interior en body parte

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

interior en body parte

Post by Benna7 »

Hallo. Kan iemand dalk help met i contact of iets vir body en interior parte vir '83 hiluxe? Opi oomblik is dit: binneste door handles, die hele window winder meganismes(lings en regs), al2 deure se ruite se rubbers. En dan buite: regter voor fender. En dan ane ding, die klap se knippe en die hakke waar hulle inhaak. Die spanne wat nou op is, is al gaar. So ek moet die bak agter met i tou na mekaar toe trek want hyt al begin skeur van die heeltyd se vibreer. Ek weet die goedkoopste is om i ou body in die hande te kry en dan parte van hom af te strip, maar dis redelik skaars. En die pirate parte het ek al baie mee gesukkel.
Salit baie wardeur as iemand kan help.
Live2Ride
IndianaJones7746
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Sun Dec 09, 2007 11:26 am
Town: Citrusdal
Vehicle: 84 SFA Hilux
Real Name: Ben

Re: interior en body parte

Post by IndianaJones7746 »

Weet nie waar jy handles en window meganismes gaan kry nie, behalwe van 'n ander bakwerk nie.

Vir die rubbers:
http://www.proautorubber.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Fenders en knippe behoort jy by meeste grote "body part shops" te kry.
Ken ongelukkig nie die plekke naby Postmasburg nie.
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: interior en body parte

Post by Benna7 »

Regso dankie Ben. Sal hulle try. Ane ding net,die aftermarket spanne, pas hulle? Ekt al 3 goed gekoop en nie een het gepas nie. Die regte ding is seke om by toyota te bestel mar hul is so morsig duur.
Live2Ride
IndianaJones7746
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Sun Dec 09, 2007 11:26 am
Town: Citrusdal
Vehicle: 84 SFA Hilux
Real Name: Ben

Re: interior en body parte

Post by IndianaJones7746 »

Jy moet maar die onderdele vergelyk met mekaar, maar met die prys verskil, moet mens maar tevrede wees as jy bietjie aanpassings moet maak.

Knippe behoort dieselfde te wees, "fenders" kan dalk kos jy moet bietjie vervorm.
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: interior en body parte

Post by Benna7 »

Regso baie dankie man
Live2Ride
User avatar
niclemaitre
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: 99 IFS DC 4x4
Real Name: Nic
Location: Stellenbosch

Re: interior en body parte

Post by niclemaitre »

The window mechanisms for the front doors you can get from Midas, they are the same as the Hi-Ace ones
Happy trails
Nic

SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Post Reply

Return to “The Workshop”