my raad het.
verder wil ek hoor of daar nie n hilux4x4 app vir slimfone is nie sodat ek deur my foon op forum kan gaan

dankie
Jy kan Tapatalk gebruik of jy kan net na die mobile weergawe van die forum skakel:
mobile.JPG
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 4.0 V6 engin liggie probleem

Post by CasKru »

Jy kan ook bietjie meer gaan lees oor jou error code wat jy gekry het:
http://www.obd-codes.com/p0606" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

Re: 4.0 V6 engin liggie probleem

Post by 3.0 D4-D »

dankie,ek het gaan lees oor die fout kodes.wou maar net hoor of ander ouens nie dalk selfde probleem gehaad het voordat allerande compers en boksies vervang word.
dankie,ek sien die foon aplikasie wat jy uitgews het,dit sal nou baie help ek moes dalk net my :shock2: oop gemaak het :lol: :lol: :lol:
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
Post Reply

Return to “The Workshop”