![Shocked :shock:](./images/smilies/icon_eek.gif)
As iemand dalk weet van iemand wat my goeie diens kan offer by Safari Centre ,laat weet my asb n naam en nommer
Stem 100% saam. Selfde daar ondervind. Ek sal eerder verder ry na iemand anders toe wat wel lus is om te help.SKRIK NIKS wrote:Ek het laas week Safari Centre gebel in Centurion ,en ek het nog nooi sulke slegte doen gehaat nie ,die man wat die foon geantwoord het ,kon nie eers ordentlik met my praat nie :evil:![]()
As iemand dalk weet van iemand wat my goeie diens kan offer by Safari Centre ,laat weet my asb n naam en nommer
in "Lae Bestek" met al 4 wiele op die mees gelyke grond sekerOu vale1 wrote:Hy's nooit daar nie, te besig om obsticles te loop
THAT EXPLAINS A WHOLE LOT!!!!!Tallies wrote:Safari Centre is has been bought out by Imperial
Welkom terug!!!Stef wrote:in "Lae Bestek" met al 4 wiele op die mees gelyke grond sekerOu vale1 wrote:Hy's nooit daar nie, te besig om obsticles te loop