Daai 2de prentjie gee my koue rillings.
Ek moes die een keer in Moz universal vervang.My bakkie was vol gelaai en was op gehys so hoog dat jy onder kan staan om die prop shaft aftehaal. Die mechanic se twee werkers was onder besig om die prop los te maak en ek en die mechanic het langsaan gestaan en bollie praat oor my toer.Eweskielik begin die bakkie gly en daai 2 manne onder laat spaander.Gelukkig vang een van die support van die hyser die bakkie en hy hang so half lyf af.
Ek het alles in slow motion gesien en gelukkig geen skade,maar dit was amper of toer was in sy m&^r
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"